Maklik as geld so inrol wat afkomstig is van armes wat so uitgebuit word. Wanneer iemand geld steel of vat wat jy weet nie joune is nie word dit moontlik weer eens onder 'n mat ingevee, of gaan hierdie skuldiges aangekla word van diefstal. Eers ontken hy dit dat hy soveel geld ontvang het, maar… Continue reading VBS Mutual bank VENDA KING
Skrywer: volksvryheid
TAU / TLU Media
TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming. Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is. Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie. Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media
NSF – National Skills Fund
The National Skills Fund (NSF) is a public entity that was established by government in 1999 and reports to the Minister of Higher Education and Training. The NSF has the responsibility to initiate as well as respond to national skills priorities, which calls for the NSF to fund a range of skills development initiatives… Continue reading NSF – National Skills Fund
VBS Mutual bank
Who stole this mank empty? Find out - there are more background and corruption about the bank. Same happened with the Gupta sages. In this case it was mostly old peoples and pensioners money. The youngsters do not like to work for their own money, it is easier to grab and steal pensioners money… Continue reading VBS Mutual bank
Geen boer – geen voedsel
* Die gevolge van aanvalle en plaasmoorde op Boere en die Boere volk , die landbouers wat regtig poog om voedsel op tafels te kry. Dit is skending van menseregte en onteienings beteken een ding - hongersnood, want as die voedselketting gebreek word, is dit nag vir almal van ons, die Boere volk ingesluit. Met… Continue reading Geen boer – geen voedsel
SACP / SAKP
SAKP dokumente - SACP documents The party of Revolution - Bolshevism - revolution and reform Locating ourselves as a revolutionary party with its historical roots in the Communist International, an international movement which came into existence in 1919, inspired by, and in the direct aftermath of the 1917 Bolshevik Revolution. Allegiance to the Communist International (also referred to as… Continue reading SACP / SAKP
Diere / Animals
Afrikaner en Boere volkslede op plase, blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly, loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag - ongelooflike skendings vind plaas, - selfs "afpersing" van werkers, hofsake, polisie ondersoeke ... stuur asb jou verhaal en foto's dat dit geplaas kan word. Noem area, datums van gebeure… Continue reading Diere / Animals
Suid-Tirool en regte van minderhede
* Suid-Tirool is 'n redelike sterk gemeenskap en staan bekend as 'n "aparte provinsie van meerderheid Duitsers" (tans so ongeveer 600000) en volk /gemeenskap. Hul het eie bestaansreg uitgekap in die geskiedenisboeke. Met selfbeskikking verkry, word bedoel volle soewereiniteit en onafhanklikheid. Nie volkstaat of 'n provinsie nie, want dan regeer die kommuniste steeds die… Continue reading Suid-Tirool en regte van minderhede
Matsafeni grondeis Witrivier
Die Matsafeni gemeenskapstrust is in Phumlani, Witrivier gebied geleë. Inwoners se huise is op 6 Augustus 2018, binne ure totale al platgestoot en die bourommel is daar as bewys dat dit huise is wat bewoon was. Kortliks, daar was 'n grondeis wat in 2003 geslaagd was. Een dubbelverdieping woning se waarde word beraam op R2… Continue reading Matsafeni grondeis Witrivier
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
KRUGER DAG : 10 OKTOBER
Een dag uit ons verlede was altyd as 'n vakansiedag gevier - Krugerdag : 10 Oktober. Krugerdag is die eerste keer in 1882, terwyl Paul Kruger nog gelewe het gevier. Kruger was destyds die adjunkpresident, maar omdat hy soveel respek van sy volksgenote geniet het, is sy verjaardag met 'n feesdag gedenk. Dit is… Continue reading KRUGER DAG : 10 OKTOBER
George Soros & Ramaphosa
* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA). Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut. Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa
Growthpoint – Cape Town
Growthpoint has a diversified property portfolio comprising 424 properties in South Africa, 37 properties in Australia and a 50 percent stake in the properties of the V & A Waterfront in Cape Town. Its total property value including Australia is R45.7billion rand, with retail valued at R12.0billion, office portfolio R13.7billion, industrial portfolio R6.8billion, the V&A… Continue reading Growthpoint – Cape Town
Guptas ~ Ramaphosa
Hoe lank is die Guptas al in die land en besig met hulle pogings om alles in hul guns te swaai. Verseker het die hoogste bome baie wind gekry en was daar Zuma en Nene, maar wie was voor hom ook betrokke. Indrukwekkend is dit die Presidente van die land wat die verantwoordelikheid saam moet… Continue reading Guptas ~ Ramaphosa
Gemaskerdes en Opregtes
Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel. Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes
Restitution of land (Parliament SA)
Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind. Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou. Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding. Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)
Bophuthatswana Homeland (SA)
* Daar is heelwat inligting oor Reservate-Tuislande en Trustgebiede-KEV oor die besonderse en verskillende gebiede in ons land, wat mettertyd bygevoeg sal word. Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk. Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo-Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Hy hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra. Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Ramaphosa, het in November 2017 verklaar: "We condemn the farm killings that continue to take place in our country, Because we can never justify any form of taking of life. The farm killings must be brought to an end" - what end? Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning. Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION
PRESIDENT PAUL KRUGER
* Die destydse staatspresident S J P Kruger (oom Paul) het 'n magdom van inligting en interessante legkaarte wat agter sy naam en geskiedkundige memoires ingevul kan word wat ons as Boere volk op trots kan wees. Hy was nie net 'n groot en sterk gelowige nie, maar sy Presidentskap is en word internasionaal gereken… Continue reading PRESIDENT PAUL KRUGER














