Economy SA Ekonomie



In 1993 South Africans were the 64th richest citizens in the world (out of around 193 countries then) dropping to 88th out of 201 countries in 2000 and in 2020 still lower at 110th out of 212 countries. In a space of three decades South Africans have gone from being in the world richest third of countries into the poorest half of countries.

mike schussler (@mikeschussler) / Twitter

*

In 1993 the third edition was published and ranked the size of South Africa as the 28th largest economy in the world. Last year the same ranking showed that South Africa was now the 38th largest economy in the world.  South Africa is heading towards being an economy outside of the largest 40 economies. Once outside the largest 40 or 50 economies, it will be increasingly difficult to get on the investment and marketing radaar of companies. 

Click to access Fixing-the-future-is-not-possible-if-we-do-not-fix-the-present-Issue-440-January-2022.pub_.pdf

Hoe het ons land nie agteruitgegaan sedert 1994 nie.    Heelwat kon voorkom gewees het, maar dit was die ANC en hul vennote wat die Rooi rewolusie aangeblaas het tot waar ons vandag is.

Kan dit herstel word?   Nie maklik nie, nie met die huidige regering en hul rassistiese en diskriminerende wetgewing nie.    EN Ja, mits daar ‘n paar drastiese veranderinge aangebring word.   

Al hoe dit reggemaak kan word, is raak ontslae van rassistiese en diskriminerende wetgewings (B-BBEE and EE) en stel mense aan wat die werk kan en wil doen.   

Die blanke liberales en klassieke liberales wat so behep is om van blankes (750000 – hansard 2003 – dirk hermann)  ontslae te raak, moet ook vervolg word.   Dis hulle wat wetgewing help skryf en deurvoer met hul vals vlaggie beleid van die “sogenaamde apartheid”.    Dis hulle wat voorleggings in parlement gehou het.  Hulle maak of botter nie in hul monde smelt ne.

Let wel – Dit is steeds met ons, net name van gebiede, ou Tuislande en Kroongebiede is verander, met behulp van 1996 grondwet en wetgewing na steeds afsonderlike Trust en CPA gebiede vir Swart en Khoi san volke.   Daar is oor die 8840 tradisionele swart en khoi san leiers wat met belastinginkomste onderhou word.   Om te diskrimineer bly steeds rassisme, al is dit blank op blank of swart op swart of ander rassegroepe.   

Vervolg elkeen wat steel en moord pleeg – dit sluit die op regeringsvlakke in, sowel die staatsentiteite.   (related information).   

Dus… Die ekonomie word deur ‘n paar dinge beinvloed. Rassisme en diskriminasie teenoor blankes en hul besighede is topprioriteit wat totaal en al afgeskaf moet word.

*

RASSISME EN DISKRIMINASIE is en bly ‘n internasionale misdaad en skend menseregte.

*

PRICE INCREASES – 2021

‘No choice’ price increases are hitting South Africa hard: Mike Schüssler

*

Hoekom moet kriminele wat so steel en misdade pleeg so gesoebat word, word hul gepamperlang en kom weg met alles?    Dit is die regering wat die afgelope jare ons in die huise beperk het, nie die misdadigers nie.   Die kriminele het vrye teuels om moord en misdade te pleeg in grendeltye ook.  Hulle word nie vervolg nie.

*

Watter land is jou geld veilig? Nêrens nie. Gee asb waarborge. Dis nie net SA nie, gaan kyk na die ‘virus’ en kyk hoe word almal gemanipuleer – so jy sal geld uitneem en alles gaan gemanipuleer word.

Die ‘virus’ beinvloed nie net die toerisme bedryf nie – nie net in SA nie, maar almal en elke besighed.  In Suid-Afrika is dit meer as in ander lande, want hier word die swart bemagtiging en regstelaksies 110% toegepas.

Vat jou geld LANDUIT ->  Ekonoom Mike Schussler

*

RED REVOLUTION

UNREST IN SOUTH AFRICA IS ONGOING SINCE 1960 AND ESPECIALLY AFTER 1994

The 2021 violence is not the first revolution, it is ongoing since 1994.  A surge of violence that started in KwaZulu-Natal has led to shops, trucks and other properties being looted and torched. Economists estimate the losses at billions of rands, but the impact on South Africa will be even greater.

*

STOP RACISM AND DISCRIMATING AGAINST A SMALL MINORITY WHITE GROUP OF PEOPLE AND THEIR BUSINESSES – VIOLATION OF HUMAN RIGHTS TO WHITES IN SOUTH AFRICA TO ENRICH THE ELITES

Corruption, BEE, AA, Skills emigration, a failing education system, declining respect the rule of law, the threat of EWC and NHI, the ill conceived Mining Charter, cadre deployment, uncompetitive tax rates, all contribute to the cost of capital remaining well above that which would be sufficient to attract investment into real assets that would offer returns and jobs. Michael Avery is joined by former statistician general Dr Pali Lehohla, and Mike Schussler.

*

VIOLATION OF HUMAN RIGHTS OF WHITES IN SOUTH AFRICA.   BLACK EMPOWERMENT AND AFFIRMATIVE ACTION LEGISLATIONS ARE RACISM AND NOT WORKING
Inhoudsopgawe B-BBEE Index

*

There’s a small chance that interest rates could rise this week. Nedbank says it expects the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee to leave interest rates unchanged when it makes an announcement tomorrow. But that the chances of a hike have increased significantly. Of 20 economists in a Bloomberg survey just over half predicted a quarter-point increase in the benchmark repo rate. Interest rate hikes make it more expensive to pay off bonds and cars where variable interest is in charge. But it could help the economy to cool down if prices are rising too much – and it makes the Rand more attractive to foreign investors. To discuss we’re joined by the Chief Economist at Economists.co.za, Mike Schussler.

*

RELATED INFORMATION – VERWANTE INLIGTING

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Wetgewings B-BBEE-EE legislations

Traditional leaders South Africa: 8840

Traditional houses – South Africa

Trustgebiede – Tuislande -Reservate

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld 1847

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

CPA’s in SA  – 2021

Indigenous land (old homelands)  – Trustland  –  CPA  –  landclaims


Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s