Daar is geen ander manier om die tipe gedrag van die kastige protesgangers anders te beskryf as terrorisme en terreurdade nie. Hul optredes getuig van hul lewens en hoe hulle daagliks lewe. Vernielsugtig, plunder, steel en dan "monitor" polisie van 'n afstand af, so asof die polisielede bang is vir enige optredes. Doen hulle dit… Continue reading Terrorism – Terrorisme KZN Gauteng 11 July 2021
Kategorie: KZN
Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021
Nuwe voertuie word vernietig en verbrand - dis nou die spul terroriste wat ronddans in die strate en paaie ontwrig. Die polisie skitter in hul afwesigheid. Daar word beweer deur bende groepe hulle steun Zuma en doen dit vir Zuma wat in die tronk slaap nadat hy nie die hofverrigtinge van Zondo bygewoon het nie. … Continue reading Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Al hierdie verskillende planne van die anc en fondse wat toegeken word, word onder wetgewing as "wetlik" gedoen en dit vloei in op die legkaart van die 1996 Grondwet. Veral onder swart bemagtiging (B-BBEE en AA) wat al vir 26 jaar gedoen word, wat daar teen die blanke minderheidsvolk gediskrimineer word. Ramaphosa dryf die B-BBEE… Continue reading South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Meerensee – Richards Bay – KZN – SA – COVID-19 virus
Hotline Coronavirus 0800029999 - WhatsApp line Coronavirus 0600123456 Please make use of numbers and share. Confirmation has been received that lab test results have indicated that a Richards Bay Primary School pupil has contracted the coronavirus. Scores of anxious parents gathered outside the school since early this morning after news surfaced that a Richards Bay… Continue reading Meerensee – Richards Bay – KZN – SA – COVID-19 virus
KZN – Richards Bay and province – ALERT – storm/heavy rains
Heavy rains and potential flooding have been forecast for much of the province, with Thursday night predicted to see the worst of it. IN light of the severe weather warning issued by the South African Weather Service (SAWS) for tomorrow (Thursday) and Friday, the Port of Richards Bay has urged all stakeholders to take… Continue reading KZN – Richards Bay and province – ALERT – storm/heavy rains
Umfolozi – KwaMbonambi community Trust
Gemeenskapsontwikkelings binne Trustgebiede in Suid-Afrika loop soms wye draaie voordat armoede aangespreek word. Soms oorvleuel gebiede en "leierskappe". Dis nie dat finansies altyd skaars is nie. Daar word baie uitgedeel. Die opinie is voorts - indien die regering al die korrupsie sedert 1994 hokgeslaan het en met rente verhaal het, sou ons lankal een… Continue reading Umfolozi – KwaMbonambi community Trust
Encephalartos Woodii and Ngoye Forest
Volgens kenners is daar slegs een manlike plant van die besonderse en baie spesiale broodboom wat Encephalarton Woodii heet, wat vernoem is na John Medley Wood. Only one specimen of Encephalartos woodii has ever been found in the wild - in South Africa. It was discovered on the edge of South Africa’s Ngoye Forest in 1895. The… Continue reading Encephalartos Woodii and Ngoye Forest