“Vermoor die Boer” – Suid-Afrika

* Die Vermoor die Boer lied, (Kill the Boer, kill the farmer), is 'n walglike en diskriminerende lied, maak nie saak wat howe in Suid-Afrika bepaal het dat dit reg is volgens hulle uitsprake.  Dit is nie reg nie en dit is die Boere volk wie se menseregte hierdeur geskend word.   Daar is lankal nie… Continue reading “Vermoor die Boer” – Suid-Afrika

Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002

* Om 'n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval.   Baie huisgesinne was al op daardie blad.  Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk.  Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so 'n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het,… Continue reading Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002

Staatsplase Oktober 2026 Swart bemagtiging is diskriminasie

* Ramaphosa verklaar onlangs dat sy regering (RNE)  sowat 2,5 miljoen hektaar staatsgrond aan swart boere sal vrystel om die land se landboubasis ’n hupstoot te gee.     Wat of moet mens eerder vra, wie is agter die kap van die byl?   Daar is eenvoudig nie baie dinge wat optel en sin maak nie.  Is… Continue reading Staatsplase Oktober 2026 Swart bemagtiging is diskriminasie

Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is.   Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade.  Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

* Geskiedskrywer Wiets Buys skryf oor die Boere republieke en helde en dek 'n wye veld daaroor.  Hy het heelwat boeke en artikels geskryf oor die wel en weë van die Boere volk voor 1902.  Sy unieke skryfmateriaal en inligting sluit ook aan by 'n ander geskiedskrywer, Dr Lets Pretorius se artikels en verhale oor… Continue reading Wiets Buys: Afrikaners en ander stamme in Anglo-Boere oorlog

Vermoor die BOER in SA

* Dit is opdragte wat hul uitbasuin - hetsy of dit sindikate is van die geldmag of wie ookal. hulle weet presies wie hulle is en wat hul einddoel is.    Natuurlik sal diegene wat die lied "Vermoor die Boer" (Kill the BOER),  luidkeels sing, dit heftig ontken, hulle harte loop oor daarvan.  Hulle ontken… Continue reading Vermoor die BOER in SA

Antieke sandkastele

* Daar is verskeie soorte woestyne wat met die hart en siel van 'n mens gesels, sing of ween in antieke tale.  Bewerings dat die Sahara woestyn voorheen 'n groen lafenis en OASE was, is nie vergesog nie.  Wat beteken lewe in alle vorme.   Alle tekens dui aan dat die Sahara heelwat groen en lewendig… Continue reading Antieke sandkastele

1955 anc-sakp-pac manifes

* Die anc-sakp-pac manifes van 1955 het verklaar dat "Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon".   Die opinie is, dit het die 1996 grondwet geword.  Dit is deur die ou NP, DP en Afrikaners, wat tans in parlement sit, aanvaar, want alle politici word onder hierdie grondwet aka manifes van 1955 ingesweer.    Diegene wat… Continue reading 1955 anc-sakp-pac manifes

FBI ondersoek rakende Ramaphosa se phala phala

*Dit is 'n ope vraag of Ramaphosa ondersoek gaan word deur die FBI nadat die Busisiwe Mkhwebane-stigting hulle genader het vir amptelike ondersoeke rakende die biljoene wat in 'n rusbank op phala phalase rusbank weggesteek was. Wie weet nou nie van hierdie gesogte rusbank op phala phala skandaal nie? Vir enige burger is dit nie… Continue reading FBI ondersoek rakende Ramaphosa se phala phala

Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

* Dit is voor die hand liggend dat die Regering van Nasionale Eenheid (GNE) slegs 'n vals front is soos en met na die 1994 verkiesing.   Wat het hulle omtrent al die triljoene rande se korrupsie gedoen en hoeveel van die betrokke persone en sindikate is al ooit in hegtenis geneem?   Wat van die Wapenskandaal,… Continue reading Doelbewuste korrupsie, rassisme, besettings en onteiening

Xenofobia begin by regerings

*Daar is waarskynlik geen regering in die wêreld wat hulle nie reeds skuldig maak of gemaak het aan radikale of oorweldigende intimidasie, rassisme, diskriminasie en menseregteskendings teenoor hul eie burgers nie. In Suid-Afrika is dit beslis die geval. Wat beslis voorkom in die samelewing op grondvlak tussen gemeenskappe en buitelanders (ongedokumenteerdes), is dat daar heelwat… Continue reading Xenofobia begin by regerings

ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996

* Op 26 Junie 2025 was daar 'n geleentheid by Freedom Park, Salvokop in Pretoria, wat aangebied is deur die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling (DoJ&CD), gesamentlik met die Nasionale Departement van Sport, Kuns en Kultuur ter viering van hul 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes 1955 te herdenk. Die geleentheid se tema was: "Van… Continue reading ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996

Leuentjies en kinkels

  * Moord bly moord.   Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels

Handdrukke, rassisme en diskriminasie

* Of hulle slegs kennisse is of eerder boesemvriende. woon hul mekaar se verrigtinge by want hulle glo aan dieselfde dinge in die wêreld.   Daar is heelwat fotos en selfs beeldmateriaal wat dit bewys.   Dit het lank voor 1994 begin, inteendeel die Rhodes regering het dit ook bepleit.   Om hulle ideologie te verwesentlik - een… Continue reading Handdrukke, rassisme en diskriminasie

Kommunisme – OSF en ander

  * Sosialisme, sionisme, kommunisme, bolshevisme, liberalisme loop hand aan hand, een hand was die ander een om hul eie geheime agenda uit te werk in 'n land waar daar gedurig mooi broodjies gebak word.   Leiers op al hierdie gebiede het almal iets in gemeen - die eindresultaat:   NWO.    Die geheime agendae vir die… Continue reading Kommunisme – OSF en ander

Swart bemagtiging in SA …..

* As die pot en kettel beide op 'n kampvuur staan, om warm water of kos te maak, is beide aan die buitekant swart gebrand en word heelwat aan die buitekant geruïneer wat met groot moeite skoongemaak word.   Ons is nie vandag hier om 'n kampvuur om die fisiese swart tekens te ontrafel nie, dit… Continue reading Swart bemagtiging in SA …..

Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld.   Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer.   Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

INDOKTRINASIE

* Dit is al vir jare aan die gang onder ons neuse, inteendeel, dis eeue oud.   Breinspoel speletjies is lewendige parassiete en leef rondom elkeen van ons.   Dit sluit alles hierby in, soos misdaad, korrupsie, verkragtings, moorde en selfs vals vlag aanvalle en moorde ook.   Vals vlag regerings, organisasies en heelwat besighede hou hulle daarmee… Continue reading INDOKTRINASIE

Die korruptes in Suid-Afrika

* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika,  is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd.   Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het.   Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika