Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het.    Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel.    Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

September 2018 - Die Positiewe teenoor die Negatiewe.   Positief behels veiligheid, meer werksgeleenthede en beter dienste.  Negatief behels slegter dienste en minder inkomste en werksgeleenthede.  Enige staat kan toerisme as 'n inkomstebron in jou guns gebruik.   Met ons eie Selfbeskikking behoort Toerisme een van die top inkomstebronne te wees.  Dis altyd heerlik om vreemdelinge te… Continue reading Statistiek in Suid-Afrika: Toerisme

China-staat in Limpopo

Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig,  gaan slegs deur die Chinese gebruik word.  Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is.   Nie enige protesoptog nie - net mooi niks.  Hoe lank voor hulle die hele land inpalm?  Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo

Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Soek China regtig die hele Afrika as hulle reeds baie begin ingepalm het vir "slegte skuld" -  dit wil so voorkom, maar dalk 'n ander slang in die gras.  Verseker benodig China meer grond vir sy behoeftes aan soja, want 'n land met so baie inwoners ekstra grond en MAG - die minerale is sommer… Continue reading Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Geprojekteerde sondes – Projected sins

* Most of those members in parliament, the rulers and media are obsessive about whites in South Africa, more specific the Boers people of the Boer Republics.     Today, the leaders of ANC and even their partners in crime, are all playing the blame game - nothing has been changed the last 30 years in… Continue reading Geprojekteerde sondes – Projected sins

China in Afrika

  *Dalk vir baie ou nuus, maar pasop vir die pronkende koloniale magte.   China is met "BRICS" hoog op in Afrika en ook in ander lande.   Hul beelde word gereeld gepolitoer en blink gevryf.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Gaan die rekords en artikels na… Continue reading China in Afrika

Kommunisme COSATU en SAKP

Op 6 September 2018 verklaar Cosatu dat dit onnodig is om die Grondwet te verander om dit makliker te maak om grond  sonder vergoeding te onteien nie.  Moenie die baba met die badwater uitgooi nie, is hulle pleidooi.  As mens die Grondwet lees en soos dit nou daar staan, kan eiendom (hetsy enige bates, aandele, besighede)… Continue reading Kommunisme COSATU en SAKP

SANW – Viëtnam en China

China, Viëtnam en Suid-Afrika het opnuut ooreenkomste onderteken en versterk, veral op die gebied van opleiding, logistiek en militêre uniforms. SANW ooreenkomste aangegaan China en Vietnam China and Vietnam have strengthened defence cooperation with the South African National Defence Force (SANDF), notably in the fields of training, logistics and military uniforms. According to the SANDF’s… Continue reading SANW – Viëtnam en China

Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Wees maar op die uitkyk vir hierdie bedrieglike klein boordertjie wat baie skade aanrig sover hul gaan.   Hulle het ook met gemak in ons boomryke tuine en strate in Suid-Afrika ingevaar.  Verskeie bome is al geaffekteer en het gevrek.  Boere moet op die uitkyk wees vir tekens wat voorkom.  Die gedroggie boor tonnels, maar dis… Continue reading Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

  Adv Jurg Prinsloo verduidelik Front Nasionaal se beswaarskrif teen grondonteiening en ons posisie rondom dit, sowel as plaasmoorde, voor die Volkerereg en die Internasionale gemeenskap. Advokaat Prinsloo: Onteiening WEES ALTYD PARAAT 21 Junie 2017 GRONDGRYPE, MOORD IS POLITIEK Adv Jurg Prinsloo, dagbestuur en voormalige KP-volksraadslid vir Roodepoort: Hoeveel mede-Afrikaners besef dat die verskerpte fokus… Continue reading Grontonteiening Adv Jurg Prinsloo

Is this really Land expropriation?

Gedeeltes van die artikel is ook deur 'n bydrae van Front Nasionale Politieke party geskryf en is derhalwe so geplaas.  Daar was ook inligting deur eienaars in die omgewing, asook Afriforum betrokkenheid en inligting geplaas.  Hoe kan vreemde lande in Suid-Afrika kom vestig, onder die voorwendsel van "grondhervorming" - China het niks met ons te… Continue reading Is this really Land expropriation?

Regstellende aksie (Kommando)

* Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om die Boere en ook Boere volk op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander. KOMMANDO'S.    Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag).  Dis die… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

RASSISME – RACISM

Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig.  Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika.  Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM

Chagos Eilande – Den Haag / The Hague

* Hou gerus dit dop - Chagos Eilande word as 'n Brits beheerde kolonie eilandgroep beskou en VSA is betrokke - vir baie onbekende groep eilande maar wat nie regtig aan die Britte behoort nie, of behoort dit?  Mauritius sê dis hulle eilande.   Die nuutste is dat Australië, Verenigde State van Amerika en Israel Brittanje… Continue reading Chagos Eilande – Den Haag / The Hague

Peter Bystron in Suid-Afrika

Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde.  Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO:   ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika

Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord.   Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld.  Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel.  Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika

Kliek op die skakel hieronder en luister na Ingrid Carlqvist at The Boer Project conference in Pretoria 30/8 Sweedse joernalis 2018 Tydens Ingrid se toespraak het sy namens haar regering verskoning gevra vir die Boere en Afrikaners en dat sy gedink het ons is sulke wreedaarts en kolonialiste. Tydens haar toespraak het sy haar openlik… Continue reading INGRID CARLQVIST Swede en Suid-Afrika

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte