The FNB is the oldest bank in South Africa, and can be traced back to the Eastern Province Bank formed in Grahamstown in 1838. Today, FNB trades as a division of FirstRand Bank Limited. With VBS Mutual Bank being put under curatorship, it marks the 13th bank in almost 30 years to go through the process in South Africa – and the first since African Bank’s collapse in 2014. The South African Reserve Bank announced this past weekend that due to severe liquidity issues, VBS Mutual Bank would be placed under curatorship. As a result of various deals, sell-off and mergers, over 20 banks have been deregistered in South Africa since 1990. Various banks that have gone into liquidation over the past 30 years.
*
South African authorities have apprehended eight people suspected of illegally siphoning 2.3 billion rand ($133.87 million) from small lender VBS Mutual Bank, which collapsed in 2018 because of the corruption scandal.
VBS was a little known lender until it gained notoriety in 2016 for providing a 7.8 million rand ($660,000) loan to former president Jacob Zuma to reimburse the state for illegitimate upgrades to his personal home including a swimming pool and amphitheatre.
https://www.reuters.com/article/us-safrica-corruption-idUSKBN23O214
*
On 28 January 2022, it was stated in an article that all indicators are pointing towards the fact that there are new scams and an increasing number of the victims. In 2021 the office recorded losses of R295 million, just in cases where account-holders complained about the conduct of the bank. The ombud investigated 2,880 individual “fraud related” cases, up 7.5% from the previous year. The only time the bank will be held liable by the [ombud] is when the losses suffered by the customer were because of the bank’s negligence or wrongdoing.
With fraud being at an all-time high in 2019, the report pointed to a slight curb in 2020, with 60% of users reporting to have been targeted by fraudsters, down by 9% from 2019. “This year, we see the same number of consumers (60%) claiming to have been targeted by fraudsters,” the report’s authors said.
These are the banking scams you should look out for in South Africa right now – with fraud on the rise
All the South African banks that have failed in the last 30 years
*
Corruption in South Africa is not only at government level, it is all over, also in banks of South Africa.
Corruption affects every one of us, whether with direct or indirect tax implications. In the house or during business hours. Every product that is purchased or even replaced, as with Eskom damages caused in households as a result of load shedding, 15% VAT is handed over to the government free of charge with everything that is replaced. The communist government, which not only robs us of our human rights, is engaged in elongated lists of acts of corruption, which are simply ignored and take place at every level of government and community. They also decide that there should be a strike for bigger salaries – for what? as the workers do not do adequate maintenance at all the power stations.
KORRUPSIE
Selfbeskikking vir ons as volk is van kardinale belang en dis hoe ons uit hierdie kommunistiese nessies moet padgee. Totaal en al onafhanklik, ook op finansiële en ander fronte. Deur ons self te regeer, moet ons padgee en ons eie besighede daarstel om ons op te hef uit die modder wat kommuniste en liberale oor ons gebring het.
Korrupsie raak elkeen van ons, hetsy met direkte en indirekte belasting implikasies. Dit word met mag en mening aan almal van ons lewens ingeploeg. Of ons aanvaar dit, of ons gee gesamentlik miljoene uit om onsself totaal en al onafhanklik te maak van die terreur van Eskom en hul werkers/ aandeelhouers. Dis ons wat dit moet stopsit.
Dit is groot uitgawes, en dit geld vir banke ook. Ons moet almal na alternatiewe kyk en maar ons geld op ander maniere spaar en wegkom uit die banke wat al sedert 1994 deur terreur en korrupsie oorgeneem is. Kommunisme vernietig alles, ook ons lewens. Banke en ander staatsentiteite weet dis belastinggeld, en die werkers ook, daarom manipuleer hulle ons. Ons moet privaatbanke ontwerp en ons eie handel doen, onder mekaar. Begin om vreemdelinge uit te skakel en doen besighede met mekaar (volksgenote).
Elke produk wat aangekoop word of selfs vervang word soos by Eskom skades wat in huishoudings aangerig word as gevolg van beurtkrag, word daar 15% BTW aan die regering gratis oorhandig met alles wat vervang word.
Daar is miljoene rande hierby betrokke, daarom sal dit wat Eskom doen en mee besig is, nie maklik afgeskaal word nie, hulle melk ons koeie. Indien hulle die kapasiteit het om die hele Suid-Afrika te bedien met genoegsame krag, doen die werkers wat knaend staak en korrupsie wat plaasvind, nie hulle werk en veral hul onderhoudswerk nie. Eskom word deur die regering bestuur en is ‘n staatsentiteit.
Die kommunistiese regering wat ons nie net van ons menseregte beroof nie, is op ellelange lyste van korrupsiedade besig, wat eenvoudig geignoreer word en dit vind op elke vlak van regering en gemeenskap plaas. Hulle besluit ook dat daar eerder gestaak moet word vir groter salarisse – waarvoor? aangesien die werkers nie voldoende onderhoud doen op al die kragstasies nie.
*
So it is with the banks, which Johan Roodt tries to convey his story of corruption that has been inflicted on him and otherwise to public. How long has his case not been going on and this applies to others who have also been robbed of their income and pension income from banks. Thousands of people have been robbed of their savings or pensions from quite a few banks. Some mentioned there was simply a SIM card exchanged and during the day millions were transferred to other banks and even pulled, or hidden somewhere on islands. Millions of rands are involved. Who is behind that?
JOHAN ROODT
So is dit ook met die banke, wat Johan Roodt sy verhaal van korrupsie wat hom aangedoen is en andersins probeer oordra. Hoe lank is sy saak nie al aan die gang nie en dit geld vir ander wat ook van hul inkomstes en pensioeninkomstes uit banke beroof is. Daar is al duisende mense uit hul spaargeld of pensioengeld beroof en dit nogal uit verskillende banke. Sommige het genoem daar is eenvoudig ‘n simkaart geruil en in die dag is daar miljoene na ander banke oorgeplas en selfs getrek, of êrens op eilande versteek.
Wie sit hieragter – as daardie persone honderde duisende rande spandeer in regskostes om hul geld te probeer terugvind – weer eens die regsbank wat geld maak uit dieselfde persone wat besteel word. Sou hierdie wat so met gemak steel, dit toegelaat het dat die ander dit aan hulle doen?
Wat sou ramaphosa, zuma of oppenheimer gedoen het as hul van al hul grond, bates en bankrekenings beroof is? As dit ‘n burger was wat die hooggeplaastes besteel het, sou hul beslis lankal in die tronk gewees het. Dis hoogverraad teenoor landsburgers wat hier plaasvind en dit moet gestop word.
*
Vrae kan gevra word en daar is nie maklik antwoorde om te verskaf nie: Hoekom sit daar so baie van ons konserwatiewe Blanke Boere en volkslede onder bome en in plakkerskampe, sonder werk of heenkome of staan op straathoeke en bedel vir ‘n stukkie kos – daar is ander ook, moenie ‘n fout maak nie?
Ander volkslede vlug landuit, want daar is nie meer ‘n uitkoms vir ons as blankes in die land nie. Die kommunistiese regering en hul blanke liberale en klassieke lakkeie is almal gekoppel aan mekaar om soveel as moontlik hierdie koeie te melk, wat die staatskas onderhou, tot daar uiteindelik niks oorbly nie.
Die minerale rykdom is so groot dat dit half ondenkbaar is dat daar soveel gesteel word van ons. Dit was in 1902 deur die Britse regering geannekseer en dit gaan steeds aan. ‘n Verskroeide aarde beleid het na Anglo-Boere oorloë eenvoudig aangegaan om ons mense van alle hoop en lewesverwagtinge te beroof.
Swart bemagtiging, regstellende aksie, onteiening van grond, bates en selfs jou bietjie spaargeld in banke, sowel al daardie aparte wetgewings soos trust en cpa gebiede, is heelwat wetgewings verstrengel inmekaar, om veral die blanke volke uit te wis en te verstrooi op alle kontinente, waar daardie regerings hul eenvoudig ook gaan leegtap.
Aan die wêreld word voorgehou dat daar nie meer aparte gebiede is nie, maar daar is nou nog meer – meer grondeise as ooit (trust en cpa’s). Dit word in die 1996 grondwet, wetgewing en hansards vervat. Lees mense niks wat om hulle aangaan nie of hou hulle hul doofstom wat rondom ons aangaan? Triljoene word in die aparte gebiede van die cpa en trusts ingepomp, waar daar tans oor die 8840 tradisionele khoisan en swart leiers is, wat maandeliks vergoed word, nugter alleen weet waarvoor.
*
VIDEO MATERIAL
Johan Roodt has been very active on social media in South Africa over the last couple of months. Next Wednesday, 6 July, I will be talking to Johan and Gail about the banking system in South Africa and how they are using fraudulent court orders to steal property and assets off innocent people.
Next week I speak to Johan Roodt about blatant theft by banks using fraudulent court actions in South Africa
*
Tonight I speak to Johan Roodt who is being joined by a growing number of people who have been defrauded by illegal activity in the South African banking system. We will look at the background to what the banks are doing and Johan will present evidence on a couple of the cases.
LIVE: Big banks in South Africa caught defrauding their clients through a failed Judicial System – Johan Roodt
*
Jul 9, 2022 IG World Network speaks to the victim of South African Judiciary, Grahamstown High Court, Durban High Court, Police, Liquidators, Attotnyeys, ABSA Bank, Minister Pravin Gordhan, Judge President Raymond Zondo, Commissioner of Police, Petro SA. We EXPOSE the immoral cruel syndicate committing unthinkable crimes against citizens. We ask the question what happened to the Rule of Law in South Africa?