Die koeëls van verantwoordelikheid vanaf die ANC kamp word afgevuur en vlieg om Sisulu se kop om verskoning te vra oor haar uitlate teenoor die regsbank. Dis volgens verskeie berigte, nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Soms het sy dit beslis verdien, maar die vrae kan gevra word, is sy die enigste in die Kabinet wat uitlate maak?
*
How much responsibility are there from the one ANC camp? What about the other responsibilities. This is according to several articles, not the first time this has happened. Sometimes she definitely deserved it, but the questions can be asked, is she the only one in the Cabinet who makes outbursts or not done their jobs?
What about all the corruption since 1994, where not much has been done and no excuse is going to fix those problems created by the ANC on top levels. Corruption in the country is a much worse act, but what is being done about it? Just pretty much nothing to get all that precious tax back from the state coffers (with interest and SARS income statements).
*
As leek neem mens waar, dis eintlik politieke koeëls om hard te tref dat sy die pad moet vat of dat Ramaphosa moet optree teenoor haar, wat steeds voortwoed.
Regsbank
The Bridge – Die Brug
Wat van al die korrupsie waar nie veel aan gedoen word nie en geen verskoning gaan dit herstel nie. Korrupsie in die land is ‘n baie erger daad, maar wat word daaraan gedoen? Net mooi niks om al daardie kosbare belasting van die staatskas terug te besorg (met rentes en SARS inkomste verklarings).
Indien diegene wat duidelik hul mes in het vir Sisulu se uitlate of indien hul pleidooie slaag, wie sal haar huidige domino status vervang? Sy is veral gekritiseer oor haar uitlate wat sy gemaak het teenoor die regsbank en berigte is glo dat sy moet omverskoning vra daaroor. Natuurlik, weet Sisulu 100% wat in haar en haar ANC grondwet staan en baie is lief om daarna te verwys hoe onmenslik sy is. In ‘n mate word daar saamgestem met meeste van dit wat geskryf is, maar enige saak het ook twee kante, ook in haar geval. Niemand vat haar of Ramaphosa se part nie, maar wat gaan al agter die skerms aan vir 27 jaar in Parlement, op alle vlakke van regering.
Wat van die diefstal, korrupsie en groot misdade op alle vlakke van regering, wat ook al baie lankal moes terugbetaal wat nie aan hulle behoort nie, maar aan ons, die belastingbetalers.
Wat van al die pensioenarisse wat kort-kort uitgebuit word juis as gevolg van al hierdie luukse lewensstyle wat hoog op gehandhaaf word? Pensioene wat ‘geleen’ word om tolpaaie te betaal, is totaal en al verkeerd, want daar word begroot vir tolpaaie – waar is dit dan heen?
Sal hierdie bevoorregtes wat hierbo genoem word, vir vyf jaar met ‘n karige pensioen kan leef onder ‘n boom of informele plakkerskamp? Dalk is dit tyd dat hulle almal se vlerkies geknip word, want hulle verdien nie die salarisse en byvoordele wat hulle kry nie. Letterlik word die hele spul onderhou vir wat daar gesteel word.
Sou daar byvoorbeeld geen korrupsie plaasgevind het nie, was daar nie so ‘n groot parlement, provinsie en plaaslike owerhede nodig nie, nog minder kommissies en regsbank wat ook deur die president van die ANC aangestel word nie. Indien ons ‘n onafhanklike regsbank en regters gehad het, sou daar beslis nie soveel korrupsie gewees het nie. Hoe lank het die Zondo saak geneem en steeds is daar geen volledige verslag daaroor nie.
Dit is inderdaad so, daar is ander sekere gevalle waar sy wel direk en indirek betrokke is in aangeleenthede soos die menseregte, die weermagsage en behuisingsages. Dis ook nie asof sy al die huis gebou het sedert 1994 nie. Wat van daardie huise wat deur ander voormalige ‘ministers’ en ryk ANC lede laat bou is, wat uitmekaar kraak en inmekaar val. Was dit die nering dat huise nie 10 jaar hou nie of wat?
Sy is ook nie die enigste minister en amptenaar wat wys waar hul geen verantwoordelikheid dra van die staatskas wat deur die belastingbetaler befonds word. Daar is vele en waar is al daardie ANC verskonings – mens vind dit nie.
Wat van die sogenaamde kommissie vir swart bemagtiging?
Ramaphosa was byvoorbeeld direk betrokke by die opstel van 1996 Grondwet, veral om regters aan te stel.
Zondo is bv. ook aangewys deur voormalige president van ANC, Zuma self, maar hyself het later beswaar gemaak teenoor Zondo. Tog het hy nie verskoning moes vra nie. ONS betaal hiervoor en daar is geen verskonings nie!!
*
If those who clearly have their knife in for Sisulu’s outbursts or if their pleas succeed, who will replace her current domino status? She has been particularly criticized for her statements to the judiciary and reports have it that she must apologizes.
Of course, Sisulu knows 100% what is in her and her ANC constitution and many love to refer to how inhuman she is. To some extent there is agreement with most of what has been written, but any matter also has two sides, also in her case. No one is taking her or Ramaphosa’s part, but what’s been going on behind the scenes for 27 years in Parliament, at all levels of government. Corruption levels are huge and who paid all those commissions since 1994? She is not the only minister that gave her opinion on aspects like this.
1955 ANC Freedom Charter
Zuma and Zondo
Zuma – Zondo commission
Swart bemagtiging en regstelaksies word ook deur ‘n kommissie gedryf, en die rol word deur niemand anders as Ramaphosa vervul nie. Hoeveel aandele van besighede gaan in hierdie tregters in? Ons medium en groot besighede wie se deure noodwendig moes sluit, veral nou met die “virus”, is ook onderworpe aan die swart bemagtiging en regstelaksie wetgewings. Hul hou dit voor want dit is ‘n groot bron van inkomste vir sekere groepe, die “bevoorregtes aan wie hierdie koeie behoort, maar is alles met belastingbetalers se inkomstes aangekoop en word daarmee onderhou en vet gevoer”.
Black empowerment and affirmative actions
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
B-BBEE – benefits
Cyril Ramaphosa – Shanduka
B-BBEE Shanduka black umbrellas
Waar gaan al die finansies heen wat soos mis voor die son verdwyn? Al die take wat amptelik uitgevoer moes word, is nooit gedoen nie – so wie moet regtens verskoning vra aan die belastingbetalers? Nie net dit nie, om wederregterlik die staatskas te plunder met veral tenders op alle vlakke van regering, is ook onwettig.
Hoeveel van hierdie finansies is al ooit met rentes, ook aan SARS teruggekry? Dis ons bydraes wat so mildelik gesteel en misbruik word.
Die staatskaping, die guptas, wapenskandaal, teksboeke, tenders vir treine, pad en veral munisipale / provinsiale bankrotskappe se uitgawes word eenvoudig in groot tregters ingesuig deur die hele ANC se topbestuur (kabinetslede, ministers, provinsiale ministers en stadsrade sowel al die staatsentiteite wat gerieflik bankrot speel).
Wie moet hiervoor verantwoordelikheid dra en al hierdie korrupsie dryf saam die stinkende riool bolle en menslike afval in ons drinkwater wat ons al vir bykans 30 jaar moet insluk.
Daar kan tereg gevra word, waar is die regsbank wat so skitter in hul afwesigheid. Die sogenaamde demokratiese regering se ‘grondwet”, waarmee die konserwatiewe Boere en blankes beslis nie saamstem nie. Die regters van wie daar gepraat word, word dan deur die ANC se president aanbeveel en aangestel? Of vergeet die ANC en hul liberale blankes gerieflik WIE die regsbank aanstel en hulself dan bevoordeel.
Wapenskandaal – Arms deals
Capture of the State pensionfunds – ANC – Ramaphosa
Freestate and Northwest municipalities corruption, non-payments – audit
Eskom corruption
South Africa – Corruption
Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC
Where is the judiciary that shines so brightly in their absence during the past 27 years. Are they independent from the ANC and government. They all appointed by the ANC (read the Constitution of 1996).
*
*
Die media, DM skryf dat Sisulu glo gesê het die president lieg oor die verskoning. Sy het al in die verlede verskoning moes vra vir haar uitsprake. Daar word melding gemaak van vorige uitlate. Natuurlik een wat uitstaan is ‘n gemeenskap wat al vir langer as ‘n dekade geen water het nie, moes sy daarvoor omverskoning vra. Dis nou iets wat verkeerd is, dis nie sy wat moet water voorsien nie, maar plaaslike of streeksrade ! Ministers doen nie hul werk behoorlik en volg dit op nie.
Hoe eis die REGERING van die dag verskoning hiervoor as mense op grondvlakke as swart bemagtigers en regstelaksies aangestel word, wat nie hulle werkspligte uitvoer nie. Dis wel ministers, en veral plaaslike owerhede, wat dit moes opvolg, verantwoordelik is en toesien dat persone na soveel spogjare deur die ANC aangevoer word, van water en selfs sanitasie voorsien word. Indien persone nie oor WATER beskik nie, is daar ook geen sanitasiegeriewe nie. Dus moet elkeen of ‘n “longdrop” insit op hul plekke of ‘n boorgat sink om beide te kan voorsien.
Dis ook sy wat moes verskoning maak aan die “koning van Lesotho” omdat hy nie goed behandel is by die grenspos nie. Weer eens, waar is al die ander betrokke ministers en amptenare in die ANC wat nie hul werk ordentlik uitvoer op grensposte en weet van protokol en hantering van BBP’s nie? Dis mos nie sy wat die grensposte beman nie of hoe?
read more here:
https://www.dailymaverick.co.za/article/2022-01-21-lindiwe-sisulus-f-you-to-ramaphosa-should-surprise-no-one-heres-why/
Quote Tourism Minister Lindiwe Sisulu said President Cyril Ramaphosa was lying when he announced that she had agreed to apologise for her insulting comments about South African judges. This is a show of unprecedented defiance from a Cabinet minister to their own president — but anyone familiar with Sisulu’s history shouldn’t be remotely surprised.
DM
Quote I wish to categorically disown this statement in its entirety as a misrepresentation of the said meeting I had with the president. The president and I met on Wednesday at 9 pm at his house. In such a meeting, he shared his challenge with one aspect of the article on the judges. The president proposed an intermediary that would focus on the one line about the judges to resolve that. I awaited such to be communicated which would do nothing to the entire article. Under no circumstances did I commit to any retraction or apology since I stand by what I penned.
*
Beeldmateriaal – Videos
Ramaphosa and Sisulu
The ANC factions
*
Wie vertel die waarheid en wie nie?
The spat between President Cyril Ramaphosa and Tourism minister Lindiwe Sisulu is intensifying.
*
Lindiwe Sisulu, has openly defied President Cyril Ramaphosa by refuting the Presidency’s statement that she will withdraw her attack on the Judiciary. In back and forth media statements, Sisulu said the Presidency’s media team was mischievous in saying she had agreed to withdraw her comments, claiming that was not the case. Samkele Maseko filed this report.
https://www.youtube.com/watch?v=bQpzoSV9sm4
*
ANC and Sisulu