Verplaas uself in 27 jaar se rewolusionêre opruiende protesaksie geskiedenis waar alles letterlik tot op die grond geplunder, besteel en afgebrand is deur ANC kaders en genote. Dit gaan nie anders in die Afrika lande nie. Honderde duisende van ons blanke volksmense en besighede het verkas, ander krepeer in armoede in kampe of nedersettings. Oor die algemeen wil en kan niemand met of onder kommunisme, rassisme en diskriminasie, wetgewing van swart bemagtiging of regstelaksie voortleef nie.
*
Suid-Afrika beleef daagliks korrupsie, misdaad, terreurdade, moorde, verkragtings, mensehandel en onwettige immigrante. Misdaadverwante oortredings word ook nie net voor die deur van die immigrant geplaas nie. Verseker is korrupsie netso erg soos ander ernstiger misdade, aangesien korrupsie op hoë vlak beteken dit dat die in middel en laerklase het minder en word ook meer blootgestel aan terreurdade, aanvalle en moorde.
Wie put die voordeel hieruit?
Bevoordeeldes het duisende meer in hul bankrekenings en ook toegang tot beter sekuriteitsisteme en biljoene rande se inkomstes.
Nog ‘n vraag:
Is die huidige kommunistiese/liberale parlement eerlikwaar gefokus as hul ‘n nuwe entiteit skep om ons grense te beheer as dit slegs gefokus op die grensposte wat reeds bestaan?
Dit gaan nie die ander interne baie ernstige misdaadprobleme voorkom of laat verdwyn indien dit die geval is nie. Al die entiteite is al leeggesteel, waarvan Eskom ‘n groot voorbeeld is.
Al verander Eskom in 10 verskillende maatskappye, gaan dit nie die sabotasie en misdaad verminder nie, inteendeel gaan dit vererger. Al gee die regering biljoene aan hierdie entiteite, verdwyn alles in die trog van korrupsie.
Dis alles die plan van die kommuniste en liberaliste (spesifieke blanke liberaliste/ klassieke liberaliste) wat ons in 1994 in hierdie chaos gedompel het. Hul Grondwet bevat alles – staar vernietiging in die gesig. Dis hulle wat die Grondwet help skryf het met toepassende wetgewings wat die land omgekeer het na zero bestaan.
Afrika oop grense
Daar is soveel lande in Afrika wat geen beheer het oor hul eie volksmense of selfs vreemdelinge en immigrante wat uiteindelik hier opeindig omdat daar nie werksgeleenthede is nie. Hulle sak toe in honderde duisende in Suid-Afrika maar ook in ander lande.
Die nuwe entiteit gaan dus slegs ‘n klein deeltjie van grensposte en hawens dek en is die gevaartekens reeds daar wat flikker dat dit ooit suksesvol bedryf gaan word. Indien dit nie alle toegang gaan beheer nie, gaan grensposte van nul waarde wees.
*
More background
Border Management Authority South Africa
This will be a very expensive “exercise” and entity like all the others, why will there be a diffence, now or in the past. Will corruption happen again? Corruption starts with our own peoples in South Africa.
ISSUES THAT AFFECT BORDER MANAGEMENT WITHIN AFRICA In Africa, about half of the increase in the migrant stock during 2010 -2013 was the result of the movement of migrants from Northern Africa to Eastern Africa Some Border Management Drivers
https://slidetodoc.com/update-establishment-of-a-border-management-authority-in/
*
Speak about the managing of the borders of South Africa for 27 years now – you get one word – CHAOS. The borders of South Africa were for years open to all people of the world that can come and go as they wish. They can walk or drive, their choices, even the schoolchildren of other countries do have their free education in South Africa. It was the tasks of at least ten different government departments from our side alone, working at land, air and sea ports of entry. This proved taxing, particularly as movement in and out of South Africa continues to rise. Can anybody as a citizen go to any European country, Australia, Canada or America? What will happen on the borders if you fly or try and walk over from Moroko into France, Spain or Norway?
*
Enige immigrant kan en gaan steeds in Afrika inkom, land, lug of see en verder aanloop of ry tot by die oop grense van Suid-Afrika. Wie gaan die groot grense bewaak soos dit voor 1994 gedoen was?
Daar kan en gaan steeds ernstige aanvalle, moorde en verkragtings plaasvind en vinnig oor die grense verdwyn word, sonder dat misdaad gestop word. Daar kan steeds menslike en diere (plaasvee) ontvoer of gesteel word en soos mis oor die horison verdwyn. Dink ‘n regering regtig dat indien grense oop is en grensposte word beman, die ernstige misdaad gaan nou stop?
2017
Die grense bestaan nie net uit die grensposte nie. Dit help nie om biljoene rande te spandeer net op “moderne voertuie en grensposte” terwyl die grense self onbewaak is en almal deurlaat en smokkel steeds gaan plaasvind. Smokkelnetwerke van wapens, ivoor en renosterhoring, mense handel en organe wat hier deurgaan en binnekom. Onwettiges gaan beslis nie gebruik maak van ‘n georganiseerde grenspos nie.
HISTORY AND FAILURE OF FRAGMENTED BORDER MANAGEMENT
a) Since 1994 SA made gallant strides in demilitarising and deracialising the management of the country’s borders by introducing various capabilities to give effect to border management. b) The consequence of establishing these various organs of state, e. g. immigration control, customs control, border policing etc. , resulted in the emergence of a silo approach to border control, border law enforcement and border protection. c) Various structures were subsequently put in place to attempt to coordinate the mandates and actions of these distinct organs of state in the border environment:
§
Border Affairs Committee Coordinating Committee (1996) National Inter-Departmental Structure (NIDS) (1997) Border Control Operational Coordinating Committee (BCOCC) (2001) Inter-Agency Clearing Forum (IACF) (2010) d) From at least the mid-2000 various studies and reports have pointed to the failure of these structures to address the systemic and structural problems of coordination model associated with fragmented border management. e) It is against this background that Cabinet decided on the 26 th of June 2013 to establish a Border Management Authority (BMA) in South Africa under an integrated approach.
*
Nakampe Michael Masiapato
https://ujcontent.uj.ac.za/vital/access/services/Download/uj:27677/SOURCE1
For information
Algeria is the biggest country in Africa and then it is the Democratic Republic of the Congo. South Africa is 10th on the list. The smallest country in Africa is Mayotte, located in the Indian Ocean. Mayotte is an island and 374 km² (144 mi²) and has a population of 267,104 people.
Population
https://www.worldometers.info/population/countries-in-africa-by-population/
What are the largest countries in Africa? Here is a list of the top ten largest countries in square miles:
- Algeria (919,352 square miles)
- Democratic Republic of Congo (905,115 square miles)
- Sudan (728,022 square miles)
- Libya (679,192 square miles)
- Chad (495,624 square miles)
- Niger (489,062 square miles)
- Angola (481,226 square miles)
- Mali (478,714 square miles)
- South Africa (47,320 square miles)
- Ethiopia (426, 260 square miles)
https://worldpopulationreview.com/country-rankings/largest-countries-in-africa
*