Robert Kiyosaki and Nick Nanton



Sometimes life hits you hard. It knocks you down, and you have the decision to stay down or keep getting up.    I was trained by the military to push forward, so whether it’s in an aircraft with faulty turbans or any other setback in life.    Successful people keep pushing forward.  Believe in yourself and what you can do for yourself, your family, your friends and people around you.    






*

Most people are trained to avoid mistakes.   Rather, they always play it safe. Robert Kiyosaki’s rich dad said, “Some of the biggest failures I know are people who have never failed.”    His point was that because people try to play it safe, they never take any risks. And because they never take any risks, they never get ahead in life.

That is certainly not the case for today’s guest, the CEO, and Co-Founder of Nekter Juice Bar, Steve Schulze. Prior to launching Nekter, Steve worked for consumer-based companies in various sales, marketing, and management capacities, including spending over 10 years in the infomercial industry. Like many Americans, Steve found himself jobless after the financial crisis of 2008.

This crisis provided Steve with a new perspective about what he wanted to do in the next chapter of his life—and so Nekter was born. From one single store in 2010 to now over 160 locations in 16 states nationwide, Nekter has become a clear leader in the elevated juice bar experience.

In this episode, hosts Robert and Kim Kiyosaki and guest Steve Schulze, discuss Nekter’s ups and downs, how they’ve become a leader in a $2.2 billion industry, his advice for entrepreneurs, and the three things to consider before becoming an entrepreneur. 

https://www.youtube.com/watch?v=Ox8Nb1fx8rI&feature=emb_logo



*

You need all the pieces of the business triangle to be present in order to succeed not just a winning product.

https://www.youtube.com/watch?v=mlraStEW-I0

*

Last week there was a classic story of David versus Goliath playing out in real life when GameStop mania shook up the stock market. In this special episode of The Rich Dad Radio Show, Robert Kiyosaki and Peter Schiff discuss how to everyone’s surprise, David won. But last Wednesday, our guest predicted a much bigger short squeeze coming in silver. Peter Schiff, the host of The Peter Schiff Show podcast, says, “The one thing silver has in common with GameStop is a short interest.” Unfortunately, the average investor doesn’t understand the fundamentals of the markets, let alone how the stock market is overvalued. They just buy because the market is going up. Host Robert Kiyosaki and guest Peter Schiff discuss the overvaluation of GameStop and the correlation to silver, and where you should be putting your money in 2021.

https://www.youtube.com/watch?v=xN2f_JEnbYY&feature=youtu.be


*


Finances – Finansies – Robert Kiyosaki



*

*

*

JA – ONS IS “VASGEBIND” EN “VASGEVANG” ONDER SWART BEMAGTIGING, REGSTELLENDE AKSIES ONDER ‘N KOMMUNISTIESE REGERING, WAT ALLES VAN ONS WORTEL EN TAK WIL UITROEI.  DIS OP ONS AFGEDWING REEDS VANAF 1990.

Moenie dat dit enige besigheidsvooruitgang stop nie, werk met volkslede, glo in jouself wat vermag kan word.  Moenie by toe deure staan nie, dan word die oop deure misgekyk.

*

VOORBEELDE UIT ONS VERLEDE

Elkeen se voorgeslagte, veral die wat in die twee Boere republieke opgeëindig het kan heelwag ligpunte raak in die krisis waarin ons is.   Maak van die voorgeslagte se ervarings gebruik om te versterk en laat dit ons inspireer en begeester om onder die kommunistiese radar te beweeg en mikro ekonomie vir onsself te skep om mekaar te help.  Hierdie kommunistiese radar, sluit ook die liberaal verligte en klassiek liberaal verligte blankes in, aangesien hulle juis na 1980 begin saamwerk met die kommuniste vir oorgawe.

*

Vrae : Waar was elkeen toe daardie trek in 1834 begin het,  al die trekrigtings aangepak is, met verskillende trekleiers, met slegs ‘n paar osse vooraan sowel die besittings op die waens.   Ons voorgeslagte het basies nie veel gehad nie as mens dit kan vergelyk met wat ons vandag het.   Dit het ook maande se voorbereiding geneem om genoeg voorraad bymekaar te maak om die Britsbeheerde Kaapkolonie agter te laat.

Trekke het nie oornag geskuif nie en was daar heelwat ontberinge voor ZAR of Vrystaat bereik is.    Hulle moes ook grond soek wat nie bewoon was en niemandsland.   Daar was heelwat onderhandelinge tussen ons leiers en swart leiers.   Hoe lank het dit Boere daarna geneem om ‘n steenhuis of 1000 op te rig in die ZAR en Vrystaat, met stene wat hulle waar gekry het in onafhanklike gebiede?   Self vervaardig, waar anders?   En so was daar heelwat ander dinge wat gebou was.   Dit was nie groot paleise nie.     Hulp was aan mekaar gebied omdat hulle nader aan mekaar was.   

Beveiliging was vir hulle netso kosbaar en belangrik, as vir ons, ook dit het groot uitgawes meegebring, finansieel sowel tyd of energie geneem.   Daar was oral ook kommando sisteme in plek – noem dit iets anders maar werk aan eie beveiliging.   Al hierdie dinge kan “besighede” wees onder die kommunistiese radar, wat kan uitkring na ander dele in die land.

Inderdaad was daar heelwat gevestig, maar dit het nie lank geneem daarna toe die Britte vat, oorloë uitvoer en annekseer alle grondgebiede,  vee, varke, skape en perde word alles afgeneem.   Vroue, kinders en ou mense is afgevoer, soms geloop na hul britse helkampe.   Oor die 30000 plaashuise en skure is eenvoudig afgebrand, met voedsel, binne of op lande.   Hierdie twee oorloë het meer as 35000 lewens geëis, waarvan ons weet en nogtans het Boere en vroue daarna nie gaan lê nie, maar weer opgestaan.     

Hulle gaan nie vir ons sorg nie, ons moet dit self doen, dis die realiteite van bolsjevisme en kommunisme.

Werkskepping onder volkslede

Geskroeide aarde – Scorched earth(1)



Swartes en Khoisan gebiede is ook geannekseer en Reservate of Kroongebiede gemaak, waar hulle steeds afsonderlik kon aanbly en hul eie dinge doen.  Lees op oor die Shepstone beleid van 1854, waar daar afsonderlike gebiede was, en dit was nie ons of wyle Dr Verwoerd wat dit eers in 1961 begin het nie.  Reservate en Kroongebiede was reeds daar in 1840 (net na Mfecane oorloë – swart op swart / khoi san wat mekaar in duisende vermoor het).

British Empire and their colonial rules/flags

Zulu people – Ingonyama Trustland

Indigenous land (old homelands) –  Trustland – CPA  – landclaims

B-BBEE legislations – other documents

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

Shepstone – Natal, roots of segregation

Vir die volgende 50 jaar na 1900,  het dit baie harde werk gekos om alles weer op te bou in baie swaar armoede.   Moet ons nie ‘n slag dankbaar wees en hulle voorbeelde in ons eie lewens gebruik nie?    Kry die inspirasie uit u voorgeslagte se doen en lates.   Moenie die teenslae vandag sien as ‘n persoon wat ‘n werk gehad het, dit verloor het nie – dit is ‘n toe deur – dalk met redes.    Moenie by daardie toe deure staan en selfbejammer nie, maar staan op en werk om weer bo uit te kom.   Ons groot ouers en ouers veral het gewys hulle kon dit doen, ons kan ook.   Hulle het ook weggevlug van ‘n Engelse oorheersende diktatorskap, daarom was daar onafhanklike gebiede wat hulle vir hulself opgebou het.   Ons het vandag dieselfde internasionale reg daartoe en kan dit weer doen.

Ons blankes na 1961 het nie APARTHEID begin nie.   Aparte gebiede was in 1961 reeds daar, dis ook in Unie dokumente aangeteken met eie tradisionele leiers.

Trustgebiede – Tuislande – Reservate



Een gedagte oor “Robert Kiyosaki and Nick Nanton”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s