The “Classical Liberalism in South Africa – Multi-cultural forums and organisations” – die Multi-kulturele liberalisme in Suid-Afrika is nou “klassiek”.
Watter grondwet is in 1994 “onderhandel” – dis op die tafel van die kommuniste vandag – lees dit saam met hul 1955 radikale “freedom charter” .
Hoe verdedig mens hoegenaamd ‘n FW de klerk – SAKP – ANC – DP – spesifiek die grondwet wat jou volk se menseregte skend? Geen mens kan ‘n grondwet verdedig wat jou menseregte tot in hul fondamente uithaal en vernietig nie. Met fondamente, praat mens ook van onteiening wat besig is om te gebeur en hervorming van alles, nie net grond nie.
In 25 jaar is daar niks van ons menseregte oor nie. Nie in die regering nie, nie in die provinsie of munsipale vlak nie. Loop by ‘n bank en hospitaal in, word die “diens” waargeneem, die wat wel soms gewillig is om te help. By staatshospitale gaan dit net so sleg en na 25 jaar is daar baie hospitale van beddens en beddegoed gestroop. By Eskom word alles gesteel en die elite bestuur kry miljoene rande aan salarisse en bonusse. Hoe SAL se vliegtuie in die lug gehou word, weet mens nie, maar dit gaan net so beroer in die weermag, lugmag en polisie. Kaping en wapenskandale is aan die orde van die dag en dit herlei mens na die Guptas.
Die bleeksiel liberales loop pal met ‘n multi-kultuur “reënboognasie rondtassie – net om altyd die ander multi-kulture gelukkig te hou wat teen die konserwatiewes diskrimineer met hul rassistiese wetgewing.
*
Die “volksparty” wat selfbeskikking moes vorentoe neem het ontaard in dieselfde liberaal verligte party van fw de klerk vandag. Daar is hoegenaamd geen verskil nie.
Multi-kultuur is van dag een af ‘n mislukking – juis om misdaad en moorde hier in SA aan te moedig. Die misdaad teenoor ons blanke bevolking , veral die moorde, is ‘n verdere bewys hoe hulle ons nie in die land soek nie.
Iemand wat voorgee hul gee om vir moorde of die skending van menseregte, maar terselfdertyd word die kommunistiese grondwet ondersteun wat ons regte skend. Dis soos iemand wat uit twee monde praat. Met die een hand word ‘n boek en fliek geadverteer oor die aanvalle en moorde, maar met die ander word daar praatjies gemaak in die parlement om dieselfde grondwet wat onteiening voorstaan, te verdedig.
Elke volk het die reg om oor hulself te regeer in hul eie gebiede. Totaal en al onafhanklik. Hoekom moet ander multi-kulture gesteun word wat openlik vir 25 jaar teenoor blankes diskrimineer met regstellende aksie, swart bemagtiging en onteiening. Mens koester nie slange wat gevaarlik is wat vermink en gif uitspoeg nie.
*
Dis ‘n politieke en “nie-politiese” legkaart
FREEDOM CHARTER
ANC and Communism in South Africa
Rainbow nation – think again
Agreements and Traditional leaderships
FW DE KLERK started the so-called RAINBOW NATION
hulself skryf wat hul is en waarin hul glo
#klassiekeLIBERALES
#classicalLIBERALS
<>
IRRSA
CONNECTIONS WITH
OPEN SOCIETY FOUNDATION (GEORGE SOROS)
WITH B-BBEE COMPANIES AND INDUSTRIES
TOGETHER WITH
AFRISAKE
AFRIFORUM
<><><>
IRRSA FUNDED BY – refer to their own website and documents over couple of years
Who is OSF.SA – George Soros – Monsanto – Cato Institute
OSF.SA is also part of that – he funded the Constitution and Parliament
*
Grondwet – befondsing – Constitution funding
PARLIAMENT
SOUTH AFRICAN PARLIAMENT (PMG)
The PMG’s activities are currently funded by the:
Open Society Foundation SA (George Soros)
Raith Foundation
Heinrich Böell Foundation
Government of Flanders
Indigo Trust
* * * *
Who are most of the “Classical Liberalism in South Africa – they are Multi-cultural forums and organisations”? There are various annual reports to see the facts and they call themselves the classical liberalists. (IRRSA – Institute of Race Relations South Africa)
Wie is die “klassieke Multi-kulturele liberalisme in Suid-Afrika”
In verskeie jaarverslae van SAIRV (Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge) noem hul hulself so – inligting is kom van hul webtuites af.
Heelwat finansiers is ook betrokke by Swart bemagtiging, veral die Duitse organisasies en ander EU lande se regerings, wat kommerwekkend is, dat regerings hierdie organisasies toelaat om swart bemagtiging te steun teenoor alle blankes om hulle verder af te druk.
Die bekende liberaal Oppenheimer is ook hierby betrokke om te finansier.
WIE IS DIE PRESIDENT VAN IRR?
President : Professor Jonathan Jansen
***
***
https://irr.org.za/about-us/sponsors-and-donors
***
2017
2017
https://irr.org.za/about-us/annual-report/88th-annual-report-2017-28-05-2018-web.pdf/view
***
2016
https://irr.org.za/about-us/annual-report/87th-annual-report/view
***
2014
https://irr.org.za/about-us/annual-report/85th-annual-report-1/view
[…] Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] They look like us, speak Afrikaans – they are “classical liberals” Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] FW de Klerk Classical liberals – SA – IRR – IRV She was also involved Prof Thuli Madonsela […]
LikeLike
[…] with FW de Klerk – THE CLASSICAL LIBERALS Read also the FW de klerk foundation about the rainbownation – various active speakers Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] Classical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] *with FW de Klerk – THE CLASSICAL LIBERALSRead also the FW de klerk foundation about the rainbownation – various active speakersClassical liberals – SA – IRR – IRV […]
LikeLike
[…] FW de Klerk Classical liberals – SA – IRR – IRV She was also involved Prof Thuli […]
LikeLike