Kommunisme – OSF en ander

  * Sosialisme, sionisme, kommunisme, bolshevisme, liberalisme loop hand aan hand, een hand was die ander een om hul eie geheime agenda uit te werk in 'n land waar daar gedurig mooi broodjies gebak word.   Leiers op al hierdie gebiede het almal iets in gemeen - die eindresultaat:   NWO.    Die geheime agendae vir die… Continue reading Kommunisme – OSF en ander

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land.   Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie.    Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Grondwet SA Constitution

  * Die REG TOT LEWE, reg tot eiendom en reg tot 'n volk se voortbestaan is ingeskryf in die vals stukkie papier wat 'grondwet' genoem word.  Enige persoon wat nie hul huiswerk doen om die verskille tussen die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes en die 1996 grondwet te sien nie, moet hul skoolgeld gaan terugvra want… Continue reading Grondwet SA Constitution

Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –

7 August 2019 - King Goodwill Zwelithini is not pleased with plans to have the Ingonyama Trust Land Act repealed and has vowed to fight for the 2.8 million hectares of land in KwaZulu-Natal that is under his custodianship as the sole trustee. We look at five things that the King has previously said about… Continue reading Ingonyama Trust – King Goodwill Zwelithini –

Fifteen key points on the ANC manifesto

* Daar is te veel stemme vir die korrupte ANC, kapings van regering sowel as alle staatsentiteite.  Hul wend rassisme en diskriminasie, hul wetgewings om die Boer uit te wis.  Selfs al die ander in die parlement doen mee hieraan - hulle sweer trou aan die stukkie papier.  Veral die rooi oorpakke, maar die ander… Continue reading Fifteen key points on the ANC manifesto

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

* Everybody have choices today and even yesterday.   But a men's organisation do not have a mandate to negotiate such an important issue - what about us, the non-members, the people (Boere volk - there is no connection at all)?   Do they really think they are a god's organisation - perhaps for their own god? … Continue reading Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Kodesa “liberaal kommunistiese grondwet skrywers”

* Diegene wat die land oorhandig het is deel van die foto's, daar is heelwat ander ook.   Dis hulle wat die land in chaos en rewolusie laat verval het.   Die aanvoorwerk is in Dakar en in Amerika begin deur die Broederbond lede in 1982 sowel 1986-1992.   Elke liberaal kon nie wag om op die vliegtuig… Continue reading Kodesa “liberaal kommunistiese grondwet skrywers”

Kosovo Indepence – Self-determination

A decade on, more than 110 countries recognize Kosovo’s independence — but Serbia, the country from which it was carved, and many of the 120,000 members of Kosovo’s Serb minority refuse to do so.   And though it may be a political territory recognized by most of the world’s powers, Kosovo isn’t a UN member. (Though… Continue reading Kosovo Indepence – Self-determination

Kerch Bridge – Crimea

The European Union has commented on the partial opening of the Kerch Strait bridge in Russian-occupied Crimea, saying this constitutes another violation of Ukraine's sovereignty. "The Russian Federation has constructed the Kerch Bridge to the Crimean Peninsula without Ukraine's consent. This constitutes another violation of Ukraine's sovereignty and territorial integrity by Russia," the spokesperson for the… Continue reading Kerch Bridge – Crimea

Ooreenkomste – Agreements

* Die kommunistiese grondwet (wat onder die vals vaandel van "demokrasie" leef)  in Suid-Afrika laat enigiets toe as en wanneer dit hul pas.  Dis ook so geskryf - meestal is dit liberale blankes wat nie deel van ons volk is nie en ook hulle wat dit steun.  Die grondwet laat toe dat ons volk se… Continue reading Ooreenkomste – Agreements

Land in South Africa – Land reform

  Already, 37 farmers have sought interdicts after a pamphlet was circulated about possible land invasions by the Black First Land First Movement and several interdicts were sought by private property owners against possible land invasions, as well as by the City against land invaders in Khayelitsha. This as newly sworn-in President Cyril Ramaphosa said… Continue reading Land in South Africa – Land reform

Menseregteskendings 1994 Akkoord

* Daar moet in ag geneem word, die 1994 Afrikaner Akkoord het nie onder die 1996 se artikel 235 ontstaan of ondersoeke wat daarna gedoen is nie.     Dit het onder wetgewing in 1993 en die ou interim wetgewing ontstaan.   Die Volkstaatraad is ook in 1994 met 'n mandaat met behulp van wetgewing, goedgekeur, lank… Continue reading Menseregteskendings 1994 Akkoord

Alan Winde – WK –

* Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit - geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie.   Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies.   Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies… Continue reading Alan Winde – WK –

Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)

Dis hoe dit werk - met Toyota - nog 'n roepstem vir Selfbeskikking - laat die wiele rol. GENOEG IS GENOEG  -   ENOUGH IS ENOUGH Ons moet elkeen onsself afvra - hoe ver is genoeg gehad van moorde, aanvalle, verkragtings, korrupsie, swart bemagtiging - GENOEG IS GENOEG luister na die video *** BLOED WAT ROEP… Continue reading Front Nasionaal: Bloed wat roep (video)

Front Nasionaal in Bloemfontein

'n Baie spesiale geleentheid met spesiale mense het op 23 April 2019 in die hartjie van die land, Bloemfontein plaasgevind,  wat geskitter het met 'n paar bekendes se teenwoordigheid.    Behalwe vir oom Charl Hertzog was daar ook Dr Jan du Plessis, Ds Johan Jacobs, Mnr Charl Hertzog, Adv Jurg Prinsloo SC (foto).   'n  Volwaardige soewereine… Continue reading Front Nasionaal in Bloemfontein

Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Wat het u, familie of vriende of besighede  die afgelope 25 jaar in 'n multi-kulturele opset bereik?   Waar is u families vandag - moontlik versprei op ander kontinente of onveilig in 'n land wat veronderstel was om "almal" te akkommodeer - altans dis wat die blanke liberalis, die klassieke liberalis en kommuniste sommiges van ons… Continue reading Selfbeskikkingsreg: Mandaat 2019

Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

  Federale Rade beheer al die gebiede binne so 'n gebied met 'n ysterhand - veral die hooffunksies soos veiligheid, finansies, immigrasie en buitelandse skakeling.    Bestudeer die lande se grondwette waar dit voorkom.  Daar is een groot weermag en polisie, een grensbeheer.   Daar is nie afsonderlike beveiliging vir elkeen nie.   Sou daar immigrante instroom… Continue reading Selfbeskikking – soewereine onafhanklikheid vs Federale Raad

PW Botha – 1985 – oud weermag

Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie - nie taal of kultuur nie,  nog minder beveiliging.  Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan.  Ons het ook 'n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie - hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al… Continue reading PW Botha – 1985 – oud weermag

Dr Mangosuthu Buthelezi

Net onlangs het die ANC gepraat oor die Ingonyama en ander Trustgronde vat (nes Brittanje altyd gemaak het met ons almal) - toe het die Zoeloekoning sy mense bymekaar gemaak - hoop net hulle is bewus wat aangaan.   Die Zoeloevolk moet besef dat die skippie wat gaan sink, ook die Ingonyama Trustgronde en grondeise (CPAs)… Continue reading Dr Mangosuthu Buthelezi

Front Nasionaal – As van beskawing

  ANDERKANT DIE AS VAN ONS BESKAWING Front Nasionaal SA Die brand by die Notre Dame in Parys gistermiddag was tot ‘n groot mate ‘n gebeurtenis wat die Westerse beskawing vir ‘n paar oomblikke tot stilstand geruk en tot besinning gedwing het.   Die brand, wat in die solder van die 850jaar oue katedraal begin het,… Continue reading Front Nasionaal – As van beskawing