FW de Klerk en sy “onderhandelingspan” , meeste liberale blankes, klassieke blankes, die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik ‘n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie. In bykans 30 jaar is alles in Suid-Afrika vernietig. Met Kodesa voor 1994 was daar volgens die liberale en klassieke blankes en kommuniste besluit oor die aanvaarding van die huidige grondwet wat in 1996 bekragtig is, en vele male daarna verander is. Hoekom het hulle dan die 1996 grondwet aanvaar en bekragtig?
*
Dit is dieselfde pad as Zimbabwe wat die leiers loop.
Artikel 25, onteiening sonder vergoeding, is nou op die einddoel en rol van die ANC-DA-EFF en ander in parlement mee saamstem. Al 400 lede in parlement is deur dieselfde Grondwet ingehuldig en ja en amen saam alles.
Malema was verseker nie tydens Kodesa afgeneem nie, maar hy was deel van die ANC se groot kokkodore wat alles beplan het.
Heelwat is by vergaderings gewaarsku, maar ongelukkig was daar nie sosiale netwerke of ander kommunikasie middele nie. Die vertroue van die liberale netwerke gee niks om oor konserwatiewes of wat met hul gebeur nie. Heelwat van die vergaderings wat aanvanklik deur liberale blankes beplan was, asook Broederbondlede is in die geheim agter die res van ons rue gedoen. Die grondwet soos dit tans is, is deur duisende mense met hul groot glimlagte beklink een aanvaar.
Ongelukkig soos die geskiedenis bewys, is daar sekere persone wat beslis nie hou by hul ooreenkomste en woord nie. Internasionale lande het heimlik saam geglimlag toe die kommuniste Suid-Afrika oorneem. As dit nie vir die ore was nie, was die glimlagte rondom die koppe vasgevang. Voete was het beslis niemand gebaat nie en nog minder die Waarheids en Versoeningskommissie waar daar reeds biljoene uitbetaal is of dalk steeds êrens in ‘n bankrekening is.
Hansards, wetgewings, grondwet is oortrek met die aparte gebiede vir Khoi san en Swart etniese volke, maar De Klerk en Mandela het nie gehuiwer om dit as afgebreek te beskou nie.
Daar is tans 8840 tradisionele leiers, duisende aparte gebiede, net name van Tuislande en Kroongebiede is aangepas na hul eie name. Miljoene bly steeds apart in die gebiede, terwyl elke geregistreerde CPA en Trustgebied mildelik ontvang het uit die staatskas.
Nou waar is ons vandag – beslis was daar nog geen versoening tussen die liberaal en konserwatiewe blankes nie, want dit gaan nie gebeur nie. Liberales is saam die kommuniste en dis die pad wat hul vir ons almal uitgewerk het.
Grond wat aan al hierdie “voorgeslagte” van swart en khoi san behoort het, voor 1948-1910-1900, behoort steeds aan hulle. CPA en Trustgebiede is nooit van hulle gesteel nie, soos Ramaphosa tekenne gee. Min mense lees wat in Hansards (notules in Parlement) aangeteken word, want dis dan te lank.
*
What happened just after Codesa and 1994 elections? Revolution did not start in 1994, it was already in place, since 1900.
Separate territories for Khoi san and Black ethnic peoples are still in place, since 1854, and we or Dr Verwoerd did not create the Shepstone Policy of 1854.
It is also obvious that De Klerk and Mandela did not hesitate to consider it degraded and to stop the so-called apartheid or segregation for Blacks and Khoi san. It is just ongoing and huge amount of moneys are involved.
There are currently 8840 traditional leaders, thousands of separate areas, only the names of Homeland and British Crown Areas have been adapted to their own names of Trust and CPA’s. Millions still remain separate in the areas, while each registered CPA and Trust area received generously from the state coffers for years.
Now where are we today – certainly there has been no reconciliation between the liberal and conservative whites, because that is not going to happen. Liberales are together with the communists and that’s the path they worked out for all of us. Same happened with the Boer people of the Boer republics in 1903-1910 under the British Union of South Africa.
Land that belonged to all these “ancestors” of Black and Khoi san, before 1948-1910-1900, still belongs to them. It is also in the constitution of 1910. Reserves and Crownland (CPA and Trust areas) were never stolen from them, as Ramaphosa and other leaders explained. It is all part of their communist revolutionary plans.
ONS IS REEDS LANKAL IN ‘N BREEKPUNT POSISIE
*
Daar kan nie meer ontken word dat Suid-Afrika in ‘n gevaarlike afwaardse koers beweeg het oor die laaste paar dekades nie en dat daar geen poging van die nasionale regering is om hierdie situasie om te swaai nie.
In hierdie video word gesels oor die brandpunte wat oor die jare heen spanning opgebou het.
Hierdie is brandpunte in die vorm van sosio-ekonomiese kwessies wat op enige gegewe dag kan ontaard in die uiteindelike breekpunt van Suid Afrika.
Die breekpunt van vrede of die ekonomie sal gepaard gaan met ongekende geweld en anargie. Hierdie is dus nie ‘n kwessie van AS nie maar WANNEER.
Ons as blankes moet onself gereed maak vir die dag wat anargie uitbreek. Dit is noodsaaklik vir ons om voorbereiding te tref en te beplan vir hierdie dag, nie net vir jou of my oorlewing nie, maar vir die voortbestaan van ons hele Volk.
*
WAT DEEL IS VAN “BREEKPUNT” IS BLANKE ARMOEDE
Blanke armoede in SA – Onderhoud met Elfrieda Visser
https://www.youtube.com/watch?v=EqqRaibQ2pI
*
NEHEMIA – GIDEON VAN DEVENTER
Ons het drasties nodig om paradigma skuiwe ten opsigte van eie visvang teenoor afhanklikheid van kospakkies te maak. Ons is reeds tot 3 generasies in siklisse armoede en afhanklik van kospakkies vasgevang. Kyk asb na sy ander video’s wat hy gemaak het hieroor en hoe hy opheffing doen saam donateurs.
https://www.youtube.com/watch?v=b4R1nCzMQd8
*
MALEMA
Julius Malema, in full Julius Sello Malema, (born March 3, 1981, Seshego township, South Africa), South African politician known for his fiery outspoken nature and inspiring oratory. He entered the national political arena first as the president (2008–12) of the African National Congress Youth League and then as the leader of the Economic Freedom Fighters, the leftist political party that he helped launch in 2013. He became an MP in the National Assembly in 2014. He also joined the ANC Youth League in 1994.
Malema reken dat swart onderdrukking nooit opgehou het nie. Wat ‘n spul leuens. Wie maak die swart bemagtiging wetgewings – hy wat Malema is, is deel van die 400 parlementslede. Hoekom brand hulle dan alles af, vernietig alles rondom hulle? Wie het gratis elektrisiteit in menigte dorpe en stede soos Soweto?
“The impression created was that 1994 represented the end of our suffering. Remember that we were told that when we have a black president, we are going to live like white people. That’s all we asked for. The struggle of our people represented the simplest thing. We want to live like white people. And that was a genuine demand. Because white people have houses.
“White people have electricity and water. They have rides. We didn’t say we want 1994 so that white people can go. That was never our struggle. Our struggle has always been that we want to live like white people and live with them,” Malema said to an uproar of applause.
https://mg.co.za/article/2015-03-13-malema-94-was-not-the-end-of-oppression/
*
MEER INLIGTING – RELATED ARTICLES
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel
Expropriation RACISM Onteiening
Onteiening – Expropriation (2021)
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994
Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
Traditional leaders South Africa: 8840
Top Salaries and benefits – South Africa (expenditures)
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
[…] en ook Unie grondwet wat in London afgekondig is. Shepstone – Natal, roots of segregation Kodesa leuens – Lies of CodesaOf kommuniste of liberaliste dit nou wil weet of nie, grondbesit aan Boere gaan heelwat verder terug […]
LikeLike
[…] Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SAAfrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – RichemontKodesa leuens – Lies of Codesa […]
LikeLike
[…] organisasies was betrokke by die Grondwet wat al ons menseregte skend.Dakar-Kodesa 1982-1986-1994Kodesa leuens – Lies of CodesaCodesa (writers) – Kodesa […]
LikeLike
[…] Soros and BransonSoros fingers on the “gun” legislation in SASoros and revolution – Schwartz GyörgySweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC – GEORGE SOROS – EU: OSIFEGeorge Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994Cuba, Colombia, EU – George Soros (OSF)Cuba “Moves Away From its Communist Past” but is still “socialists” – 2018 (Soros)Hilary Lynd ( and Soros )Soros – Richard Gere – “Open Arms – Open Society”OSIWA – OSISA – OSFSA – OSI – George Soros in African countries – GambiaGambia – Open Society Foundation – Institutions – George Soros – OSIWAOSF.SA (Open Society) (open borders)- George SorosGeorge Soros – Hungary – migrants“Emigrants” Mastercard – Soros – EU countriesAfrica Check – George Soros and his MasterCard – Illegals and immigrantsSoros and RamaphosaGeorge Soros & RamaphosaRamaphosa – 2020 – New Dawn – NWOSoros and world economiesSuid-Afrika Parlement /South Africa ParliamentSoros bedrywig in Suid-AfrikaKogh Brothers – George Soros – Cato Institute and othersBlame and responsibilitiesANC and its revolutionGangster “Paradise” – “state”Kodesa leuens – Lies of Codesa […]
LikeLike
[…] INFORMATION – BYKOMENDE INLIGTINGVANDAG is dit nie anders nie.ABN en DinokengKodesa leuens – Lies of CodesaDakar-Kodesa 1982-1986-1994Codesa – Kodesa … failedDakar 1986-.. – Notes of […]
LikeLike
[…] Kodesa leuens – Lies of CodesaGatvol vir vernietiging ActionSASharpeville and the Avocado tree at Cato ManorCodesa – Kodesa … failed […]
LikeLike
[…] eintlik begin plus die chaos wat vandag rondom ons is?Codesa – Kodesa – failedKodesa leuens – Lies of CodesaKodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersDakar-Kodesa 1982-1986-1994Codesa […]
LikeLike
[…] Kodesa leuens – Lies of Codesa […]
LikeLike