* Indien al die Tuislande, veral die TBVC lande, onafhanklikheid verkry het, was hul vandag welaf, meer opgevoed en onafhanklike lande om hulself te regeer. Die liberales en kommuniste, die wat agter die vernietiging sit, wou nie gehad het lande in Suid-Afrika moet vooruitgaan nie. Nissan is 'n groot baken vandag, wat bereik was al… Continue reading Datsun-Nissan – Heritage Museums South Africa-Japan
Skrywer: volksvryheid
1996 Grondwet en 1955 manifes
* Die Suid-Afrikaanse parlement, die 1996 grondwet, alle wetgewings, Idasa, Kodesa is en word deur liberaal verligtes uit Amerika gefinansier. Bekende name, Ford foundation, Soros se OSF.SA en Cato Instituut - daar is veel meer as hierdie sogenaamde sionistiese finansiers, wat by Idasa, Kodesa en Grondwet 1996 betrokke was. Dis reg, uit Amerika. Watse voordeel… Continue reading 1996 Grondwet en 1955 manifes
Uraan in Namibië: Rossing
* Dit is nie net belangrik om ingelig te wees nie, maar interessant om te weet watter land, regering of besighede afkomstig van waar ookal, gemyn word in suidelike Afrika, spesifiek Namibië asook die res van Suid-Afrika. Alles word letterlik omgedolwe, meeste myne word ook nooit gerehabilieer nie, wat dodelik is vir enige land en… Continue reading Uraan in Namibië: Rossing
Vuurtonge – Stemme van vuur
* Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af. Moontlik vir versekering doeleindes - Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds. Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself… Continue reading Vuurtonge – Stemme van vuur
Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
* Dis pateties en 'n skreiende skande dat daar so mee gespog word wat met belastinginkomstes gedoen word om die arme tronkbewoners wat misdade gepleeg het, op te lei, terwyl nie veel gedoen word aan die slagoffers van geweld of gewone publiek nie. Boere op plase en plotte word summier aangeval, grusaam gekap, gemartel, vrouens… Continue reading Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers
Suid-Afrika se misdadigers
* Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak. Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie. Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons. Gevangenis ministers en departemente is almal deel van… Continue reading Suid-Afrika se misdadigers
Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
* Mens noem hulle ook net eenvoudig miljoenêrs wat alles uit die belastingstaatskas verkry. Hulle is die misdadigers wat die slagoffers aanval, besteel, verkrag en soms vir dood agterlaat en eenvoudig vermoor. Miljoene rande word deur hulle verorber en soms het van hulle (meestal) ook geleenthede om verder te leer, toegang tot die internet, wat… Continue reading Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
Afrika lande en groot moondhede
* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
Generaal Mkhwanazi 2011
* Hy het beslis 'n missie en einddoel. Baie Boere, burgers en besighede is saam hom en die ander wat dieselfde taal praat oor misdaad, sindikate, chaos en alles wat Suid-Afrika vernietig. Almal is moeg vir die chaos waarin ons gedompel is na 1966 ongeveer. Min ken die werklike geskiedenis rondom hierdie generaal, inteendeel daar… Continue reading Generaal Mkhwanazi 2011
Generaal Mkhwanazi —-
* Julie 2025 - Generaal Mkhwanazi het myns insiens geen keuse gehad wat hy gesê het nie, deur te praat rakende sindikate, korrupsie, geweld en misdaad in die openbaar. Dit raak elkeen van ons in Suid-Afrika en elkeen van die sindikate het 'n invloed in baie mense se lewens. Sy streep _--_ het… Continue reading Generaal Mkhwanazi —-
Azania is in Noord-oos-Afrika
* Azania is in Noord Oos Afrika. Dit het bo in Oos en Noord Afrika ontstaan nie aan die suidpunt van Afrika nie. Interessant hoe destydse mynmagnate (meestal sioniste), in suidelike Afrika, sedert die dae van Britse imperialisme en kolonialisme van goedkoop arbeiders (slawe) gebruik gemaak het in mynontginnings. Mynmagnate het nie werklik… Continue reading Azania is in Noord-oos-Afrika
Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
* Die kommunistiese dreunlied, 'kill the Boer, kill the Farmer', het alles met geweld te doen - dit is presies die woorde wat tydens groot verhore gesing word. Dieselfde spul het lang trane gehuil omdat Afrikaners soms die ou Nasionale vlag as simbool gebruik. die vlag is deur die howe verbied. Natuurlik sal… Continue reading Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
* Moorde gaan baie lank terug, tot 1994 en selfs voor 1994. Die minderheid Boere en -volk is 'n groot bedreiging vir die multi-kulturele en veelvolkige kommuniste en sioniste in die land. Die rewolusionêre politici kla steeds hulle het nie grond nie, maar brand eerder die land af. Hulle laat toe dat opruiendes gate in… Continue reading In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser
* Die standbeeld is sowat 500 jaar gelede opgerig in die middel van Bern Switzerland en vorm deel van 'n interessante fontein. Daar is natuurlik heelwat teorieë beskikbaar en persone kan self hul afleiding maak op hierdie uitstaande en merkwaardige stad Bern se uitsonderlike fontein en beeld. Dit is beslis nie 'n lewendige fontein nie… Continue reading Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser
Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
* Burgers in Suid-Afrika, veral nasate van die Boere republieke, sal vinnig agterkom daar bestaan 'n Boere volk vir eeue wat nie net spekulasie is of was nie of dat argiewe lêers slegs in 'n droomwêreld bestaan nie. Hoe moeilik is dit om te verstaan dat enige land bestaan uit 'n verskeidenheid van volke, etnisiteite,… Continue reading Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
Kaapkolonie en ander sendingskole
* Van die beginstadium van ontwikkeling was opvoeding en onderrig op die lys. Kommandeur Jan van Riebeeck het op 17 April 1658 in sy dagboek aangeteken, dat daar 'n skool vir slawe begin is, sommige is afkomstig van Angola. Hierdie skool is deur kommandeur Jan van Riebeeck vir die slawekinders wat met die Nederlandse skip,… Continue reading Kaapkolonie en ander sendingskole
Kill the Boer, kill the Farmer
* Die dreunlied: "Kill the BOER - Kill the FARMER." is deel van meeste swart politieke partye in Suid-Afrika. Dit is die woorde van die sogenaamde strydlied van die ANC, EFF en selfs die DA en ander sing daarvan vandag. Waarmee die spot ook soms gedryf word as "KISS the BOER, KISS the FARMER". Maar… Continue reading Kill the Boer, kill the Farmer
Gemene delers en onderdruktes
* This has always been the case, but it is not difficult to guess who is behind all these revolutions to slander countries? Possibly those who want to exercise control in the end. The violence, revolution, crime, corruption, murders have been going on for a long time and are created by the common sharers and… Continue reading Gemene delers en onderdruktes
Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid. DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie. Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
Albanië handelsbande
* Albanië het bekendgestaan as Illyria en was in die verlede 'n baie arm land, maar het verander na 'n middelklas. Hulle staan ook as die Republiek van Albanië bekend. Hul eetgewoontes is meestal middetereense geregte - hul gebruik alle soorte vleisdisse. Dit is nie 'n baie duur land om te woon of… Continue reading Albanië handelsbande















