*
Rooi flikkerligte het al van voor 1994 geflikker oor wat ons tewagte kan wees na ‘n kommunistiese en radikaal vernietigende oorgang. Flikkerligte wat meeste Afrikaner liberaliste in die kiem probeer smoor het dat dit nooit sou gebeur nie. Alles ‘n spul leuens. Selfs die Afrikaners se deelname voor Idasa sluit aan by Kodesa en die grondwet se skrywe van 1996, wat weer eens aansluit by die 1955 PAC manifes oor diskrimininasie, regstellende aksie, swart bemagtiging en onteiening sonder vergoeding. Aanvalle en moorde vind nou nog meer plaas, veral teenoor die handjie vol BOERE wat daar is.

*
DUBBEL AGENDAE VAN ALBEI KANTE AF – AFRIKANER ORGANISASIES EN KOMMUNISTE
Dit was juis die Boere wat lank voor 1994 opgestaan het teen wat vandag rondom in die land gebeur, veral by vergaderings was hul nie tevrede met die NP, Broederbond-Afrikanerbond en hul oorhandigings aan die kommuniste nie.
Tog het die veelvolkige liberale Afrikaner reënboognasie, voortgeploeter saam die ANC-SAKP-PAC om een tafel en met die steun en finansies van liberaal verligte of kommunistiese regerings oorsee. Hulle hou steeds lekker vergaderings met die ANC en kommunistiese kaders, ABN en AAI is twee prominente organisasies waarby al die Afrikaner organisasies betrokke is vir EEN ‘vernietigende land’.
ABN en Dinokeng
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Toevallig dat Afrikaner organisasies destyds voor 1900 saam Brittanje en haar bondgenote teen die Boere van die Boere republieke geveg het. Hulle doen dit vandag steeds. Dus het niks verander nie. Die multi-kulturele Afrikaner nasie was reeds in die Unie regering van 1910 toe die BOERE Rebellie van 1914 uitgebreek het.
Wie het hierdie Boere leiers vervolg van die Unie regering – Afrikaner leier en sionis, Jan Smuts.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
Diskriminasie teenoor Boere
Rooi flikkerligte het nooit opgehou nie inteendeel die rooi rewolusie het vererger. Die BOERE se Menseregte word daagliks geskend. Verskeie Wetgewings na 1994 is 100% verwoord teen BLANKES gemik en geïmplementeer en word as sulks omskryf teen elke blanke in die land. Ander kleuriges word as die “agtergeblewenes’ verwoord. Meer as 100 wetgewings is teen die Boer ingestel.
Die hordes volksmoordkenners en kundiges wat kommentaar lewer of daar ‘n Volksmoord teenoor BOERE gepleeg word, is so opgelei dat hulle nie eers weet wie en wat hulleself is en waarvandaan hulle afkomstig is nie. ‘n Internasionale kundige was reeds in Suid-Afrika en het dit so verklaar in 2012.
” Jou mos gesê dit sal nooit slaag nie “, want ‘n vals reënboognasie sal nooit kan voortbestaan nie.
Wat is op hande – ‘n nuwe wêreldorde – wie is al die agente vir NWO sedert hierdie rewolusies in Suid-Afrika na 1910. Dit was reeds aan die gang met en tydens die Anglo-Boere oorloë om al ons geslagte uit te wis. Ramaphosa en N Zuma het die NWO plan opgestel vir Suid-Afrika.
Nie almal was in posisies om die politieke vergaderings voor 1990 by te woon nie. Hoeveel van ons families en vriende het nie al sedert 1994 die land verlaat nie. Destyds was daar nog nie ‘n internet of sosiale media nie. Dus was kommunikasie beperk.
Daar moet egter onthou word dat elke volk die reg het om hulself te regeer in gebiede wat geskiedkundig aan hulle behoort. Dit geld vir alle volke, ook vir die minderheid Boere in Suid-Afrika wat onafhanklike Boere republieke gehad het. Dit moet herstel word soos in 1902. Die Boere is beslis nie ten gunste van al hierdie geweldadige aanvalle en moorde, die swart bemagtiging wat slegs teen die Boere ingestel is nie, sodat die hele land moet ondergaan op alle vlakke van regering. Liberale Afrikaners het om die kodesa tafels gekonkel vir die gemors en help skryf wat om ons aangaan.
*
*
*
“KILL the Boer” word teen die BOERE gesing en nie teen Afrikaners nie.
Dubul’ ibhunu, translated as shoot the Boer or kill the Boer
ANC – KILL THE BOER – PETER MOKABA
Bronne
Die ‘struggle’ lied, Dubul’ ibhunu – “Kill the Boer – Kill the Farmer” word nie as haatspraak teenoor BOERE beskou nie en word as vryheid van spraak beskou. Dit geld slegs vir sommiges in die land om ander te vermoor:
https://www.groundup.org.za/article/judge-rules-kill-boer—kill-farmer-not-hate-speech/
Word Nie as haatspraak beskou nie …
https://www.youtube.com/watch?v=-YIYAnZG0T0
*
Hier kan gesien word wie sing wat en teen wie gemik:
*
Senekal en hofsaak
*
*
In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
Suid-Afrika is reeds ‘n geruime tyd ‘n mislukte staat, bestaande uit bendes en mafia’s wat alle beheer en bestuur. Staatskapings op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat deur die gesofistikeerde en onbevoegdes hanteer word. Dit gebeur omdat die regering dit toelaat en veral die liberale Afrikaner wat hulle aan bewind gebring het. So is feitlik al die munisipaliteite deel daarvan wat nie meer reg funksioneer nie. Polisie wat geen misdaad reg hanteer nie. ‘n Sogenaamde onafhanklike regsbank met duisende onafhandelde misdaad en kriminele sake.
Die groot teikens vandag is die Boere wat voedsel voorsien, hul loods aanvalle op veral Boere en plase met moord as eindpunt. Gaan ook oor grondonteiening, veral sonder vergoeding. Die minerale in daardie Boere se grondgebiede.
Hoe meer hulle veral ou mense martel, hoe lekkerder word dit vir hulle en waarskynlik is die geld groter wat ontvang word vir ‘n marteldood. Hul skep behae om mense aan te rand, martel en weet hul kom niks oor nie.
*
Bronne
foto
Nelson Mandela, van links is Carl Niehaus, Steve Tshwete, Jacob Zuma, Cyril Ramaphosa, Andries Beyers en Moolman Mentz tydens besprekings tussen die ANC en die Afrikaner Unie.
(Foto deur Media2 Getty Images)
*
Die massas en liberale AFRIKANERS het die rooi rewolusie beplan sodat dit vir dekades na 1994 aangaan. Hierdie is deel van die Kodesa spanne.

*
ALLES BEPLAN SEDERT IDASA, KODESA EN STEEDS NA 1994?
BEELDMATERIAAL
Die mislukte land Suid-Afrika – deel van Kodesa beplanningstrategieë.
*
Suid-Afrika en China
*
*
*
DIE AANHEF TOT HIERDIE GEWELD SPREEK BOEKDELE – LUISTER NA DIE ANDER SPREKER IN DIE BEGIN.
Suid-Afrika is reeds lankal ‘n mislukte land, regering nie in beheer van die misdaad, korrupsie en sindikate nie. Luister wat hier gepraat word oor Indiërs, Boere se besighede en huise wat geteiken en afgebrand moet word. Niemand is ooit hieroor vervolg wat hier plaasgevind het nie.
*
*
*
KORRUPSIE IN SA
Wat word van al die korrupsie as daar soveel van die in beheer eenvoudig doodgaan – daardie korrupsie word eenvoudig nooit opgelos nie.
https://www.youtube.com/watch?v=vkU5OC2D0Hc
*
*
*
*
VERWANTE INLIGTING OOR DIE ROOI REWOLUSIE
Wie en wat is die ANC – PAC – SAKP en vennote , veral Afrikaner liberaliste
Demokratiese rewolusie in SA na 1994
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994
Corruption under ANC sky high – Korrupsie hemelhoog onder ANC
CORRUPTION
Corruption – Bosasa – Guptas – Armsdeals – etc
Can we call it all WAR CRIMES – the violation of human rights? that started already with the Anglo Boer Wars ?
ANC – Lethuli-house can of worms – “Nyani skeletons” – so-called “apartheid” (segregation) and ‘white privileges”
*
Swart bemagtiging het by Afrikaner liberaliste begin in 1989, tydens Idasa vergaderings in Dakar en lande waar geheimsinnig vergaderings gehou is. Vra vir joernalis MAX.
Selfs daarna in 2003 het Afrikaner organisasies en persone in parlement hul steun aan swart bemagtiging en regstelaksies gegee met voorleggings.
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
Black middle class growth – B-BBEE and black privileges
Soros and revolution – Schwartz György
SA – Revolution – Protest actions ongoing 3 September 2019
29 000 millionaire civil servants
Open borders – free AK 47 smuggling into SA
To kill the white citizens in South Africa
Open borders – free AK 47 smuggling into SA
Mosambiek was een van die buurlande wat gebruik was.
The terrorists use Mozambique to smuggle their bombs and arms to kill the whites.
Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994
OOP GRENSE – ORAL – GEORGE SOROS – OPEN SOCIETY – OPEN BORDERS
FINANSIERING IN SUID-AFRIKA – SOROS EEN VAN HULLE
George Soros’ ‘mecca’ that finances the 1996 constitution, parliament and legislation.
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
VIOLATION OF – SKENDING VAN
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers
Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel
Expropriation RACISM Onteiening
*
Die liberale en klassieke Afrikaners wat dit probeer betwis moet hul huiswerk gaan doen oor daardie grondwetskrywers wat deel gevorm het van die Open Society Foundation SA en Cato Instituut van George Soros se ‘mekka’ wat grondwet, parlement en wetgewing finansier.
George Soros – Open Society Foundation
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)
Afrikaner liberaliste het gesoebat vir die situasie waarin ons vandag is, tydens kodesa en idasa.
They look like us, speak Afrikaans – they are “classical liberals”
Classical liberals – SA – IRR – IRV
Hul moet gaan naslaan wie het hul gefinansier toe daar agter die Boere se rue gekonkel is in Dakar, Zambië, Engeland, Switzerland en vele ander plekke. Hoe klink die Melrose huis waar daar ook diep spore deur, liberale, anc en ander kommunistiese leiers getrap is?
South Africa – Revolution – Ongoing
Mislukte Suid-Afrika – SA Failed
Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
*
RASSISME EN DISKRIMINASIE
Heelwat liberale Afrikaners en organisasies hardloop hiermee saam waar daar voorstelle gemaak is deur dieselfde groeperings Afrikaners om hul eie te vervolg met swaar SWART ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie wetgewings? Dis ook in Hansards vervat. Afrikaner organisasies wat multi-kultureel is, kan en sal nooit fokus slegs op ‘n volk nie, want hulle is en bly multi-kulturele organisasies.
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Nigel Farage exposes George Soros – OSF
George Soros – Funding
OPEN SOCIETY: SOROS FUNDING
Involvement in South Africa
Soros bedrywig in Suid-Afrika
Shepstone – Natal, roots of segregation
Gold and diamonds -1886 – Griqualand West
Elke volk het ‘n reg tot hul eie gebied, onafhanklik met hul eie regering, taal, kultuur, identiteit, onderrig. Volke se reg tot selfbeskikking en volle onafhanklikheid.
Peoples international right to self-determination
Self-determination for the oppressed people
Communism – Bolshevism – Revolution
Robert Kiyosaki and Nick Nanton
Unemployment – SA – communism – bolshevism
Communism: Bolshevisme – Kalergi
“Development of One Plans” – Ramaphosa
*
Van die ou Tuislande het 100% geslaag in hul doelwitte en selfs goedere uitgevoer, op pad na volle onafhanklikheid. Bophuthatswana het ‘n eie geldstelsel gehad. Waarom het daar liberale Afrikaners en kommuniste teen die Boere gediskrimineer wat onafhanklikheid verlang het. In watter armoede sit hierdie mense nie vandag nie?
Dis eenvoudig en genoeg bewyse daarvoor. Die dag toe Dr Verwoerd oorgeneem het, was daar reeds aparte gebiede in die ou Unie van SA wat reeds daar was vanaf 1840 wat RESERVATE genoem is. Hul het hul eie gebiede gehad wat deur hul voorgeslagte beset is, ons het hul nie daar ingedruk nie.
*
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
Ou Tuislande was voor 1961 bekend as Reservate waar swart stamme gewoon het. Die Britte het ook Khoisan en Griekwa gebiede geannekseer en dit Kroongebiede genoem.
Trustgebiede -Tuislande – Reservate
Met Kodesa is die ou Zoeloegebied onderhandel en verander na Ingonyama Trust, met bypassende wetgewing. SLEGS vir die Zoeloes tot voordeel (kommunale reg).
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Khoisan en Griekwa volke het ook na 1994 grondeise ingestel en sit met miljoene hektaar grond en gebiede. Voor 1994, reeds voor 1900 was die gebiede as ‘Britse kroongebiede’ bekend.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Traditional land and leaders – landclaims
Gupta – Denel – Ramaphosa – CPAs
Duisende tradisionele leiers, swart, khoisan en ander word met belastings onderhou.
Traditional leaders South Africa: 8840
*
Indien broederbond aka afrikanerbond, die liberale of klassieke liberale Afrikaner organisasies of forums vir of namens Boere volk probeer praat, het hul geen mandaat daarvoor nie.
Al hul organisasies of selfs politieke partye is eerstens multi-kultuur en praat hul net vir hulself of hul eie multi-kultuurlede. Boere kan ook nie namens die spul liberale Afrikaners praat of besluite maak nie.
Daar is en was met opset besluit om nie die Boere volk hierby te betrek vir hul eie liberale troontjies saam die kommuniste nie. Die groepering het nie leiers in die huidige kommunistiese opset nie. Daarvan getuig die verkiesings, heelwat Boere het weggebly en in 1994 ook vir die Akkoord (selfbeskikking en volkstaat) ooreenkoms gestem.
Selfbeskikking en volkstaat is nie apartheid nie, dis enige volk se reg om hulself te regeer met leiers wat deur hulself gekies is in ‘n onafhanklike land, soos met die ZAR en Vrystaat voor 1900. Apartheid en aparte wetgewings is steeds na 1994 in bedryf deur die ANC. Liberale Afrikaners stem saam daarmee en is ingesweer onder die kommuniste se grondwet.
*
Watter ooreenkomste word gepraat?
Ooreenkomste – Agreements
NWO
Ramaphosa 2020 – New Dawn – NWO
Gaan al hierdie swaar verdiende staatskas wat geplunder word, in die nuwe wêreldregering? Waarskynlik om hul plannetjies deur te voer. Al die satelliete wat nou om die aarde gestuur word sodat hul kan spioeneer en beheer?
Die ‘een plan’ van Zuma en Ramaphosa. Waar die duisende swart en khoisan leiers ingespan gaan word om dit deur te voer?
Development of One Plans – Ramaphosa
THABO MBEKI
Corruption of ANC – Thabo Mbeki
Eskom en die belastingbetaler
Lees meer agtergrond
Eskom – Nersa – Christo Viljoen
Korrupsie, diefstal waarvoor niemand hoef te werk as dit gratis oorhandig word nie, is wat ons leke dit noem, niemand word vervolg nie, want die anc stel die regters aan, ‘n regsbank “bridge” kom al uit 1972 se dae uit, uit die ou NP dae uit… lees maar op daaroor.
SA word letterlik radikaal en kommunisties gebruik, met belastingbetalers se inkomstes, om al hierdie staatsentiteite, staatsdepartemente, hospitale, munisipale owerhede tot niet te maak. Om beheer uit te oefen.
Hoeveel en wie is al ooit vervolg?
Gupta – Denel – Ramaphosa – CPA’s
Soros and revolution – Schwartz György
Corruption – Eskom – Parliament
*
Contact Admin @:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexInternasionale reg tot leweSuid-Afrika se volksetnisiteiteHet jou gesêMet rassisme en diskriminasie teenoor elke blanke in die land, word swart bemagtiging en […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike
[…] Het jou gesê […]
LikeLike