* Dit is nie indrukwekkend hoe sekere leiers in Suid-Afrika, veral iemand soos Ramaphosa weet hoe en wanneer om sy flitskaart te speel nie. Hy is ook nie die enigste een wat dieselfde tipe taktiek uitvoer na 1994 nie. Voor hom was daar heelwat 'akteurs' wat deelneem vir die eindspeletjies rondom elkeen van ons om… Continue reading Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
Skrywer: volksvryheid
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
* Like the different black and coloured groups of people in South Africa and elsewhere on other continents, there are also different white groups of people, such as the Boer people since 1652 in Southern Africa. This has absolutely nothing to do with 'apartheid' and it is a people's right to be declared a Boer… Continue reading Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Croydon in Lebombo, Eswatini
* Die oorsprong van Croydon in Eswatini is soortgelyk aan die Croydons op ander kontinente. 'n Grondgebied is aan setlaars verhuur. In die 1880's was daar 'n gebied in Swaziland bekend as The Buckhams, vernoem na die man wat die eerste huurkontrak gehou het. Die naam het omtrent daardie tyd na Croydon verander. Croydon, "die… Continue reading Croydon in Lebombo, Eswatini
Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
* Is daar 'n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote - lees en besluit self. Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word. Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse… Continue reading Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye
Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
* Die Boere volksgenote van al die Boere republieke bly 'n volk en is nie 'n multi-kulturele nasie nie. Dit maak nie saak watter geleerdes ons ander name noem nie. Die Boere volk en is niks van enige ander volk, nasie of beslis nie Afrikaners nie. Afrikaners is 'n multi-kulturele nasie wat ook… Continue reading Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA
Verdrag van Vereeniging 1902
* Is 2025 a repeat of what happened since 1652-until now? Brittain was not alone during the Anglo-Boer wars against a small little group of Boer people, fighters, women and children. Various countries assist the British empire to keep in charge of southern Africa, to keep the Cape sea route and also minerals in the… Continue reading Verdrag van Vereeniging 1902
Herstel van Boere Republieke
* Daar was meer as een Boere republiek wat deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem en oorgeneem is vir al die minerale rykdom, goud, diamante en ander belangrike metale. Al hierdie Boere republieke was Niemandsland en het aan niemand behoort nie, maar dis onderhandel met omliggende swart stamme wat dit nie gebruik het nie. Wettige… Continue reading Herstel van Boere Republieke
Invalsplanne op Boere republieke
* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes. Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke
Limpopo – dwelms Julie 2024
* Daar is berig deur die Valke in Limpopo wat inligting ontvang het oor verdagte aktiwiteite wat op 'n plaas plaasvind, wat toe geoperasionaliseer is en die multi-dissiplinêre span toegeslaan het. Vier strukture op die eiendom is deursoek en groot hoeveelhede chemikalieë wat gebruik is in die vervaardiging van onwettige dwelms, insluitend asetoon sowel as… Continue reading Limpopo – dwelms Julie 2024
Alternatiewe goedkoop internet op Mankosi and California
* Waarom moet daar so 'n duur prys betaal word as daar kommunikasie geskied. Die dorpie Mankosi was aan die voorpunt van 'n eksperiment om die internetgaping te oorbrug en goedkoper "wifi" 'n werklikheid te maak. Dit is 'n projek wat groot implikasies vir soortgelyke gemeenskappe regoor die wêreld kan hê. Dit is… Continue reading Alternatiewe goedkoop internet op Mankosi and California
Witwatersrand mineraal ontginnings
* Die Witwatersrand in Suid-Afrika was vir etlike jare letterlik omgedolwe om meestal goud uit die aarde uit te bring vir rykdom, gemak en 'n beter ekonomie vir die land. Tog, as daar geluister word na die armoedige lewensbestaan, dan het die rykdom by al die oop deure en vensters in Suid-Afrika uitgevlieg sonder om… Continue reading Witwatersrand mineraal ontginnings
Jo-jo politieke speletjies in SA
* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA
George Heys, sy goud en Melrose huis
* Melrose huis het 'n kinkel in die Britse oorheersing, die huis het aan George Jesse Heys, 'n Britse immigrant behoort. Sy pa heet Thomas Heys van Lancashire in Engeland wat in 1840 na Natal ge-emigreer het. George is in 1852 in Durban gebore. Hy is later getroud met 3 kinders, wat ook… Continue reading George Heys, sy goud en Melrose huis
Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
* Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek. Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde… Continue reading Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering
Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl
* Daar is heelwat ouma's, oupa's, ma's, pa's, ou mense, dogters en jong kinders wat Emily Hobhouse se pad gekruis het tydens die Anglo-Boere oorlog en Britse konsentrasiekampe, martel- en helkampe. Martel en helkamp is en was dit beslis, hulle is sonder voedsel en medikasie gestraf vir die dade wat Engeland en bondgenote gereken het… Continue reading Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl
Chinese Expo Swart bemagtigers
* Die Chinese regering het sowat 60 ondernemings of besighede bekendgestel by hulle werkloosheid geleentheid in Midrand op 16 April 2024. Ooreenkomste word op internasionale vlakke met ander lande wat besighede of ondernemings inbring gesluit om werkloosheid te verbeter. Elkeen van hierdie ooreenkomste sal aan swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings se vereistes… Continue reading Chinese Expo Swart bemagtigers
Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe
* Konsentrasiekampe rondom 1900 in suidelike Afrika is nie vakansie- of vlugtelingsoorde nie, maar niks anders as martel- en strafkampe nie. Meeste van die kampe is spesifiek geskep nadat huise en voedsel afgebrand is, sodat dit moet lyk na 'vlugtelingkampe'. Brittanje en haar bondgenote het openlik die verskroeide aarde beleid met mag en mening toegepas… Continue reading Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe
Wit leuens van Brittanje en ander lande
* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid. Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is. Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande
Oos-Afrika sionistiese voorstel
* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905, maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie. Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel en wie was daarby betrokke? Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel
Britse Mandaat oor Palestina
* Dit is eenvoudig onmenslik wreed en barbaars, wat grens aan terrorisme en oorlogsdade, die afgryslike en dodelike skending van menseregte van verskillende volke in die land Palestina. Die mandaat oor Palestina is aan Brittanje gegee, maar is dit werklik slegs Brittanje gewees? Of is daar die alewige bondgenote hierby betrek gewees, want dit… Continue reading Britse Mandaat oor Palestina
















