Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994.  Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is.  Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Skenkers – Donors (ANC) (2007)

In 2013 was daar 'n bykomende artikel geplaas deur Gareth van Onselen oor donasies van skenkers aan die ANC.   Die artikel en inligting is reeds in 2007 bekend. Dit is internasionaal sowel as plaaslike en interne skenkings wat ontvang is - dalk reeds bekend aan heelwat, maar soms is dit goed om weet wie is die… Continue reading Skenkers – Donors (ANC) (2007)

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Swart Bemagtiging ANC

Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar,  was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak.  Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings.   ANC was… Continue reading Swart Bemagtiging ANC

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994 erg, maar vandag is dit veel erger.  Altans, dis wat baie reken gebeur.   Wat het intussen verander in Suid-Afrika?  Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword.     Ook moontlik op ander bevolkingsgroepe.   Dit is veral die Boere… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO

Grond- “hervorming”-“besettings”

Die verskillende boodskappe wat daagliks uitbasuin word oor grondhervorming en besettings, gaan oor die grond in blanke besit.  Dis baie duidelik die boodskap wat Ramaphosa onlangs aan die Verenigde Nasies oorgedra het maar ook aan sy plaaslike tradisionele leiers voor sy vertrek.   Na samesprekings met Zoeloe leier Zwelithini, is versekering gegee dat daar aan geen… Continue reading Grond- “hervorming”-“besettings”

Political killings SA (2)

In 2013 it was reported that there had been more than 450 political assassinations in KZN since 1994. Here is an infographic detailing political murders across the country.  Not sure what is the difference between a normal person killed in his house or then they call it political killings. Council Wards READ also: Political killings… Continue reading Political killings SA (2)

Political killings / Politieke Moorde (SA)

The Memorial Hall in Umzimkhulu. After five years and more than $2 million in public money, there is little to show for the project.   Black on Black violence took place, they call it sometimes "Political murders".   There are others as well.   Here is an article published in the New York times.  Before the 1994 elections… Continue reading Political killings / Politieke Moorde (SA)

Stem uit die Graf

Sy stem herrys uit die graf - die video materiaal is gedoen net voor sy dood.  Die video materiaal is verrassend en word heelwat feite verskaf deur 'n persoon wat direk daarmee gewerk het.   Netso verrys al die feite rondom die tuislandverhale wat floreer het voor 1994.    Dit sal ook mettertyd bewys word, hoe… Continue reading Stem uit die Graf

Agteruitgang in SA

Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is.  Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef.   Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA

FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei.   Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke.     Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Sandkorrel Hartklop

* Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Alles met die hulp van finansierings, Idasa, Kodesa, Afrikanerbond en -organisasies by Dakar en ander plekke, voor 1990 reeds.     Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en… Continue reading Sandkorrel Hartklop

Ramaphosa se vliegbemanning

Dit nie net Ramaphosa  wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie.  Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie?  Dis 'n goeie vraag maar ook daar gaan nie "eensgesindheid" wees oor antwoorde nie.  Meestal is die wagte in Parlement en selfs parlementêre sekuriteitspanne deur… Continue reading Ramaphosa se vliegbemanning

Ramaphosa : In Denial

Suid-Afrika is die mees geweldadigste land in die wêreld - en dan leef die sogenaamde president in ontkenning oor blanke moorde en plaasaanvalle.   Is dit omdat hy weet dat daar genocide(s) plaasvind.    Sy ontkenning was skaars 'n week nadat die Minister van Polisie die hoë statistieke bekendgemaak het.   Vir wie wou Ramaphosa nou eintlik… Continue reading Ramaphosa : In Denial

Ingonyama Trustgebied (en andere)

* Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal.   Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers.   Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening.  Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)

Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede

* Meer as 'n eeu gelede,  was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms).    Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede