* Geen Boer of konserwatiewe Afrikaner, die minderheidsvolk kan of kon ander volke se gebiede afgeneem het nie, omdat die Britse regering dit na Mfecane oorloë, 1840 begin annekseer het. Dus, moenie alles net glo nie, moenie net die media of swart leiers glo of selfs vererg of kwaad word nie. Hulle word betaal en… Continue reading South Africa : Suid-Afrika
Kategorie: FW de klerk stigting
Codesa – Kodesa … failed
* Kodesa was nie maanskyn en rose nie. Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 - 1994 of 1970 - 1980. Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van 'n oorlog wat kom. Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand… Continue reading Codesa – Kodesa … failed
FW de Klerk 1990-2021
Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen. Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021
FW de Klerk en geregtigheid
Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat. Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid
RSA – Terrorism – Terrorisme
There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation, NONE whatsoever. After that year, we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever - it is still the case after 30 years. After a meeting between the ANC and NP at… Continue reading RSA – Terrorism – Terrorisme
De Klerk – 2 Februarie 1990
* Volgens dié "FW aankondiging" (Rubikon-BOM van 1990) het hy en al sy bondgenote besluit om die land te "HERVORM" in die sogenaamde "DEMOKRATIESE bestel". Dit is niks anders as verskeidenheid van mensgemaakte bomme, die rewolusionêre kommunistiese en sionistiese gevangeskap wat ingeslaan is in elke burger van die land. Alles deel van elke spyker wat… Continue reading De Klerk – 2 Februarie 1990
Centre for Unity in Diversity (CUD)
Is net ons Afrikaners en Blankes wat nie 'n eie kultuur, etnisiteit en identiteit mag hê en teen wie daar 100% met swart bemagtiging gediskrimineer word. Wie is in beheer? The Centre for Unity in Diversity (CUD) operates as a unit of the FW de Klerk Foundation. The CUD reports to the Foundation's Board and makes… Continue reading Centre for Unity in Diversity (CUD)
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
FW se verbintenisse met George Soros Kommunis asook Grondeise sedert 1994 - land reform and land claims - Dawood and George Soros. Zohra Dawood is aangestel as direkteur van die FW de Klerk Stigting se Sentrum vir Eenheid in Diversiteit vanaf 17 Oktober 2016. Zohra Dawood het grade in regte en ‘n Meestersgraad in ekonomiese… Continue reading George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
Selfbeskikking – Self-determination
2012 - The rights of people to self-determination had been internationally recognised by all the leading powers of the previous and nothing has been changed. Every people have a right to rule themselves. It was accepted since 1961, when we have a new page without the British empowerment, that the other constituent peoples of… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination
Multi-culture failed in South Africa
* Various "leaders" are looking for the "rainbow" in South Africa - because there is no rainbow nation in South Africa. We are all different peoples, each with their own history, culture, traditions, language, ethnic groupsings and identity. Respect that. Will never work in SA or any other place. Mandela’s rainbow nation has gone from… Continue reading Multi-culture failed in South Africa
FW en sy multi-kultuur
* Hy het nie omgegee wie hy saam hom in die diep sloot intrek om nooit weer daaruit te kom nie. Geen multi-kultuur organisasies of sy sogenaamde demokrasie het na 1994 enige opbou in Suid-Afrika bewerkstellig nie. Inteendeel is die teenoorgestelde die waarheid. Suid-Afrika is een van lande met die hoogste misdaad, korrupsie op alle… Continue reading FW en sy multi-kultuur
FW de Klerk in sy skik of nie?
FW must be very proud what he achieved - a Nobel price and money? .... FW de Klerk at an event organised by the Cape Town Press Club - he spoke about the past 25 years since the dawn of democracy in South Africa, outlining some of the things that went wrong, and some of the… Continue reading FW de Klerk in sy skik of nie?
F W DE KLERK
Alles was voorafbeplan gewees. Here is Nelson Mandela at his presidential inauguration with his deputies, FW de Klerk and Thabo Mbeki THE SO-CALLED END OF APARTHEID - 1994 https://www.youtube.com/watch?v=l6ytQCkBkX4 *** 2012 - DE KLERK SAID MANDELA WAS IN JAIL TOO LONG AND HE CAN DO BUSINESS WITH MANDELA (WHY WAS MANDELA IN JAIL AGAIN: PLANTING… Continue reading F W DE KLERK
Pomfret Northwest – 32 Battalion
Welcome to Pomfret, home to the retired soldiers of apartheid South Africa’s once-feared 32 Battalion, an elite fighting unit of Angolan mercenaries and white South African soldiers who fought the apartheid regime’s Border War. The 32 Battalion fought in Angola, Zambia and Namibia and, after Namibia gained independence from South Africa in 1990, many of… Continue reading Pomfret Northwest – 32 Battalion
FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)
Wat soos baie lank voel, was toe nie so lank nie, maar tog het iemand pryse gewen ... "Nobel prys" ... vir VREDE - was daar al ooit vrede na 1994? nooit as te nimmer, ons was beter af voor 1994. Misdaad is 'n lonende bedryf in Suid-Afrika. Nelson Mandela and Frederik de Klerk… Continue reading FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)
George Soros & Ramaphosa
* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA). Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut. Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa
Internasionale reg tot Selfbeskikking
Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking
The 7.5 million black ownership in SA
* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000. Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers in Suid-Afrika? Dis privaat aangekoop. Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994. Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA

















