Clifton South Africa

Kyk mooi na die foto's wat in die artikels op Facebook verskyn - foto's vertel hul eie verhaal wat aangaan,  Daar is vele gesigte en nog meer wat met gevoude arms staan en "monitor" soos ons nou al gewoond is aan die nuwe Suid-Afrika.  Die ironie is, heel later word alles ontken dat daar gekyk… Continue reading Clifton South Africa

Minerale regte, belasting en regering

* Betaal is die "wet van Transvaal".   Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie.   Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is.  Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering

Die Boer – the farmer

*Enige gelowige is in dieselfde tipe skone en bladsy.   'n Boer - 'n landbouer - verstaan van opoffer, verstaan van vernedering, verstaan van offer as die hael, vuur, skroei-wind en selfs vloede jou oes vernietig en jy staan en kyk na geen vrug op jou arbeid en jy dink in jou hart, "Here, ek weet… Continue reading Die Boer – the farmer

Encephalartos Woodii and Ngoye Forest

Volgens kenners is daar slegs een manlike plant van die besonderse en baie spesiale broodboom wat Encephalarton Woodii heet, wat vernoem is na John Medley  Wood. Only one specimen of Encephalartos woodii has ever been found in the wild - in South Africa. It was discovered on the edge of South Africa’s Ngoye Forest in 1895.    The… Continue reading Encephalartos Woodii and Ngoye Forest

Nanosatellite

Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur.   Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Mandela, Mbeki and the Guptas

They all linked to each other.  From day one when the so-called constitution was signed.   Financed by Open Society - George Soros.   Here they with Thabo Mbeki. Mandela and the Guptas https://citizen.co.za/news/south-africa/social-media/2052680/videos-of-mbeki-and-mandela-praising-gupta-family-divide-social-media/ * The signing of agreements was in 2010  by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas

Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk.   Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis.  Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

Suid-Afrika – China – Ramaphosa

Hoekom is sekere lande en veral groot moonthede, soos China geinteresseerd in Suid-Afrika?   Kyk dieper.    Volg hulle dieselfde voetspore as die Britse heersers of is daar 'n moontlikheid dat dit "gesamentlik" kan wees?  Aan wie behoort Shanduka? - Ramaphosa   Dis nie net goud nie, dis ook steenkool, platinum en ander skaars elemente wat ook… Continue reading Suid-Afrika – China – Ramaphosa

RACISM AND LAND REFORM

Wie bestuur die rassistiese wetgewing teenoor blankes?  Ramaphosa, voor hom Zuma, Mbeki en Mandela.  Hervorming en onteiening is deel van die rassistiese en diskriminerende wetgewing wat die ANC na 1994 begin het.    Farmers in South Africa claim they are being targeted in 'horrific' attacks, tortures and killings .   There are fears moves to take land… Continue reading RACISM AND LAND REFORM

In ruil vir kontant

Ruil transaksies:   Kontant verruil om iets te koop of te besit.  Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is.   Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester.  Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant

“Eskom bank betaal baie goed”

Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie.  Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan.   Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”

Terrorisme en sabotasie

* Die tydperk voor 1994 is "oordonder" met sabotasie, geweld, terrorisme en vernietiging.  Daarom was daar gereeld "noodtoestande", juis om dit te probeer hokslaan.   Swart op swart geweld is deur hulself veroorsaak, nes vandag.   Mfecane was nie anders nie.  Daar is altyd iemand anders wat die skuld kry.    Ten spyte hiervan reël die Broederbondlede-… Continue reading Terrorisme en sabotasie

Kenya – Trustland and british colony – homelands

* The Kikuyu genocide took place in the 1950's, a decade after the Holocaust and the West’s promise to never again allow the destruction of entire peoples, and it saw virtually the entire population of 1.5 million Kikuyu locked up in concentration camps, where they were starved, beaten, and tortured to death by the tens… Continue reading Kenya – Trustland and british colony – homelands

Expropriation Bill

Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019.    Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan.   Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill

International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

* Die mense regte van burgers word lankal geskend met diskriminerende en rassistiese wetgewings soos die ANC hul wetgewings implementeer.  Swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening van bates en grond, is 'n skending van menseregte.   Hulle het geen saak daarmee dat die eienaars aan die kortste end trek en glad nie vergoed sal word… Continue reading International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte

Bloedgeld en korrupsie

Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg.   Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword.  15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef.  Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie