There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges. Other properties or farm land that was not mentioned, is the registered land claims (CPA – 8840 traditional leaders) and Trustlands (like Ingonyama trust) that fall under communal rights/trust legislations – also not belong to any white person. More than 25 million ethnic people do live on those CPA or Trustlands since 1994 and even before 1900 it was theirs. For sure, nobody do have problems with any of them, but why then said “apartheid” is gone while it is not the case? Who received black privileges under black economic empowerment and affirmative action legislations?
*
The multi-cultural groups / organisations believe in their “Codesa constitution” – the same constitution that violated our Afrikaner and Boer’s (all whites) human rights since 1994. During this video, it was mentioned about 7.5 million blacks that do have private ownership of land in South Africa. A statement was made by Dave Steward of the FW Foundation – altogether with Sakeliga (Afrisake) – Solidarity – 2018. They, together with Freedom Front plus, know exactly about it all, but all of them want to protect the same constitution that violated our human rights.
*
Leiers van ANC, EFF, DA en ander verkondig luidkeels uit dat swartes grondloos is, tot die regsbank het al so ‘n verklaring gemaak. Maar daar is soveel onwaarhede en propaganda rondom dit wat rassehaat teenoor blankes pleeg en nooit vervolg word nie.
*
Ons word gedurig herinner dat almal uit die ou tuislande minderbevoorreg is en was, terwyl daar triljoene 1961-1994 gespandeer was op die ontwikkeling van grensnywerhede op, skole. universiteite en ander plaaslike inligting soos dat hierdie leiers met verkiesings plaasgevind het. Ons het ook nie hul grond gesteel nie inteendeel al die ou tuislande se gebiede word steeds deur hulle bewoon.
Al hierdie tuislande, waarvan 4 interne onafhanklikheid geniet het en 6 ander selfregerings in 1994, het masiewe geleenthede gehad om tot hul eie hoogtes te styg, werksgeleenthede uit te brei en te verbeter, maar in stede daarvan die geleenthede geminag of verwaarloos en eerder die kommunistiese pad gekies om te loop, waar die vuurhoutjie vandag hul baas is en hulle die klaas.
Mangope was egter ‘n baie sterk leier en het alle geleenthede 100% benut, daar was ander wat dit ook gedoen het.
Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019
***
Afrisake, Solidariteit en FW stigting – drie verskillende multi-kultuur organisasies vorm deel van die reënboognasie in Suid-Afrika en verdedig hul Kodesa FW de Klerk – Mandela – ANC – DP grondwet.
***
Read also with CPA documentations (communal rights) and white paper as well different legislations, like Trustlands and also landclaims that fall under the CPA legislation.
Agreements and Traditional leaderships
Begroting – tradisionele leiers 2019
***
The 7.5 million properties are through the whole country, in towns and cities. But most ethnic blacks and coloureds (30 million +) also have their own separate areas, and call that CPA’s (Landclaims) or Trustland (previous Homelands) – only communal land.
But they all belong to black owners, traditional leaders or government. Government also bought 5000 productive farms since 1994 in the name of “land expropriation” with tax money.
7.5 million blacks – Where do they live in South Africa? Is that only a certificate or the real title deed?
Most of the CPA and Trustlands do have only communal rights (like in the Shepstone Policy of 1854). Most of them only communal rights. (Perhaps it is still British Crown land)
There are also different legislations for different peoples about CPA and different Trustlands.
Furthermore, there are millions and millions immigrants and foreigners – more than the current population estimated on 60 million. If you don’t believe that, go around your own town and city or google that too, it will show you the reality what is ongoing here – and it is always estimated figures, but immigrants always played a big role to settle here or other places, as long as it is not their own countries.
Those 7.5 blacks live in South Africa for sure – the video was made in March 2018. Nobody knows how many of those 7.5 are immigrants living in SA.
There is only 730 000 white private ownerships versus 7.5 million black ownership. Not sure about the other groups, Indians or Coloureds, etc of people in South Africa.
Luister na die onderstaande video materiaal – uitgereik deur NUUS in Suid-Afrika en FW de Klerk stigting, Flip Buys en Afrisake. Dit is in Maart 2018 gedoen. Listen to the video material.
Waar bly 7.5 swart eienaars met titelaktes in SA?
***
CPA is only communal rights – read the legislation.
Trustland is only communal rights – read the legislation. King Zwelithini of Zulu in Ingonyama Trust is only a Trustee. Read the Foundation website.
Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid – 730 000. Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers in Suid-Afrika? Dis privaat aangekoop. Wat ‘n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994. Sommige grondgebiede het slegs kommunale regte wat beteken slegs verbruiksreg vir mens en dier.
Ou Tuislandgebiede of reservate (voor 1961) is vandag meestal – 99% – kommunale grondgebiede. Dit wil sê niemand wat op kommunale grondgebiede woonagtig is, werk besit Titelaktes nie. Die REGERING besit die Titelaktes van ALLE kommunale grondgebiede – hetsy Trustgebiede of grondeise wat na 1994 bekom is.
Die kommunale wette is van toepassing op die Trustgebiede en ook op grondeise wat na 1994 gedoen is. As enige persoon grond eis, val dit onder die kommunale wetgewing (CPA legislation).
DUS is die meer as 30 miljoen Swart en Khoisan burgers wat op die kommunale grondgebiede woon en werk reeds van behuising voorsien, hetsy hul eie of andersinds ‘n HOP huis. Selfs Khoisan bewoners het 6 Trustgebiede ontvang en bittermin of selde is daar enige Titelaktes aan hulle uitgereik omdat dit kommunale grondgebiede (wetgewing) is. Heelwat HOP huise is na 1994 gebou, alle HOP huise is reeds gedienste huise, sommige het warmwatertoestelle en ander het ook skottels vir nuusontvangs.
In die ou Tuislande, wat na 1994 Trustgebiede / CPA is, bly daar meer as 30 miljoen burgers. Hier woon nie immigrante nie, omdat Trustgebiede en kommunale grondgebiede spesifiek vir sekere bevolkingsgroepe uitgehou word.
NOTA: FW de Klerk het nogal ‘n “prys” ontvang daarvan dat daar nie meer segregasie is nie. Hoekom is die gebiede dan steeds apart?
Nou as daar 7.5 eienaars is, hoeveel bewoners bly saam in hierdie 7.5 miljoen eiendomme? Vermenigvuldig die getal met 4-6 persone of selfs meer. Hulle is buite die Trustgebiede en Grondeise.
Wat ironies is, dit word weerhou van die hele wêreld dat daar soveel wettige swart eienaars is wat titelaktes besit in Suid-Afrika en volhou dat blankes 87% grond besit. Wanneer is die grondoudit voltooi, aangesien die feite net bekom kan word deur sekere belangrike instellings maar nie deur die gepeupel op die grond wat toyi toyi dat blankes alle grond besit.
Verregaande dat net sekeres toegang het tot hierdie “grondoudit” maar die massas nie. WIE is die massas wat dan elke blanke in die land wil onteien van hul karige besittings of selfs uitwis, terwyl die meerderheid of op kommunale grondgebiede bly of andersinds wettige grondgebiede het? 7.5 miljoen wettige eienaars is en bly darem maar ‘n groot hoeveelheid burgers.
Die ander SY:
Hoeveel immigrante en onwettiges in die land woonagtig of werksaam is , is ‘n ope vraag, want daar word nie enige sensus bekendgemaak oor immigrante wat uit Afrika of elders die land binnekom en in immigrantstatte rondom ons stede /dorpies bly nie. Hulle dring almal aan op gratis HOP huise, dienste, skole en mediese sorg. Heelwat van hierdie miljoene immigrante word ingespan wanneer daar protesaksies in Suid-Afrika plaasvind om te brand, plunder en af te breek.
Onderskei ‘n slag wat die waarheid is in Suid-Afrika, want leuens word verkondig om ons Afrikaners, Boere en Blankes uit te wis. Elke volk het ‘n internasionale reg tot hul eie gebiede en het die reg om deur hul eie leiers regeer te word.
ONAFHANKLIK – SOEWEREIN
*
Rina Venter – Legkaarte – die leuens
Dr Venter – NP previous government
South Africa – 1990 – Rina Venter
*
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en Trustgebiede in […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Hoe kan ons blankes grond gesteel het as ons steeds lenings het wat afbetaal word? Hoe kan ons blankes grond gesteel het as die regering die grootste grondbesitter is? Miljoene swartes besit grond – dis alles leuens – LIES TO THE OUTSIDE WORLD THAT WE ARE THE OWNERS OF MOST LAND Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Die vraag is ook – op wie se grond bly die MILJOENE der MILJOENE immgrante rondom ons dorpe en stede. Van hierdie gebiede was voorheen almal plaas en landbouhoewes. […]
LikeLike
[…] 7.6 MILLION OF BLACKS DO HAVE TITLE DEEDS OF PROPERTIES Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] There are already 7.6 million black owners of properties with title deed, so it is impossible that the whites have most of the land Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Refer to statements that was made regarding “title deeds” in South Africa Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] There are already 7.6 million blacks with title deeds. Are those 7.6 million immigrants or are they all South African citizens since 1960? Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] More than 7.6 million blacks have title deed of their properties – more than a year back! and what has been done about this? nothing. Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] Die 7.6 miljoen swart titelakte houers […]
LikeLike
[…] There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges. The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] There are 7.5 million blacks with private ownership in South Africa and they are not landless as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges. Other properties or farm land that was not mentioned, is the registered land claims (CPA – 8840 traditional leaders) and Trustlands (like Ingonyama trust) that fall under communal rights/trust legislations – also not belong to any white person. More than 25 million ethnic people do live on those CPA or Trustlands since 1994 and even before 1900 it was theirs. For sure, nobody do have problems with any of them, but why then said “apartheid” is gone while it is not the case? Who received black privileges under black economic empowerment and affirmative action legislations? The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] Blacks and others are not landless The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] as their leaders declared, while complaining about white land ownership or white privileges. The 7.5 million black ownership in SA*Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste […]
LikeLike
[…] Blacks and Khoi san are not landless – and where do the 40++ million immigrants from Africa live today? The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] *Meer as 7.5 miljoen swartes kon huise aankoop en het eiendom geregistreer in hul name. There are more than 7.5 million black people with housing. Most of those 7.5 million do have a family with them (7.5 m x 3-6).The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] than 7.5 million properties and the government took/bought more than 5000 farms since 1994. The 7.5 million black ownership in SAIndigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaimsWhat happened […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SATrustgebiede>Tuislande>ReservateDr H F Verwoerd, Tuislande en ReservateShepstone – Natal, roots of segregationSeparate areas of British empireIndigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaimsRichtersveld – KHOISAN AND CPAB-BBEE – benefitsCommunal Property Association Amendment Bill […]
LikeLike
[…] receive full independence) after 1961. Khoi san and Blacks are not LANDLESS.16 Junie / June 2021The 7.5 million black ownership in SAThey all complained they are landless – that is not the truth. Khoi san and ethnic blacks […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] *Meer as 7.5 miljoen swartes kon huise aankoop en het eiendom geregistreer in hul name. There are more than 7.5 million black people with housing. Most of those 7.5 million do have a family with them (7.5 m x 3-6).The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] *Malema se obsessie teenoor blankes in Suid-Afrika. Suid-Afrika bestaan uit meer as 12 minderheidsvolkgroepe, waarvan die swartes gesamentlik die meerderheid uitmaak. Konserwatiewe Blankes (Boere en Afrikaners) is ‘n minderheidsvolk wat nie verteenwoordiging in parlement geniet nie. Liberale en klassieke blankes het reeds met Kodesa hul nessies uitgeveer in die nuwe land en help skryf aan die grondwet 1996.Malema laat hom weer eens uit oor die bestaansreg van blankes – Boere en Afrikaners. Geliewe kennis te neem van sy obsessie oor grond en veral oor blankes in die land.In ‘n verklaring en herhaaldelike vals uitlatings oor gesteelde grond op 24 September 2021 het Malema van die EFF gesê hulle wil Suid -Afrikaners daaraan herinner dat “daar geen erfenis is sonder die grond nie”. Die EFF leier herhaal die oproep om die gesteelde grond terug te gee deur die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak. Natuurlik is en word daar geen bewyse voorgehou aan blankes wat kwansuis grond en eiendom gesteel het nie. Hy gaan voort dat grond hul erfenis is, hul waardigheid, en die uiteenlopende kultuur van Suid -Afrikaners kan slegs gebind word as alle Suid -Afrikaners grond het”. Die mense moes ‘die spiese optel van die Queens en Kings wat vreeslose oorloë teen landdiewe en die apartheidsregering gelei het’. Skrywer is onseker wanneer hierdie oorloë plaasgevind het nie – behalwe as hy na die Anglo Zoeloe en Xhosa oorloë verwys. Tyd dat Malema wat beweer moet bewys oor diefstal van grond en eiendom.Swartes is nie grondloos nieDit dien gemeld te word dat vanaf Kodesa tot datum is daar derduisende grondeise onder verskillende ANC weetgewings ingedien en selfs goedgekeur met byvoordele, geld, bates, implemente, saad. Dus, hoe kan hierdie miljoene dan grondloos wees? Sedert 1994 is daar miljoene aankope van eiendomme deur swartes en titelaktes oorhandig. Oor die 7.5 swart eienaars met ‘n titelakte. Oor die 5000 plase wat die ANC regering aangekoop het met belastinggeld – en wie beheer dit?*RELATED INFORMATIONKhoi san and Blacks are not LANDLESS.16 Junie / June 2021The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] – RamaphosaSA Parliament – land without compensation – traditional leadersThe 7.5 million black ownership in SASolar and wind energy – SADit word voortdurend voor die blankes, die sogenaamde […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SA […]
LikeLike
[…] The 7.5 million black ownership in SATrustgebiede>Tuislande>ReservateDr H F Verwoerd, Tuislande en ReservateShepstone – Natal, roots of segregationSeparate areas of British empireIndigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaimsRichtersveld – KHOISAN AND CPAB-BBEE – benefitsCommunal Property Association Amendment Bill […]
LikeLike