Basic Education Employment Initiative or BEEI

  The Department of Basic Education (DBE) is aware of the non-payment of some General as well as Education Assistants employed as part of the Basic Education Employment Initiative or BEEI.    Basic Education Department committed to ensuring payments of General and Education Assistants are concluded.  From December 2020 to March 2021.   More information about this.… Continue reading Basic Education Employment Initiative or BEEI

SA Education failed

Min of geen verantwoordelikheid bestaan op die vlak in Suid-Afrika, terwyl dit belastingpligtiges is wat aan die kortste end trek.  Dit is baie duidelik dat die onderwys en veral die polisie owerhede nie die nodige reëlings getref het om skole meer te beveilig nie, hetsy dit nou vakansie is of in die tyd waar daar… Continue reading SA Education failed

Education politics – SEX – Africa also a problem, not only SA

Is "seksonderrig" in skole regtig suksesvol en om verkragtings te voorkom of sit daar meer hieragter?  Getalle!  In oorlog geteisterde gebiede in Afrika, is dit soldate wat meestal die vroue en jong meisies verkrag om vroue te gebruik om hul mag af te dwing en dan word onwelkome babas gebore.  Getalle!   Die regering moet dalk… Continue reading Education politics – SEX – Africa also a problem, not only SA

Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)

Lees die inligting rakende die sogenaamde projek en skema van Solidariteit en wat hulle namens hul "multi-kulturele lede" uitgedink het.     Terloops, hulle het geen mandaat om namens enige volk te praat nie, maar kan wel volgens hul multi-kulturele lede praat.    Die skending van menseregte wat taal en onderrig insluit, gaan beslis nie eensydig… Continue reading Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)

Ramaphosa : South Africa (FN)

FRONT NATIONAL FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY The following letter was delivered to the office of the President of South Africa this morning: To: Mr Cyril Ramaphosa President of the Republic of South Africa Dear President Ramaphosa, FARMS ATTACKS, FOOD SECURITY AND AGRICULTURAL SAFETY You might recall that there was quite some discord… Continue reading Ramaphosa : South Africa (FN)

Constitution – Grondwet (SA)

Deur wie word die Grondwet en Opvoeding befonds - hulle is en bly begunstigdes. - Who are the founding members of the South African Constitution.  Who are the funders of Education Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. *** Atlantic Philanthropies, Open Society Foundation and Ford foundation. http://www.constitutionalismfund.co.za/ * https://www.osf.org.za/announcement-on-2019-grant-cycle-calls-for-osf-sa/ The Joint Fund to… Continue reading Constitution – Grondwet (SA)