Ramaphosa – anc “elections”

Of die volgende “voorafbeplan” was, of dit net ‘n verkiesingsfoefie is, sal nie op die stadium gesê kan word nie, dit wil so voorkom.   Die realiteite is:
Wanneer daar saad gesaai word op die grond gaan dit nie maklik opkom as daardie grond nie ordentlik voorberei word vir wat daar aan die einde van die dag met sukses afge-oes word nie.   Dus as die boer nie weet wat en hoe om ‘n land om te ploeg, die onkruid reg uit te haal om sodoende die oes te verbeter nie, gaan en sal daar nooit waarlik sukses wees nie.   As daar kuikens aangekoop word vir ‘n hoenderboerdery en daar is nie behoorlike skuiling, hokke en genoegsame kuikenvoer nie, sal daar geen sukses gemaak word met die kuikens in wording nie.   Dieselfde geld vir bees, skaap en vrugteboorde.   In enige besigheid is dit so.

***

Indien dit wel waar is – gee vir hulle hul eie medisyne – mag dit sommer baie gebeur met hul eie mense – hulle stem vir die ANC en hul kaders.   Of was al hierdie maar net “BEPLAN” wat nie onmoontlik is nie.   Swartes steek normaalweg alles aan die brand as hulle nie hul sin kry nie.    Dit lyk net te kalm hier – voorafbeplan?

A train from Mabopane train station to Pretoria CBD (Bosman station) has been delayed. The train was carrying President Cyril Ramaphosa, a few ANC officials, and the ANC’s head of elections, Fikile Mbalula, who were campaigning for the party on Monday morning.

Some of the commuters, who had been on the train for almost three hours on a journey that was expected to have only taken 45 minutes, began jumping off the train in an effort to get to their destinations on time. They can be seen walking on the train tracks as the train was stationary on Technikon Rant Station.

https://citizen.co.za/news/south-africa/elections/2103315/watch-ramaphosa-stuck-on-train-to-bosman-train-station/

***

Wat ‘n geleentheid moes gewees het, het ‘n verleentheid geword.    Indien daar sprake was van ‘n opregte vir enige regverdige “president” van die land wat elke burger die nodige erkenning moes gegee het en nie heeldag en aldag teen die blankes te diskrimineer nie, het nou ‘n verleentheid vir hom geword wat hy nog sal ervaar as dwaas en dit gaan elkeen wat die ANC ondersteun in hul regstellende aksies en swart bemagtiging aan die hakskeen byt

***

President Cyril Ramaphosa was stuck on a train for over two hours as he made his way to Pretoria. Courtesy

***

Wil dit eerder waag as ‘n VERKIESINGSFOEFIE

I am at the Denneboom Station engaging with commuters & small business owners. I take a train to Bosman Station from here

*

WATCH: President speaks at Pretoria Train Station.

*

Blitz outside Bosman train station in Pretoria with Deputy chairperson Cde

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s