ANC govt ‘killed’ more black business, black professionals than NP

Swart bemagtiging was van dag een af ‘n “vlagskip” en ‘n vals front wat geskep is vir sekere ryk persone.  Ongelukkig het politici dit aangehang en in parlement dit wet gemaak en afgedwing.  Onder valse voorwendsels om blankes te vernietig, het hul beslis hulself in die voet geskiet en vernietig soos reeds voor 1994 die geval was met terreur wat plaasgevind het.
Steun Front Nasionaal vir ‘n mandaat in 2019 sodat daar voortgegaan kan word met ons volk se oorlewing en eie gebiede, onafhanklik en soos Botswana, onsself regeer.  Ons -regte word daagliks geskend, en dit gaan nie net oor B-BBEE nie.   Dit is ingesluit by volksuitwissing.
Photo – CEO (Chief Executive Officer): BLSA (Business Leadership South Africa), Bonang Mohale.

Image may contain: 1 person, smiling, closeup

Vergelyk dit wat ons in 2019 ervaar met wat die ou Tuislande gehad het, was swartes en selfs ander etniese volke, beslis alles behalwe “benadeeldes”.   Daar was stemreg, ‘n landsvlag en elkeen kon hul eie leiers kies asook volkslied sing in Tuislande.    Daar word mos genoem die mense het geen stemreg gehad nie.  Lees op oor wat daar was voor 1994.

Indien blankes (1948-1994) dit wou gehad het, sou hulle al voor 1994 al die swartes vernietig het en ons het nie.  Populasie het met rasse skrede gegroei en die immigrasie en onwettiges het die land na 1994 ingestroom.    En wie moet vir al hierdie onwettiges en immigrante sorg?

Ons het een van die beste weermagte gehad om swartes plat te vee – en ons het nie.

Hoekom sou wyle Verwoerd dit verder geneem het om al hierdie etniese volke so ontwikkel het dat hul hulself met gemak kon regeer het.  Bophuthatswana het tot hul eie produkte uitgevoer en eie geldeenheid gehad.

Aparte gebiede was in 1955, 1948 reeds daar, in die vorm van reservate – en na 1961 het dit Tuislande geword.    Dit het met Mfecane ontstaan wat deur swart en ander etniese volke opgestel is saam die Britse heersers – die Shepstone beleid.

Na 1994 het etniese swartes voortgebou maar dit Trustgebiede genoem en grondeise ook gegrond op aparte volksgebiede, CPA’s laat registreer.  Dus, is oor die 30 miljoen swart en bruin beslis nie deel van die sogenaamde vals reënboognasie wat die liberales geskep het nie, maar ons blankes is gedwing om die liberales se “gemengde” voorkoms aan te hang en afstand te doen van volksidentiteit.  Hoekom sit die swart en khoi san / bruin mense almal meestal in Trustgebiede en CPA’s – WANT

DAAR WORD VIR ALMAL GELIEG OOR APARTE GEBIEDE WAT STEEDS BESTAAN.

Daar word knaend voor ons koppe gehou oor die “sogenaamde” apartheid, maar ons het ook ‘n reg om in ons eie gebiede onsself te regeer – TOTAAL EN AL ONAFHANKLIK.  Ons wil nie deel wees van hierdie vals voorgee vlaggies van die liberales nie.

En wie is die “wittes” wat so aangestel word – lees op wie hulle regtig is, wat saam die elite swartes een basis vorm.

George Soros is ook “wit” maar hy is niks van ons nie maar hy befonds die Grondwet sowel as Parlement.   Hy is nie wit nie, maar ‘n “joodse kommunis”

*

ANC government ‘killed’ more black business, black professionals than NP

Mohale:   The ANC (African National Congress) government has “killed” more black businesses and black professionals than the NP (National Party) did during its 46-year rule, Bonang Mohale, CEO of Business Leadership SA, said on Wednesday.

By this, Mohale meant that the present government had not done enough for black businesses and black professionals.

In South Africa over the last 25 years, white oppressors were replaced by black oppressors, white masters by black masters and white billionaires by black billionaires, Mohale told Eusebius McKaiser in an interview on Radio 702.

“It is critical to have this conversation, to out the people that have used blackness for their own selfish gains. Poverty still has a black face,” said Mohale.

“We must at some stage look at ourselves in the mirror – by admitting the past wrongs – and give our children a better future.”
In Mohale’s view, SA has slipped backward over the past two decades.

‘We are leadership bankrupt’:

“The tragedy is that we are so leadership bankrupt that those found guilty by a court of law are still on the ANC election list. It is not good enough to say someone is guilty until proven innocent. Leaders must lead by example,” said Mohale.

“Dialogues are very important. The struggle against apartheid was just and virtuous. On the other hand, there are good people among the white community. There are good people among black South Africans as well as bad people. We must accept that.”
In his view, the struggle has always been about how to lift the bottom half of the population and not about just creating gains for the elite.

He questioned why, 25 years after the creation of an employment equity policy, white CEOs are still appointed. In his view, this creates the impression that there are no black people with the necessary skills.

Mohale said he would like to see black businesses doing business with other black businesses, and gave what, in his view, was a good example of Jewish people doing business with other Jewish people.

At the same time, he said diversity leads to “a healthy bottom line” and more sustainable business.

“When we are more inclusive, we debate and have dialogue, even if we do not agree. It shows we are prepared to listen to each other so that the outcome can be better than when we started initially,” said Mohale.

“Then we can together accomplish that which on our own will take too long. Then it can be win-win-win.”

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s