Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde.   Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in ‘n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op ‘n hegte gesins verband wat baie in die landbou bestaan. Links is 4 gedenk mure en regs 5 wat elke provinsie verteenwoordig.     
Naamlys van Vermoorde Boere
muur bothaville plaasmoorde

Nampo terrein net naby Bothaville


The Wall of Remembrance was established by the Hennenman Farmers Association.The 3 upright columns Man, Woman and Child who often are murdered together in a farm attack. The columns are 14 m, 10m and 5m high. The link points to a close family relationship of many in the agricultural sector. To the left are 4 memorial walls and to the right  5, each province is represented. 
 Muur van Herinnering

.

More farmers have died in South Africa over the past 16 years in farm murders, than the total number of farmers during the former Mau Mau uprising in Kenya and the wars in Mozambique, Rhodesia (Zimbabwe), Angola and South West Africa (Namibia) combined!

Regardless of whether we want to accept or admit it, there is a genocide happening towards todays Afrikaners. There is a sense that they must pay for what their parents and grandparents did. There is a huge population in this country holding people guilty for a part of the past that they had nothing to do with. Even those who were young during Apartheid could not control what the government did. They way the change of government in this country is happening is doing nothing to promote democracy nor the equality it was claimed to support. It seems that a reverse Apartheid is what is wanted. Just take a look at the words of Julius Malema.

Is this Genocide? Is dit Volksmoord?

Advertisements

7 gedagtes oor “Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering”

  1. In n land waar die neem van lewens so seker is wat die son opkom kan mense seker onder die indruk kom dat dit nie vernietiging van n volk is nie. My hart breek vir nie net die boere wat uitgemoor word nie maar vir elke Suid Afrikaner wat nie seker is of hulle nog n dag gaan oorleef nie. Ek wonder of daar al ooit n tyd was toe mense so onsensitief ten opsigte van moord en dood slag was?

    Like

  2. Dis waar. Dis ‘n groot bekommernis Antonette. Ons blankes staan nie ongevoelig teenoor die ander wat ook vermoor word nie.

    Die vrae wat al geopper was, waarop nooit antwoorde gekry kan word nie, is die regering en hul liberale agente, daar is ‘n paar, maak altyd melding daarvan dat omdat ons net blankes of boere noem, rassisties is, wat nie waar is nie.

    Enige volk kan gerus ook hul eie aantekeninge hou, rekord hou van mense wat aangerand, vermoor en verkrag word.

    Die ander vrae is, wat ek persoonlik al probeer opvolg het, wat mens nooit kry nie, is dat daar min SAPS ondersoeke op rekord is van ander kleuriges. Ek kry wel heelwat motor ongelukke en strerftes of die TB en malaria wat ook heelwat sterftes het. Hofsake ontbreek eerstens. Daar ontbreek oplegging van vonnisse waar misdadigers gevang word. Iets wat baie uitstaan, is daar word gemeld daar is baie moorde onder die ander, maar daar word geen protesaksies gehou nie, maar daar is wel al hier en daar waar daar bende geweld in die Kaap was, wat ek opgevolg het, daar was besliste hofuitsprake en vonnisopleggings.

    Ek het al vir ander etniese volke gevra, maak ‘n aantekening van moorde en volg dit op, is daar bv. ‘n misdadiger gevang, gevonnis maar dan lag hulle mens uit.

    Nou wie se skuld is dit. Ons probeer regtig hard om ons eie mense wat so verspreid is bymekaar te hou.

    Daar was ‘n baie lang tydperk waar die SAPS geen terugvoering gegee het nie en daarom het ons ons eie netwerke begin waar ons mense gesterf het aan die hand van terreur en terrorisme, want iemand wat gemartel word is niks anders as ‘n terroris nie. En dit geld ook vir ander wat so vermoor word.

    Dankie vir jou kommentaar, en laat hoor gerus as daar oplossings is.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s