Eskom – Solly Tshitangano



Eskom se korrupsie het nie in 2020 ontstaan toe mnr De Ruyter aangestel is nie.   Eskom se boeke word ook jaarliks geoudit en daar moet ook hierna gekyk word wie dit deur en wie korrupsie laat deurgaan sonder enige vervolgings.   Aan wie was Solly Tshitangano verantwoordelik vir sy dade by Eskom en selfs by ander plekke waar hy voorheen werksaam, selfs voordat mnr De Ruyter by Eskom begin werk het?    

Solly Tshitangano, who was a former CFO in the Limpopo department of education. File picture: African News Agency (ANA)




Al hierdie korrupsie wat rondom ons plaasvind, is beslis nie net in een  jaar gedoen nie.  Met die vals beskuldigings van rassisme het sommiges probeer om die blankes veral, verantwoordelik te hou vir hul onbevoegdhede en rassisme.  Enige persoon wat rassisme as ‘n slaansak gebruik is self skuldig aan rassisme.

*

“Eskom has, for a number of years, been plagued by corruption, poor governance and unlawful contracts concluded to the detriment of Eskom and, by necessary implication, SA,” CEO André de Ruyter said in a March 29 affidavit to a parliamentary committee.

https://www.businesslive.co.za/bd/national/2021-04-08-eskoms-dodgy-deals-with-econ-oil-laid-bare-by-legal-investigation/


*

In sy vorige posisies word  vermeld in ‘n artikel dat Tshitangano ook in hoë posisies geplaas – gerieflik waar daar oral korrupsie soos paddastoele uitgeskiet het.   Daar moet teruggegaan word op die spoor van korrupsie en wandelgange waar Tshitangano werksaam was, met die medewete van die ANC en ander bestuur van Eskom wat hom aangestel het.   

Ironies, word swart bemagtiging en hul eie kaders in posisies gebruik en misbruik, ten spyte daarvan dat daar oral ‘n slegte rekord van korrupsie bestaan. 

Orals was hy in finansiële posisies ingedruk of bevorder.  Sy naam word  gekoppel aan die Teksboekskandaal en onder andere “EduSolutions”.   

Met hierdie tipe korrupsie wat beamptes en veral bestuurslede pleeg, is dit eintlik die topbestuur, raadslede en selfs parlementslede wat dit toelaat, want dit word en is op parlementêre vlak bespreek. 

Wie beheer al die sub en adhoc komitees in Parlement?

Verteenwoordigers wat deur die ANC ondersteuners gekies word om daarop te wees – daar is lyste en lyste om van te kies, waar Ministers ook bywoon. Ander partye word genomineer om die vergaderings by te woon,

Waar is al die betrokke ouditeure wat veronderstel is om nie net vrae te vra nie, maar al hierdie korrupsie uit te snuffel en te laat vervolg waar nodig? Wat is die doel anders as ouditeure wat moet toesien dat jaarverslae behoorlik ingedien word sonder korrupsie?

*

Presenting its report titled: “No Room to Hide”, Outa’s Portfolio Director of Energy, Mr Ted Blom, said: “Not long ago Eskom was ranked among the top five utilities in the world. But how the cost and status of Eskom has dwindled can be discerned from its financial statements. Eskom never mentioned that its irregular financial activities amounted to R3bn. Its audit firm Sizwe Ntsaluba has raised concern about the R3bn that has no source documents for payments.

Corruption – Eskom – Parliament

Sizwe Ntsaluba Gobodo is now the 5th largest audit firm in South Africa. In 1998 he joined Telkom SA as Chief Executive Officer, a position he occupied until 2005. He was responsible for listing Telkom on the Johannesburg Stock Exchange (JSE) and New York Stock Exchange (NYSE) in 2003.

Is dit juis hier op nasionale vlak, waar die jaarverslae goedgekeur word nie, daarom word daar niks of selde ooit iets aan korrupsie beamptes gedoen wat die dade pleeg nie? 


Wanneer Eskom vra vir tariefverhogings, word dit goedgekeur en indien daar kragonderbrekings gaan plaasvind is dit die parlementslede wat ingelig word.


Wat het van die Wapenskandaal en Teksboekskandaal geword waarby biljoene betrokke is?

ZUMA BEHEER

Corruption – Eskom – Parliament

ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”


*

“The chairman of the hearing, an independent advocate, determined that he would provide the CPO with an opportunity to answer to the supplementary misconduct charges relating to Econ Oil’s relationship with Eskom and the apparent support by the CPO of the continuation of that relationship after he had joined Eskom in early 2019, before ruling on the protected disclosure application,’’ Eskom said.

In 2005, Tshitangano has faced a disciplinary hearing for 11 charges of misconduct while chief director at the Mpumalanga provincial treasury. He was later shifted to the office of the premier.

Tshitangano was subsequently appointed as a senior manager in the finance section of the Limpopo department of basic education. He acted as the chief financial officer of the department in 2011 when he blew the lid on alleged corruption in a multimillion-rand tender to supply the department with learner and teacher support material .

https://www.iol.co.za/news/politics/eskom-axes-chief-procurement-officer-solly-tshitangano-after-hearing-893fd728-b641-4b78-a24b-a91e0d07d4dd

*

Eskom has dismissed its CPO Solly Tshitangano. He was suspended in February following allegations of misconduct and non-performance. He disputed the claim and instead accused Eskom CEO Andre de Ruyter of being racist.

https://www.youtube.com/watch?v=ZpAWWL3Gp9I


*

Tshitangano was suspended for poor performance. His suspension was explained to Parliament’s Standing Committee on Public Accounts by an Eskom delegation.

De Ruyter said regarding Econ Oil, a supplier whose contract spanning from 2021 to 2017 was reviewed, Eskom was subjected to an overcharging of R1.2-billion. Econ Oil’s contract with Eskom was worth R5.2-billion and the company has reportedly challenged findings that the deal was irregular in court.

https://www.polity.org.za/article/de-ruyter-suspension-of-procurement-chief-will-not-hobble-department-2021-03-05

*

Produkte kom met ‘n “prysklas” van hul eie en die belastingbetalers moet hiervoor betaal. Sien gerus die volgende aanhaling, en dis maar ‘n druppel in die emmer.

Daar word te gou gevra vir verhogings vir die beamptes en bestuur wat vir Eskom en ander staatsentiteite werk sowel as verhogings in tariewe wat deur ons, die kliënte van Eskom, betaal moet word.

Het ons as belastingbetalers dan geen stemme wat gehoor word nie? Hoekom laat die Bestuur en selfs Parlementslede dit toe dat daar so baie gesteel word en niemand word behoorlik vervolg nie? Want hulle wil dit toelaat om ons, die belastingbetalers verarm. Met kragonderbrekings word heelwat toerusting beskadig wat vervang moet word, waardeur die regering en versekerings wen uit ons sakke uit (15% VAT).

Dit dien geen doel as daar soveel betaal word vir produkte wat eintlik ‘n klad op Suid-Afrika se naam is, want dis die ouditeure en elkeen van diegene wat die jaarlikse verslae sien, soos Ministers, dit goedkeur, maak of dit niks is nie.

Indien Tshitangano en selfs ander wel ontslaan is of op vervroegde pensioen gegaan het, hoop mens nie dat hy alle voordele en salarisse behou nie plus, hulle het al vir jare dit toegelaat en steeds as bestuurslid groot salaris met byvoordele jaarliks ontvang.

*


On 21 February 2021 it was stated that

De Ruyter rejected Tshitangano’s allegations of racism, arguing that, since his arrival, he has appointed nine black executives.

Tshitangano was suspended after he failed to attend board subcommittee meetings, as well as a number of meetings with De Ruyter, Eskom’s executives for human resources, people management and the company’s chief financial officer.

Andre de Ruyter, Eskom’s group chief executive officer, confirmed to News24 that Tshitangano had been suspended because of his failure to turn around the company’s procurement division. He was tasked with saving Eskom 4% of its annual spend of R140-billion on goods and services, but has been unable to do so.

“We spend R140-billion buying goods and services. We are paying more than what we should be paying. R2-billion savings is not a lot, it’s about 4% of R140-billion. That is exceptionally modest, but Solly has not delivered what was asked of him,” De Ruyter said.

De Ruyter said the procurement division is battling to implement a turnaround strategy. He said Eskom would have paid R238 000 for a wooden mop had he not intervened, but that it has until recently been paying R28 for a roll of single-ply toilet paper and R56 for a bottle of two litre milk.

“We have paid R80 000 for a single-padded knee guard. Those things go for R80 each at Builder’s Warehouse. Those are the abuses that are still going on in the system. These are the instances we know about and I can only assume that there is a lot more. If you are a functionally responsive leader, you get into your car and sort those issues out.”


https://www.engineeringnews.co.za/article/eskom-suspends-chief-procurement-officer-over-non-performance-in-procurement-savings-2021-02-26



*


2020 – Eskom – André de Ruyter interview

Loadshedding Eskom beurtkrag


SA Parliament – Eskom

SA Parliament Eskom 2 September 2020

EduSolutions textbook scandal

Menzi Primary school

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s