Terrorisme en sabotasie

Die tydperk voor 1994 is "oordonder" met sabotasie, geweld, terrorisme en vernietiging.  Daarom was daar gereeld "noodtoestande", juis om dit te probeer hokslaan.   Swart op swart geweld is deur hulself veroorsaak, nes vandag.   Mfecane was nie anders nie.  Daar is altyd iemand anders wat die skuld kry.    Ten spyte hiervan reël die Broederbondlede geheime… Continue reading Terrorisme en sabotasie