Self-determination for the oppressed people

 

Under the international laws and international rights, all minority groups that qualify as “peoples” have the right to self-determination: the ability to freely determine their political fate and form a representative government.     Not documents what I have made up – links are there as well.

From Political Principle to Human Right and Fundamental Principle of International Law <ul><li>UN Charter and Article 1(1)...

*

We as Boer,  Afrikaner and White people do not have any rights under the current government and even their supporters.    Any peoples who are oppressed or colonized, however, have the right to external self-determination – to get full independence –  which they may exercise through secession from their mother state.   

It will not take place locally, but internationally, but it is obvious to inform the current government.  The ANC or any other party can not decide on behalf of any people to get their freedom and indepence, because ALL the political parties of South Africa are also multi-culture and not specific peoples.  There are even other organisations and groups that tell us they will fight for our freedom, but they also have no mandate to do that, they are multi-culture.

 

The mother state of South Africa (ANC) even confirmed that with the acceptance of the so-called constitution in 1996.   

Grondwethof
– Constitutional court Certification of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996 (CCT 23/96) [1996] ZACC 26; 1996 (4) SA 744 (CC); 1996 (10) BCLR 1253 (CC) (6 September 1996)

http://www.saflii.org/za/cases/ZACC/1996/26.html

No photo description available.


*

The Boers, Afrikaners and all white minority groups in South Africa are oppressed with Black Economic Empowerment, Affirmative Action legislations and also with Expropriation of their private lands they bought since +-1840.   

The two Boer Republics received their independence and they were internationally recognised.   The British empire annexed the two Republics for their own benefits and even the Minerals in those independent states in 1902.

*

Ons is nie die enigste volk wat “landloos” is, wie se grondgebiede weggeneem en geannekseer is deur die Britse regering nie en ook nie die haatlike moordkampe wat die Britte KONSENTRASIE kampe genoem het, met basies niks en geen geriewe nie, ingestel het nie.   Is nie ons wat Brittanje of hul meelopers ingeval en aangeval het nie.    Ons voorgeslagte het deur hel gegaan destyds, juis omdat hul nie die twee onafhanklike Boere republieke wou opgee nie.  Dit was onafhanklike gebiede.

The Emergency Exit of Remedial Secession <ul><li>The safeguard clause </li></ul><ul><li>Case Law </li></ul><ul><ul><li>Åla...



Internasionale reg is duidelik vir eeue – naamlik dat elke minderheidsvolk, maak nie saak hoe groot of klein dit is nie, het die reg tot ‘n onafhanklike eie gebied, hul eie leiers te kies en hulself te regeer. 

Suid-Soedan het vanaf Soedan geskei in 2011 en is onafhanklik, omdat daar ook teen hulle as volk (e) gediskrimineer is met heelwat misdaad, korrupsie en moorde.

Blanke liberales, verligte blankes en klassieke liberale blankes kan steeds hul tafels deel met kommuniste soos sedert 1900 al bewys is.   Dis waar hulle wil wees, konserwsatiewes is nie deel van hulle nie.   Hulle bly nie deel van enige volk wat na volle vryheid streef nie.   Dis ook hulle wat betrokke was by Dakar (1986) , Kodesa, FW de Klerk en oorname in 1994, wat die huidige grondwet help skryf het en steeds na 30 jaar dit verdedig.     

Lees wie in Parlement en watter ander organisasies was betrokke by die Grondwet wat al ons menseregte skend.

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Kodesa leuens –  Lies of Codesa

Codesa (writers) –  Kodesa (skrywers)

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet


Suid-Afrika bestaan net uit minderheidsvolke – meer as 10 verskillendes en almal verskil etnies van mekaar – niks het verander na die “ou Tuisland beleid” nie, slegs nuwe name van wetgewings en gebiede. 

Die swart volke gesamentlik vorm die meerderheid waarmee hul ons menseregte aantas.  Tans word ons onderdruk as minderheidsvolk op alle terreine wat ons menswaardigheid aantas en vernietig.  Daar word in geen grondwet of ander wetgewings vir ons as volk voorsiening gemaak nie.   Ons hoef nie met al die ANC-SAKP-EFF-DAA wetgewings saam te stem of te leef onder die druk van meerderheidsvolke nie.     

Vir eeue wou ‘n groot persentasie van ons blanke bevolking nie onder Britse heerskappy staan nie.   Die Trek, Trekkerboere of wat hulle ookal vandag genoem word, staan soos ‘n paal bo water uit.   Hulle het gevlug vanaf Britse heerskappy.   Hulle wou wegkom onder die Engelse vlag en wou hulself regeer in hul eie gebiede.   Daar was op die stadium geen sprake dat daar goud ontdek was in 1832-38 nie.  Die Trek het nie oornag ontstaan nie en daar was heelwat Boere gemeenskappe wat saam besluit het om weg te trek uit die Kaapkolonie.  

 



*

Self-determination for people – Boer and Afrikaner  (white minority in SA) – we are the oppressed people in South Africa and human rights violations.   

12 Unilateral secession prohibited?

*

Die burgers (BOERE genoem) van die twee onafhanklike Boere republieke was ook onder druk geplaas deur die anneksasie van hul grondgebiede (uitgesluit reservate en britse kroongebiede wat nog nooit aan die Boere behoort het nie).   Die Britte het alles van Khoi san, Griekwas en ander etniese volke ook vervreem nadat hul dit met geweld afgeneem het.   

Twee lang Anglo Boere oorloë was die gevolg wat die tientalle konsentrasiekampe, die Britse helkampe hierby ingesluit het.  In hierdie helkampe is ons voorouers soos troppe vee aangejaag, soms per voet, soms op ‘n veetrok weggeneem, met basies ‘n paar besittings, die klere aan hul lyf.   Hul moes toekyk hoe die Britte en swartes wat die Britse regering ondersteun het, hul besittings, in hul huise, selfs die voedsel op die lande in vuur laat opgaan en tot as vernietig. 

Toe al was ons volk van die Boere republieke onder die Britse regering onder druk – ons voorvaders het juis padgegee in die Kaapkolonie onder die Britte se diktatorskap en hul vryheid verkry in die twee Onafhanklike Boere republieke.   

Grond wat aan niemand behoort het nie of met onderhandelings vanaf destydse swart leiers verkry.   Selfs die Retief traktaat en Vryheidsrepubliek is so bekom.   Niemand het grond gesteel van enige van die bewoners in Reservate of Kroongebiede nie.  Inteendeel dit word steeds bewoon spesifiek deur die onderskeie volke.   


Diegene wat dit beweer ons het grond gesteel, moet die teendeel bewys, hetsy dit ANC, EFF, DA of die Britte is.

>

Refer to the official signed Accord of 1994 (with mandate), the document of Griggs and also to the documentation, reports to SA Parliament, investigations and recommendations  of the Volkstaat Council of 1994.   .

Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

read more of Griggs official publications 1995

On facebook too

https://www.facebook.com/826548024058616/photos/a.826686474044771/1807710882608987/?type=3

Part of comments on the following page …
https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=3055540267826036&id=826548024058616

*

International background information – read about oppression

The principle of self-determination can be traced back to the end of World War I, when the losing powers, Germany, Austria-Hungary, and the Ottoman Empire, were stripped of their colonies and when several new states were created out of the territory of these former empires.

Using this newly-articulated principle, in 1920, the Swedish-speaking people of the Aaland Islands, an archipelago of about 300 small islands that had been incorporated into the recently-created state of Finland, insisted on holding a plebiscite in order to express their will as to whether they wished to separate from Finland in order to unite with Sweden.

The Aalanders’ claim was ultimately resolved by a committee of jurists within the League of Nations, which determined that the Aalanders did not have a right to separate from Finland because “[t]he separation of a minority from the State of which it forms a part . . . can only be considered as an altogether exceptional solution, a last resort when the State lacks either the will or the power to enact and apply just and effective guarantees.

This view of self-determination was confirmed in 1998, in the Canadian Supreme Court opinion regarding the proposed secession of Quebec from Canada, where the Court held that all peoples are entitled to various modes of internal self-determination, but that only some peoples, such as those subjected to conquest, colonization, and perhaps oppression, may acquire the right to external self-determination through remedial secession.  Today, it may be concluded that international law bestows on all peoples the right to self-determination, but that the right to external self-determination, exercised through remedial secession, only applies in extreme circumstances, to colonized and severely persecuted peoples.

The theory of self-determination, as justifying the secession of a people from its existing mother state as a matter of last resort only, in situations where the people is oppressed or where the mother state’s government does not legitimately represent the people’s interests, has remained constant throughout the 20th century development of international law. Two United Nations’ declarations, in addition to the United Nations Charter itself, have addressed the issue of self-determination — the 1960 Declaration on the Granting of Independence to Colonial Countries and the 1970 Friendly Relations Declaration.

Both declarations, however, envisioned self-determination leading to secession as a matter of last resort only within the decolonization paradigm: here, both conditions for a right to self-determination were met insofar as colonized peoples were oppressed and their colonial governments did not adequately represent their interests.

Both declarations also confirmed the importance of the principle of territorial integrity of existing states,  and thus embraced the idea that self-determination could lead to the territorial disruption of existing states only in extreme instances of oppression or colonization.

*

Onteiening van alle bates en eiendomme.

Expropriation of properties

>

Internasionale misdade

Statelessness – Violation of Human Rights and international crimes

>

Akkoord van 1994

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Mandela en ANC skrywe

Self-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993)

3 gedagtes oor “Self-determination for the oppressed people”

  1. […] Self-determination for the oppressed peopleStatelessness  – Violation of Human Rights and international crimesInhoudsopgawe B-BBEE Index*Ramaphosa’s position and the EFF’s reaction to it make for interesting days ahead, given the situation within the Ad Hoc Committee, where the six largest political parties hold vastly different positions on the issue. Whereas the EFF has been consistent in its preference for state custodianship, the other three large opposition parties (DA, IFP, Freedom Front Plus and ACDP) have been consistent in their views that no change to the Constitution is required. […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s