Het jou gesê

* Rooi flikkerligte het al van voor 1994 geflikker oor wat ons tewagte kan wees na 'n kommunistiese en radikaal vernietigende oorgang.   Flikkerligte wat meeste Afrikaner liberaliste in die kiem probeer smoor het dat dit nooit sou gebeur nie.   Alles 'n spul leuens.   Selfs die Afrikaners se deelname voor Idasa sluit aan by Kodesa en… Continue reading Het jou gesê

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Codesa – Kodesa … failed

* Kodesa was nie maanskyn en rose nie.    Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 - 1994 of 1970 - 1980.   Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van 'n oorlog wat kom.  Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand… Continue reading Codesa – Kodesa … failed

Constitution – international observers (SA)

Van die begin af was dit gedoem, en de klerk en al sy kollegas wat ons op 'n skinkbord geoffer het vir volle oorname na 1994, is hoegenaamd nie gepla deur moorde en swart bemagtiging nie.  Dit het nie vir de klerk en sy kaders gegaan oor 'n nuwe "demokratiese grondwet" nie, maar oor hul… Continue reading Constitution – international observers (SA)

Kodesa leuens – Lies of Codesa

  *FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, Afrikaners, die ou NP en DP politieke partye,  die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie.    Die PAC, SAKP en ANC was deel van Dakar en ander… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa

Kodesa “liberaal kommunistiese grondwet skrywers”

* Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto's, daar is heelwat ander ook.   Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het.   Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992.   Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig… Continue reading Kodesa “liberaal kommunistiese grondwet skrywers”

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

* What happened in Dakar and Kodesa?  Dakar discussions were outside the country, one another country was also used is Zambia and London.  We all know that liberal whites / classical whites are together with the ANC and their communist believes, helping with B-BBEE discrimination and racism legislations as well.  Furthermore, it is common knowledge… Continue reading Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Communism – Bolshevism – Revolution

* Red REVOLUTION  is Ongoing violence and destruction.   Communism and Bolshevism Since 1994, people and specific the outside world,  think there are no segregation in South Africa.   What a circus.   They must think again and read the Hansards, Legislations and ANC Constitution.   Mandela and De Klerk created this idea of a "super rainbow nation".   There… Continue reading Communism – Bolshevism – Revolution

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

South Africa: Traditional leaders

* Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela? … Continue reading South Africa: Traditional leaders

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa,  het in November 2017 verklaar:  "We condemn the farm killings that continue to take place in our country,  Because we can never justify any form of taking of life.  The farm killings must be brought to an end"   - what end?   Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning.   Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION