Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

* Sindikate werk al vir dekades in Suid-Afrika in alle bedrywe - korrupsie, wanbestuur en misdade is aan die orde van die dag.   Daarteenoor is die vorigeMinister van Polisie, sy hele mag, wat meerderheid is in die land, wat bykans nooit enige van die sake oplos nie.   Eskom, 'n baba van die regering en die… Continue reading Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

Kommando sisteme

* Die DA en feitlik alle ander politieke partye, is deeglik bewus van wat gebeur het met die Kommando's van ouds en sekere stellings word in die artikel van 2022 genoem .   Hulle het na 1996 ingeval by swart bemagtiging en regstellende aksie.  Die Afrikanerbond het ook Sanlam en Metropolitan oopgestel vir swart bemagtiging en… Continue reading Kommando sisteme

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings.  Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word.   Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

ANC and its revolution

On 19 July 2021, it was stated that high-ranking members of the ANC’s national executive committee, a former mayor in KwaZulu-Natal, a Mpumalanga ANC leader and a former radio presenter are among those named as suspected instigators of the violence that swept through KwaZulu-Natal and Gauteng.   What happened to them since then?   Are they in… Continue reading ANC and its revolution

Mandela (Mells Park House)

*Only a few ordinary South Africans were aware that this “process” had begun in high secrecy more than two years before Mandela’s release, when the ANC in exile had, in effect, done a deal with members of the Afrikaner elite at a stately home, Mells Park House, Frome, Somerset . The prime movers were the… Continue reading Mandela (Mells Park House)

ANC en EFF rewolusie oor slawerny

*Uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie.   Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het?   Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse werksplekke,… Continue reading ANC en EFF rewolusie oor slawerny

FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

RSA – Terrorism – Terrorisme

There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation,   NONE whatsoever.    After that year,  we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever - it is still the case after 30 years.     After a meeting between the ANC and NP at… Continue reading RSA – Terrorism – Terrorisme

Vula Secret Safari

Waaroor gaan die geheimsinnige Safari uit Afrika vir Vula wat spesiaal geskep is om wapens in Suid-Afrika in te smokkel?  Dit gaan oor al die geheime besendings wapens wat ingesmokkel is voor 1994.   Dus, gebeur so iets nie net in flieks nie, maar is die werklikheid gewees en heel toevallig was dit in dieselfde tydperk… Continue reading Vula Secret Safari

Estimated 500 000 plus murdered since 1994

The United Nations Office on Drugs and Crime (UNDOC) has released a new   report   focusing on the countries with the highest murder rates.  The study seeks to shed light on gender-related killings, lethal gang violence and other challenges, with the aim of bringing homicide rates around the world.   The data shows that the overall number of… Continue reading Estimated 500 000 plus murdered since 1994

ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

In South Africa over the last 25 years, white oppressors were replaced by black oppressors, white masters by black masters and white billionaires by black billionaires, Mohale told Eusebius McKaiser in an interview on Radio 702.   * ANC government 'killed' more black business, black professionals than NP Mohale:   The ANC (African National Congress) government… Continue reading ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

Ramaphosa – anc “elections”

Of die volgende "voorafbeplan" was, of dit net 'n verkiesingsfoefie is, sal nie op die stadium gesê kan word nie, dit wil so voorkom.   Die realiteite is: Wanneer daar saad gesaai word op die grond gaan dit nie maklik opkom as daardie grond nie ordentlik voorberei word vir wat daar aan die einde van die… Continue reading Ramaphosa – anc “elections”

1955 ANC Freedom Charter

Dis baie moontlik dat ons volksmense eenvoudig niks glo as net wat die media aan ons opdis nie.  Lees dieper en wyer.   Vra uself af wat is swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening, hoe dit u vandag raak, veral u nageslag wat na 1980 gebore is. Compare the 1955 ANC Freedom Charter  with the SA constitution… Continue reading 1955 ANC Freedom Charter

Multi-lateralism

"Die Gupta's is seker ook nou deel van die multi-laterale ooreenkomste" en seer sekerlik dan die "kaping van alles en korrupsie kanale wat so oop is vir almal om te vat en weg te dra"  - daar is nog baie meer hieroor ..  en as mens mooi gaan sit en dink waarheen al hierdie geld… Continue reading Multi-lateralism

ongoing Revolution in South Africa

  FAILED   "RAINBOW NATION" Daar was nog nooit so iets soos 'n reënboognasie nie - net in die liberale blanke en kommunisme se onderbewussyn.   Al swart wat mens ook sien is die wat al die skades aanrig en verbrand ... swart bemagtiging wat die ekonomie uitroei .... KILLINGS - FARM MURDERS AND ATTACKS VIDEO https://www.bitchute.com/video/2d0tv1mxAdqW/… Continue reading ongoing Revolution in South Africa

FW en sy multi-kultuur

* Hy het nie omgegee wie hy saam hom in die diep sloot intrek om nooit weer daaruit te kom nie.  Geen multi-kultuur organisasies of sy sogenaamde demokrasie het na 1994 enige opbou in Suid-Afrika bewerkstellig nie.  Inteendeel is die teenoorgestelde die waarheid.   Suid-Afrika is een van lande met die hoogste misdaad, korrupsie op alle… Continue reading FW en sy multi-kultuur

S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

  Text: S.1158 — 115th Congress (2017-2018) S.1158 - Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018   ****** https://www.congress.gov/bill/115th-congress/senate-bill/1158 Introduced in Senate (05/17/2017) Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2017 This bill states that it is U.S. policy to regard the prevention of genocide and other atrocity crimes as a core national… Continue reading S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

Just call me hawk

We are all sick and tired of threats -  siek en sat vir dreigemente. read about ANC ANC “Freedom charter 1955” ANC Charter – C Ramaphosa Ramaphosa : B-BBEE Trustgebiede>Tuislande>Reservate   ***** Craig Montgomery    

Suid-Afrika onderstebo – failed

* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal.   Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.   … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed