Eintlik kom dit al ‘n lank pad – die wat die kommunistiese George Soros Kodesa grondwet steun en glo hul regte word daarin beskerm. Dis eintlik met gemengde of meer lagwekkende gevoelens wat die konserwatiewe Boere en Afrikaners begroet, want dit was te wagte gewees.
Dit loop dan in die media, hoekom sal die lede in parlement anders daaroor voel. Elkeen van ons moet besluite maak, wil hul voortleef onder die krummels van (Bolsjevisme) kommunisme of wil hul oorleef in hul eie onafhanklike gebiede. Daar is net twee opsies. Dit is ‘n internasionale reg vir elke minderheidsvolk wat onderdruk word om deur hulself regeer te word. Liberales, klassieke liberales wat glo aan ‘n multi-kulturele opset, mag hul kop volg maar moenie hul denkwyses op ander probeer afdwing nie. Die wat in Selfbeskikking (volle onafhanklikheid) glo, is deel van die volk, multi-kultureel is deel van die sogenaamde reënboognasie.
Die Zoeloes glo ook in hul eie volk – daarom het hulle ‘n Ingonyama Trust, maar ook hulle soek hul eie onafhanklike gebied.
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Hiermee @ErnstRoets se voorlegging aan die parlement in verband met onteiening sonder vergoeding –
Afriforum: Ernst se voorlegging oor grondbesit 6 September 2018
Konserwatiewes behoort hulle nie blind te staar teen hierdie relletjies tussen liberales en regeringsbeamptes in parlement nie.
Konserwatiewes het in die eerste plek nie deel gehad aan hierdie sirkus Kodesa Grondwet wat ons regte van ons vervreem en skend nie. Daar sit heelwat blanke “Grondwetskrywers” wat nie boe of ba hier genoem het nie – is dit nie verbaas dat daar ‘n stilte heers op die groen stoeltjies nie.
Dis duidelik, die sirkus in parlement het verder aangegaan met Afriforum langs hulle.
Niks is snaaks rondom EFF uitsprake met hul dreigemente nie. Hulle kan maar dreig soos hul lekker kry.
En die IVP wat uitgestap het en geen respek vir ander het nie, is baie duidelik. Hoeveel swart Zoeloes het hul Titelaktes in Ingonyama Trustgebied ontvang? Hoeveel Khoi San het hulle Titelaktes in hulle ses (6) Trustgebiede ontvang. Die hoofleier was vinnig om die Zoeloe leier te gaan spreek toe die Zoeloes gedreig het. Gee kans, daar is baie oproer waar minerale ontgin word in die Trustgebiede. Wag tot hongersnood hierdie mense tref soos in Zimbabwe. En laat die wat Bybelversies uitdeel, dit gerus maar doen soos in 1992, solank hulle dit op hulself van toepassing maak.
Dus – laat die wat die Grondwet probeer verdedig dit maar doen. Dit bly ‘n stukkie Kodesa boekie van George Soros.
Konserwatiewes Boere en Blankes moet probeer fokus op eie onafhanklike gebiede en prioriteite om meer volkslede bewus te maak hoe om hul vryheid te verkry.
Dis ‘n bedekte seen, ons leef nie nou in die geheimsinnige 1982 tot 1992 waar alles in die geheim plaasgevind het om ons aan kommuniste te oorhandig. Ons kan vir en namens onsself besluite maak. Daardie tyd was daar feitlik geen of min media en kon almal nie die mediaberigte lees nie. Baie inligting is heelwat later eers bekendgemaak.
Gelukkig kan liberales en klassieke liberales nie namens konserwatiewes praat nie.
Konserwatiewes hoort saam.
Liberales en Klassieke liberales hardloop saam die Grondwet wat hul vir hulself geskryf het.
…
VIDEOS
Their focus is on “whiteness” and so-called killings in the past (fathers or great great grant fathers) and apartheid sytem. Taken all land and cattle. Hunger of land at the public meetings – HOW MANY WERE IMMIGRANTS?
Today is the final day of oral submissions to Parliament on
The Foundation for Human rights says Section 25(1) to make it less ambiguous in its attempt to balance the interests of existing property owners and the vast majority of those who were dispossessed of their property #LandExpropriation pic.twitter.com/dX9cLJXk45
Mr Chidi said amendments to the constitution are long and the expropriation is already permissible. What he recommends. Suggests that implementation of the clause happens now and then consideration on amendment can be made while implementing #LandExpropriation pic.twitter.com/VSEHOXGJSi
Parliament 6 September 2018 White farmers
Lees gerus hier om te hoor wat Joubert skryf.
Parlement: 6 September 2018
Artikel van Ernst Roets in parlement oor Grond
Die skrif is eintlik lankal teen die muur. Liberales en klassieke liberas wat die Grondwet probeer verdedig, gaan nie ver kom teen nasionalisering van grondgebiede en minerale ontploffings wat deur Brics lande oorgeneem gaan word nie.
Daar is GEEN toekoms vir ons konserwatiewe Boere en Afrikaners binne hierdie kommunistiese stelsel wat al sedert 1994 heers nie. Let wel, dis nie sedert 2018 aan die gang nie. Ons menseregte was van dag een af geskend in die sogenaamde demokratiese Grondwet. Dit het al in Dakar begin saam Slovo en Slabbert.
Violation of our human rights started already in Dakar with Slovo and Slabbert, and with the Kodesa Constitution, black empowerment and land reform.
[…] Afriforum en liberale grondwet […]
LikeLike
[…] en onteiening?Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywersGrondwet beskerm niemandAfriforum en liberale grondwetCodesa Constitution – Kodesa GrondwetExpropriation without compensation – […]
LikeLike
[…] reform – RamaphosaArticle 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-AfriforumAfriforum en liberale grondwetWat is die einddoel om soveel plase te besit deur die regering, maar geen voedsel word produseer […]
LikeLike
[…] https://www.da.org.za/policy/land-reform-policy*RELATEDSuid-Afrika Parlement /South Africa ParliamentExpropriation without compensation – ANCExpropriation RACISM OnteieningOnteiening – Expropriation (2021)Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-AfriforumBlankes – SA – WhitesCodesa Constitution – Kodesa GrondwetGrondwet beskerm niemandKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Grondwet SA ConstitutionCodesa – Kodesa … failedFifteen key points on the ANC manifestoAfriforum en liberale grondwet […]
LikeLike
[…] Afriforum en liberale grondwet […]
LikeLike