* Daar word baie aan die Boere volk voorgehou wat nie waar is nie wat soms selfs herhaal word. Daar word voorgehou dit was die Boere wat die ander se grondgebiede gesteel het, terwyl die swart en anderskleuriges, wat dit beweer, steeds op hul gebiede bly en selfs werksaam is. Dus, as hulle steeds… Continue reading Boere volk Sisteme en situasies
Kategorie: Boere & Afrikaners
“Vermoor die Boer” – Suid-Afrika
* Die Vermoor die Boer lied, (Kill the Boer, kill the farmer), is 'n walglike en diskriminerende lied, maak nie saak wat howe in Suid-Afrika bepaal het dat dit reg is volgens hulle uitsprake. Dit is nie reg nie en dit is die Boere volk wie se menseregte hierdeur geskend word. Daar is lankal nie… Continue reading “Vermoor die Boer” – Suid-Afrika
Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002
* Om 'n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval. Baie huisgesinne was al op daardie blad. Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk. Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so 'n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het,… Continue reading Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002
Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog
* Geskiedskrywer Wiets Buys skryf oor die Boere republieke en helde en dek 'n wye veld daaroor. Hy het heelwat boeke en artikels geskryf oor die wel en weë van die Boere volk voor 1902. Sy unieke skryfmateriaal en inligting sluit ook aan by 'n ander geskiedskrywer, Dr Lets Pretorius se artikels en verhale oor… Continue reading Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog
Vermoor die BOER in SA
* Dit is opdragte wat hul uitbasuin - hetsy of dit sindikate is van die geldmag of wie ookal. hulle weet presies wie hulle is en wat hul einddoel is. Natuurlik sal diegene wat die lied "Vermoor die Boer" (Kill the BOER), luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan. Hulle ontken… Continue reading Vermoor die BOER in SA
Boere is ‘n VOLK nie net landbouers
*Daar is verskillende blanke groepe in Suid-Afrika. Die BOERE volk (wat baie mense, veral die media en internasionale regerings, verwar met 'n landbouer), is 'n volk, nie 'n nasie nie. Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners, wat veelvolkig en multi-kultureel is, 'n gemengde reënboognasie. Daar is ook anderkleuriges, swartes wat ook… Continue reading Boere is ‘n VOLK nie net landbouers
BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
* Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa. He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his "10 Stages of Genocide" model. The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it… Continue reading BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)
Witkruismonument 19 September 2026
* Staan langs en saam die wit HARTS kruise wat geplant gaan word. Staan by hulle wat in hartseer 'n kruis moet plant. Diegene wat 'n kruis met 'n naam, van en ouderdom het gaan plant, sterkte vir u en u gesin. Dit is hartseer. Al is ons nie fisies daar nie, is ons… Continue reading Witkruismonument 19 September 2026
Konsentrasie kampe in Palestina
* Die Palestina begraafplaas is groot. Die wat lewendig of half lewendig begrawe is, word eenvoudig toegegooi onder die massa sementblokke en rommel. Daar moet egter onthou word. Die erfenis van die hele Palestina, veral die Wesoewer en Gasa behoort nie net aan Palestyne nie, maar aan die hele mensdom wat dit op… Continue reading Konsentrasie kampe in Palestina
Rewolusie in suider Afrika na 1750
* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang. Huise, lande en vee plunder is lankal met ons. Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond. Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750
Oom Paul Kruger van die ZAR
Indien oom Paul vandag sou omdraai in sy graf, sal hy die hartseer en -verhale van die Boere volk, wat in die verskillende Boere republieke gevestig was, afstof, die Britte en al haar bondgenote herinner wat hulle aan hom en sy volk gedoen het. Laat mens eerder oom Paul daardie rus gun vandag en hom… Continue reading Oom Paul Kruger van die ZAR
Opdrifsels en besoedeling
* Die opregtes van harte en die mens spesifiek is aangestel as wagters op die mure, vir diere, seelewe en omgewing te wees, Diegene wat daarop uit is om alles te vernietig, is onwaardig om 'n mens genoem te word. Kan hulle mense genoem word as hulle brutaal alles om hulle vernietig? Die… Continue reading Opdrifsels en besoedeling
St Helena eiland
*St Helena is 'n klein, afgeleë eiland, een van die baie eilande waarheen ons Boere vegters verban was. Hier het die manne onder dwang om eensaamheid, 'n hele tyd verwyl. Heelwat respek van meer as 100 jaar gaan uit aan al hierdie bannelinge en vegters van die Boere volk. Hulle het alles in hul vermoeë… Continue reading St Helena eiland
Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede
* Minerale het 'n baie groot rol gespeel waarom die Boere republieke deur Brittanje, haar bondgenote wat Afrikaner en ander etniese groepe ingesluit het, wat oorlog gevoer het om die hele land aan die BONDgenote te oorhandig. Moord en doodslag het die Boere republieke gevolg. Brittanje en al haar bondgenote het getrou die Konsentrasiekampe en… Continue reading Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede
SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde
Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op 'n privaat plaas geleë Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie. Alles is donasies en privaatbydraes. Daar is fisies 'n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale… Continue reading SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde
Suid-Afrika na 1966
Die valbyl oor die toekoms van meeste van ons het spoedig na 1966 ingeskop, na die moord op wyle Dr Verwoerd. Dr Verwoerd se 'afsonderlike ontwikkeling' was nie 'n vreemde ideologie nie, omrede meeste swart, khoi san en griekwa groepe was reeds in hul eie besette gebiede. Afsonderlike ontwikkeling was reeds in plek toe daar… Continue reading Suid-Afrika na 1966
Boere volk geskiedenis en kultuur
Dit is feite wat al vir langer as 'n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die 'afrikaner' word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan… Continue reading Boere volk geskiedenis en kultuur
Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Die woorde van 'n gemengde en veelvolkige Afrikaner reënboognasie verduidelik self wat die begrip is. Die nasie is en bly veelvolkig en multi-kultureel. Die Boere volk is nie deel daarvan nie. Al wil die Afrikaner nasie hoe graag elke tentpen, organisasie inspan of lok, of die Boere volk se lewens probeer beheer in Suid-Afrika of… Continue reading Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke
Granaat waardes en produksie in SA
*Die Granaat is uiters voedsaam, gevul met anti-oksidante soos polifenole wat help om oksidatiewe stres te beveg. Die vrug bied talle gesondheidsvoordele, insluitend die bevordering van hartgesondheid, die verhoging van immuniteit, en die ondersteuning van 'n gesonde spysvertering. Dit bou 'n gesonde bloeddruk en cholesterolvlakke, wat die risiko van hartsiektes kan verminder. Dit beskik oor… Continue reading Granaat waardes en produksie in SA
Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe
*Voor 1994 was daar min of selde ooit enige armoedige plakkerskampe. Nie dat daar nie ook swartes wat wat arm gewees het nie, maar hierdie punt wat gemaak word gaan oor wetgewing wat voor 1994 besluit is om dit te implementeer en slegs blankes, die Boere volk sal geraak word. Volgens diegene wat dit besluit… Continue reading Swart bemagtiging, blanke armoede en plakkerskampe















