* THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA It is in THEIR constitution that all of us have a right to live in South Africa. The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary * LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1… Continue reading South Africa: Farm and Boer killings
Skrywer: volksvryheid
Witkruis monument Augustus-September
WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande. Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig. Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor. Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September
Ramaphosa : Trump
* Die blote aanvra vir ondersoeke na moord en grondonteiening of selfs rassisme (B-BBEE) is basiese begrippe oor moorde, rassisme wat daagliks gebeur en onteiening sonder vergoeding, veral teenoor die Boere en konserwatiewei Afrikaners. Waar is die sogenaamde ondersoeke van die Verenigde Nasies hieroor? Lande en regerings sluit dikwels ooreenkomste met hierdie rassistiese wetgewings en… Continue reading Ramaphosa : Trump
Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk
Kommunisme en voedselsekuriteit is nie vennote nie. Die foto regs is ongeveer in 1922 in Rusland en skets 'n armoedige en onheilspellende gesig af van ondervoeding, wanvoeding en oorlog. Jong kinders met geen kragte in daardie tenger liggaampies nie. Dis wat ook op ons kontinent, en hier in Suid-Afrika afspeel. Lees en sien self… Continue reading Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk
Radikale onteiening en GEWELD
* Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie. NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie. NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie. Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. … Continue reading Radikale onteiening en GEWELD
Misdade van die internasionale reg
Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of 'n Boer uitwis nie. Dit is en bly dreigemente en niks anders nie. Dit bly steeds 'n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis. Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word. Dit gebeur… Continue reading Misdade van die internasionale reg
Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika
Aanvalle en moorde - hetsy dit plaas of stad en dorp is. Hetsy dit is waar ontspan langs 'n braai of terwyl die kos gemaak word. Wees ALTYD paraat. Dis ons wat altyd een voor moet wees waar hierdie terroriste inkom, met hul onwettige vuurwapens of messe aanval en nie omgee om lewe te verruil… Continue reading Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika
Grondhervorming SA Parlement – 2018
* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding. Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is. Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018
Grondplanne van ANC
CHANGE the Constitution is so easy: To amend the Constitution, two-thirds of the National Assembly must vote for a proposed amendment and, in the National Council of Provinces, six of the nine provinces must be for the proposed amendment. This means 267 of the National Assembly's members must vote for the proposed amendment. The ANC currently has 249… Continue reading Grondplanne van ANC
Plaasaanval Moeka en Gina
Vrydag 24 Augustus 2018 was 'n donker en eensame aand vir twee bejaarde vrouens wat erge aanrandings en martelings moes verduur vir 'n paar rand en koppies koffie asof hulle nie koffie elders kan gaan suip nie. Die bejaarde vrouens van Roossenekal in Mpumalanga moes later die nag in die koue in die veld… Continue reading Plaasaanval Moeka en Gina
Grondwet SA en wetgewing
Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke en die Afrikaner se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie. Niemand kan dit wegredeneer nie, daar was heelwat blanke liberales, veral uit die Kaapkolonie, destyds betrokke saam die Britte wat teen die Boere Republieke gekant was. Ironies dat van… Continue reading Grondwet SA en wetgewing
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
* Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde. Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
Onteiening (nasionalisering)
Vreemde, tog bekende stemme weerklink uit die verlede wat 'n vals vlag demokrasie en fatale "reënboognasie" wat nooit bestaan het nie, verkondig. Aandring op radikalisme. So baie vra: het ons regtig 'n demokrasie? Dan weerklink die stem van 'n FW de Klerk van 1990 oor sy opgeblaaste referendum saam Dakargangers en Kodesa grondwetskrywers en… Continue reading Onteiening (nasionalisering)
ANA (African News Agency)
Wie is die ANA agentskap? Dit is 'n Nuus agentskap in Afrika. "AFRICAN NEWS AGENCY" Nou wie sit agter die skerms en trek toutjies in die Media podium. Klink PAN AFRICAN bekend? Dr Iqbal Survé en Ladislas Agbesi ANA > AFRICAN NEWS AGENCY (AFRIKA NUUS AGENTSKAP) SEKUNJALO INVESTMENT AND INDEPENDENT MEDIA Founded by Dr Iqbal… Continue reading ANA (African News Agency)
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Land in South Africa - Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840's by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Waar staan die land se president van Suid-Afrika en saam met wie? Ons weet almal hy kom saam die ou bedeling en Oppenheimer. Wat egter belangrik is om te onthou en te vra: Is alles verklaar in parlement? Dis boeke vol as mens in diepte ingaan en dit raak elkeen van ons in die land, veral… Continue reading CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA
Boere volk se deelname in Suid-Afrika
* Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan. Hetsy of hulle 'n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word. Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word. Hoekom moet daar pa gestaan word vir… Continue reading Boere volk se deelname in Suid-Afrika
Zug kanton in Switzerland
Pragtige skoonheid wat mens van veraf begroet met nuwe verwikkelinge. Zulu Republic, a start-up based in Zug, Switzerland, wants to create the world’s first truly viable micro-economy on the Ethereum blockchain. Yes, it is based in Switzerland not in South Africa. Hier is nog 'n paar pragtige natuurtonele, berge en skoonheid om te bewonder, hetsy… Continue reading Zug kanton in Switzerland
Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018
Russiese President Vladimir Putin is van voorneme om die BRICS beraad in Johannesburg, Suid-Afrika by te woon gedurende 25 tot 27 Julie 2018. Hy sal ook 'n geselskap van verskeie hooggeplaastes en top amptenare saambring. Die geselskap sal ook sy minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov insluit. Russian President Vladimir Putin will soon descend to… Continue reading Vladimir Putin in Suid-Afrika 25-27 Julie 2018














