Eskom sabotage from inside

De Ruyter said at a media briefing last year on 19 November 2021, that the country could have been plunged into Stage 6 load shedding or worse had alleged saboteurs succeeded in an apparent plan to shut down some of the units at the Lethabo Power Station.   He said an Eskom investigation into the Lethabo Power Station incident found that stays and rods were cut to trigger the fall of an electricity line pylon also known as a tower.     

Lethabo Power Station - Wikipedia

*

Independent analysts have backed Eskom chief executive André de Ruyter’s claims of sabotage at the embattled power utility, with multiple incidents of malicious damage seen across the group’s operations.

A professor at Stellenbosch University Mark Swilling, told the Sunday Times of claims from various sources that sabotage is taking place. He added that the culprits were likely low-level managers and that the consistent pattern of breakdowns is unlikely to be maintenance-related.    This was echoed by Clyde Mallinson, director at renewable energy company Virtual Energy and Power, who said that the sabotage reflects a broader decline in society, including service delivery, policing and the military.   Mallinson said South Africa needs to fix the economy and cut unemployment quickly.     Is there somebody or something behind this sabotage.

*

Deliberate Sabotage at Eskom

De Ruyter said that the fall of the pylon damaged two coal feeding lines which could have caused the power station – which is South Africa’s most reliable – to be without coal within six hours, triggering a consequent shut down.   

There is no sign of corrosion, no sign of metal fatigue, there was no shearing of these pylons and there is evidence that there was some cutting instrument involved; whether that is a hack saw or an angle grinder.    What further arouses suspicion that this was a deliberate act of sabotage is that nothing was stolen from the site. So the stays [holding the pylon in place] were cut, the tower was pushed over onto the other line and nothing was stolen so this is not an economic crime,” he said.     

For some time they have had suspicious incidents and think this is the clearest indication that they have had to date that there are individuals out there who seek to damage the economy by causing very significant and substantial load shedding.      The chief executive stated that the 390,000km of distribution and transmission lines across the country make it physically impossible to position station guards at every pylon.    He said security measures within and around power station sites such as drone patrolling, a stepping up of access control and the use of camera intelligence are helping the power utility to prevent incidents before they occur.

Evidence of Eskom being destroyed from the inside: report



*


Sabotasie, Terrorisme en die Binnekring

Terroriste is meestal trots op hulself met die hoeveelheid skade wat hul aanrig, nie net aan die land of regering nie, maar aan elke verbruiker. Die polisie doen nie veel om die tipe van misdaad te stop nie. Voor 1994 is heelwat van hierdie netwerke deur die weermag opgepas en beskerm.

Dit wil ook voorkom dat die terrorisme en sabotasie wat plaasgevind het oor dekades, het nie net by een kragstasie plaasgevind nie. Dit is nie net die staat en regering wat gekaap is nie, maar meeste staatsentiteite is dolleeg gesteel en geplunder. Omdat dit ‘n groot bron van inkomste is vir die terroriste, sal hul bly steel as hul nie totaal en al weggesluit word nie. Selfs die diefstal van kragkabels en die steel van krag, is ook deel van die sabotasie en terrorisme.

Soos met die staatskaping, is daar van verskillende metodes gebruik gemaak om spesifieke skades berokken aan groot masjinerie nie net op een kragstasie nie, maar verskeie die afgelope 30 jaar reeds. Dan word dit kwansuis aan die klok gehang dat dit nie as gevolg van onderhoud is nie, maar eerder die ouderdom van kragstasies. Dis nie heeltemal so maklik nie. Skades is doelbewus en doelgerig so beplan aan Eskom self, elke gebruiker en besigheid, sowel om die land se ekonomie in duie te laat stort. Dis om ons almal te vernietig. Dis soos brande wat oral uitbreek en nie almal kan gelyktydig hanteer word nie. Dis hoe terroriste hul sabotasiefeeste beplan.

Sodoende word die terreur ingespan om kragstasies te vernietig, sodat die gebruikers in die donker gaan wees en bly en nog langer beurtkrag verduur wat miljoene rande se skade aan gebruikers se huishoudelike toerusting berokken. In die donker het misdadigers vrye hand en beweging om te maak wat hul lus het, want hul weet hul word nie vervolg nie. Die terroriste (ook deel van swart bemagtigers voorsieners), gaan uit hul pad uit en word van binne hierdie kragstasies gehelp om hul take uit te rig. Hierdie spul is daarna verseker hulle kry meer inkomstes, indien hul kollegas hul te hulp gaan snel om die ‘gebreekte’ toerusting weer reg te maak. So word terroriste en swart bemagtigers aangewend om meer skade te berokken en hulle verdien inkomstes uit dieselfde bron uit wat ‘vernietig’ moet word.

Dus, kan dit dus in ‘n totale ekonomiese ineenstorting ontaard waar misdadigers ‘n lekker lewe sal kry want hulle sien hul kom weg met ‘n klein boete op vrylating of borg. Heimlik lag hierdie terroriste al die pad bank toe, want hulle dade word nie ernstig genoeg beskou nie. Dis mos ‘n gewoonte by Eskom dat hul bestuur besluit dat slegte skuld of selfs die diefstal van toerusting afgeskryf word wat biljoene beloop. Hoeveel munisipaliteite se skuld is ook nie afgeskryf nie, dus kom hul weg daarmee. Verbruikers se premies word eenvoudig verhoog of as daar toerusting beskadig word, word dit vervang en hierdeur verdien die regering 15% BTW op alle aankope.

Dit word waargeneem oor dekades in verskeie artikels en verslae dat daar besliste sabotasie en terreurdade aan die gang is.  Eskom se bestuur skryf te maklik gesteelde goedere af wat kwansuis nooit gevind word nie.   Dit is dus nie net De Ruyter of sekere bestuurslede wat geteiken word nie, maar die hele Eskom as sulks sowel as die gebruikers word van baie meer beroof as wat daar tekenne gegee is in verslae. Wie wil so graag Eskom tot op hul knieë dwing en totaal ekonomies vernietig?

Eskom het verskeie kragstasies en heelwat word onheilspellend geteiken deur binnekring personeel en verskaffers aan Eskom.   Personeel wat weet hoe die stelsels funksioneer en waar daar gapings is wat gebruik word vir hul eie sakke of vir iemand anders se sakke wat Eskom en die land wil vernietig. 

Doelbewuste saakbeskadiging aan Eskom is ook saakbeskadiging aan elke gebruiker en is niks anders is baie ernstige terrorisme nie.    Hierdie tipe persone wat wel gevang word vir sulke ernstige misdade behoort nie eers weer vrygelaat te word en moet aangehou word.   Hierdie tipe terreurdade gee aanleiding dat ernstige misdade in donker kan plaasvind, aanvalle en moorde wat beplan word.

*

November 2021

De Ruyter het op ‘n media-inligtingsessie op 19 November 2021 gesê die land kon in Fase 6-beurtkrag gedompel gewees het of erger nog sou beweerde saboteurs in ‘n klaarblyklike plan geslaag het om van die eenhede by die Lethabo-kragstasie te sluit. Hy het gesê ‘n Eskom-ondersoek na die Lethabo-kragstasie-voorval het bevind dat stutte en stawe gesny is om die val van ‘n elektrisiteitslynmast, ook bekend as ‘n toring, te veroorsaak.

De Ruyter het gesê dat die val van die ‘pyloon’ twee steenkooltoevoerlyne beskadig het wat kon veroorsaak het dat die kragstasie – wat Suid-Afrika se mees betroubare is – binne ses uur sonder steenkool was, wat ‘n gevolglike stilstand veroorsaak het. Daar is geen teken van korrosie nie, geen teken van metaalmoegheid nie, daar was geen skeur van hierdie pylone nie en daar is bewyse dat daar een of ander snyinstrument betrokke was; of dit nou ‘n ystersaag of ‘n hoekslyper is.

Wat verder die vermoede wek dat dit ‘n doelbewuste sabotasiedaad was, is dat niks van die terrein gesteel is nie. Die stutte [wat die pyloon in plek hou] is dus gesny, die toring is op die ander lyn oorgestoot en niks is gesteel nie, so dit is nie ‘n ekonomiese misdaad nie,” het hy gesê.


*


RELATED INFORMATION – VERWANTE INLIGTING

ANC electricity plan

Enel Green Power RSA (EGP) RSA

Onthou die IPP’s … WHAT ABOUT:
Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe

Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

Eskom – Radebe – IPP – REIPPP

R131 billion for renewable electricity

Eskom – 27 IPP projects

Turkey Floating Karpowership

Gordhan (what future with Eskom) – Ramaphosa

Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Eskom capture

ESKOM – Trillians – Guptas – State capture

Capture of people – Black Empowerment – Zondo

Eskom – Medupi (faults)

Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Corruption – Eskom – Parliament

Loadshedding Eskom beurtkrag

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Eskom – media

Eskom – ‘design faults’

Eskom – Koeberg

Eskom information and off grid systems

Eskom – Solly Tshitangano

Eskom 2019 – Tutuka

Eskom and Africa

Eskom inligting en jaarverslae – Information

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom – corruption

Eskom – Rotek – Shanahan

Eskom Rotek Industries

Eskom corruption – Michael Lomas

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom – Oracle



17 gedagtes oor “Eskom sabotage from inside”

  1. […] Intussen gaan die kragpryse op en daal nie omdat die verbruikers skade ly en elektriese toerusting moet vervang uit eie sak.   Neem ook kennis dat 15% BTW van al hierdie vervangings na die regering gaan vir ekstra inkomste, en dus moet verbruikers nog meer opdok.    In die laaste jaar is daar ondersoeke aan die gang oor ‘n paar werkers van Eskom kragstasies so besteel en biljoene word eenvoudig afgeskryf omdat daar gerieflik nie genoegsame sekuriteit of administrasie is om die euwel van korrupsie en diefstal te bekamp nie.Dit is baie duidelik dat daar groot netwerk van sindikate is wat die Eskom reus tot ‘n stilstand wil dwing sodat hulle dan ook Suid-Afrika, alle besighede en gebruikers tot niet maak.   Duidelik beheer en kaap terroriste lankal al hierdie netwerke, staatsentiteite en ook die regering (wat dit eenvoudig toelaat, want hulle tree nie na behore op nie).  Dit help nie daar word kommissies aangestel wat niks kan doen nie.   Waarom word hul betaal vir niks doen nie?Eskom sabotage from inside* […]

    Like

Lewer kommentaar