Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel



Indien die kommunistiese regering en hul blank verligte vennote, nie hul korrupsie stop nie, nie ontslae raak van hul rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blankes, tewete swart bemagtiging nie en hul onteiening wetgewing uitvoer, is dit ‘n kwessie van paar maande dan gaan daar moontlik geen voedsel wees in die land nie.   Dit het die ANC en vennote nie 20 jaar geneem om die land totaal en al af te breek nie – hul bolsjevistiese doelwitte te bereik.   

A chart showing the percentage of GDP accounted for by agriculture in Zimbabwe

*

Expropriation without compensation is to make land grabbing legal.   That happened all over in Africa, Zimbabwe too.

Millions of citizens of Zimbabwe and even other countries in Africa, already ended here in South Africa.  They all bought or get food and clothes from here.  The ANC can do already  expropriation under the current constitution. 

There were already more than 5000 farms bought with tax money by the anc government.   More than 6000 old empty mines have not been rehabilitated and a lot of damage have been done to old farms.  

If the communist government and its white liberal partners do not stop their corruption, do not get rid of their racist and discriminatory legislation against the minority white of South Africa, namely using black empowerment and carry out their expropriation plans, it is only a matter of a few months then there may be no food in the country. It did not take the ANC and their white liberals 20 years to completely dismantle the country – to achieve their Bolshevik goals.


*

We already stuck at the same page as Zimbabwe regarding expropriation of properties and hunger.   Zimbabwe started in 2000 with the same process of expropriation of everything.     The political parties of South Africa in parliament, is currently in the process of amending the constitution to implement land expropriation without compensation.

Farmers in South Africa were alarmed: “Expropriation without compensation is an economic time bomb”, the South African agricultural industry association AgriSA stated in a tweet to farmers, but all whites are in this communist path. If the country were to follow the example of Zimbabwe, the consequences could be dramatic, not only for its mostly white farmers, all of us.

Note – only in less than 20 years.  Where there was once a flourishing agricultural sector, with an abundance of wildlife and natural resources, the country is now in need of food imports to feed its population, of which over two thirds live in poverty. But food shortages are not the only factor which made the Zimbabwean government reverse around its former expropriation policies.

https://www.dw.com/en/land-reform-will-zimbabwes-economic-downfall-be-repeated-in-south-africa/a-41972001

*

The UN gave feedback about starvation in Zimbabwe during November and December 2019 that  5.5 million people in the countryside and 2.2 million in urban areas need help, and acute malnutrition has risen to 3.6 per cent, up from 2.5 per cent last year.    Eight of Zimbabwe’s 59 districts have acute malnutrition rates of over five per cent, which is unprecedented.
https://news.un.org/en/story/2019/12/1052621

*

Terwyl Zimbabwe burgers gejuig het oor hulle diktatorskap en vreugdevure gebrand het, is van blanke boere ontslae geraak.   Daarna het armoede en voedseltekorte op hul voorstoepe beland – dis alles wat hul oor hulself gebring het.   Liberale denkwyses ontmoetings rondom kommunistiese tafels.  Net ander ooreenkomste daar uit Engeland vir die oorhandigings.  

Ons in Suid-Afrika volg die “vals” demokrasie”, wat netso gaan eindig.  Die sogenaamde “demokratiese” grondwet stem ooreen met die 1955 ANC kommunistiese manifes. 

Omliggende Afrika lande, se wettige vlugtelinge en onwettige burgers vlug juis grotendeels na Suid-Afrika weens voedseltekorte, werkloosheid en armoede in hul lande, want dit word meestal gratis in SA uitgedeel.   Selfs die uit Afrika en China, word bevoordeel met swart bemagtiging en ons Boere moet ook aan hulle voorsien en dienste moet aan hulle verskaf word.  Dis ons en ons volksgenote wat erger ervaar en betaal vir die gerief van ander wat diskrimineer teenoor ons en al ons menseregte skend en probeer uitwis met moorde.

Dis nie altemit nie, in Suid-Afrika stuur ons op ‘n baie groot ramp af.   Dit sal net sekeres (en dit gebeur reeds) wat in die swart bemagtiging en bevoorregte posisies is, wat regeringsplase besit en beheer, wat voedsel gaan hê.   

Nes in Zimbabwe, gaan daar binnekort geen voedsel op die rakke wees nie en besighede sal genoodsaak wees om hul deure te sluit omdat daar niks gaan wees om te verkoop nie of selfs net een of twee keer ‘n week hul deure oopmaak as daar voorraad is.   Sekere voorrade gaan ook net ‘n sekere rakleeftyd ophê. 

Ironies hoe die “virus” gebruik (misbruik) is tydens die “beperking op verskillende vlakke”, die gewoonte by meeste van ons laat indring het dat sommige besighede se deure is sekere tye geslote – dis nie toevallig nie.

*

Swart bemagtiging is ‘n terreurdaad, rassisme en diskriminasie

Dink maar self hoe belangrik voedsel en water is.    Met water is Suid-Afrika vasgekelder in erge besoedelingsprobleme en heelwat bankrot munisipaliteite (as gevolg van swart bemagtigers wat nie die werk kan doen nie).

Die hartklop van enige land en veral hul ekonomie begin by die boer wat voedsel produseer.   Geen land kan sonder hul boere nie.

Daarna word ander belangrike sakegeleenthede soos minerale en besighede, verskillende beroepe, bygevoeg om ekonomies te groei.   Sonder voedsel sal daar geen voortbestaan wees nie.  Ongelukkig is almal nie in ‘n posisie om tuin te maak vir groentes nie, skape of beeste aan te hou of selfs varke en hoenders.    Indien daar geleentheid is, doen dit waar moontlik en neem volksgenote in diens in u eie belang om funksies te verrig.

*

Virus en swart bemagtiging

Die regering het die virus gebruik om slegs swart bemagtigers te bevoordeel, veral op ekonomiese front – hetsy hulle burgers of immigrante (onwettiges) is.    Maak u eie studie wie die donateurs was van hierdie befondsing en hoeveel korrupsie plaasgevind het.   Almal was ooglopend diskriminerend teenoor blankes en veral die kleinsake gemeenskap onder Boere en Afrikaner volksgenote (al is daar ook swartes of anderkleuriges wat werk vir die kleinsake besighede), is hulle ook tenagekom en weggewys. 

Die afgelope jaar met die virus, het miljoene sonder voedsel gaan slaap omdat daar geen inkomste is of soos aan hul belowe is nie.   Selfs eie volkslede gaan slaap honger al vir dekades weens die terreur van swart bemagtiging.  

Regerings wat beloftes maak, kom al ‘n lang pad, en dit het nie net by die ANC begin nie.    Dit is hier en daar waar dit Boere en besighede is wat agteroorgebuig het om ander wat nie voedsel het, selfs Boere wat ander Boere bystand verleen in tye van swaarkry en droogtes. 

Daar is baie van ons volkslede wat vir maande van krummels lewe indien dit wel beskikbaar is.   

Is dit regtig ‘n lewe, terwyl iemand soos Ramaphosa meer as 30 eiendomme het en ander groot plase met wild en beeste?   Terwyl die plaaslike bevolkings letterlik honger ly, was vrugte en selfs minerale na China en ander lande uitgevoer.   

Wat gebeur met al die minerale rykdom en inkomstes wat uitgevoer word?

*

Onteiening gaan die saak nie oplos nie, veral as die plase en plotte van Boere weggeneem word wat voedsel voorsien.   In ander lande gebeur dit ook, waar alle eiendomme afgeneem word en vir die regering of hul families gegee.  Daar word niks gevoel vir die plaaslike bewoners nie.  Natuurlik sluit dit nie die miljoene immigrante en onwettiges hierby uit nie, want hulle het dieselfde behoeftes as daar werkloosheid is.   Boere wat regtig voedsel voorsien en wat oor plotte en plase beskik, waar daar onteiening beplan word, gaan nie vir voedselproduksie gebruik word nie.   Dit het nie in ander lande gebeur nie.


*

Swart bemagtiging wetgewing – Black economic empowerment legislations
Inhoudsopgawe B-BBEE Index

1955
Fifteen key points on the ANC manifesto

Dis nie in publieke belang nie
Is this really Land expropriation?

Regstellende aksie het reeds voor 1990 begin
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Sonder ons medewete is daar gekonkel met kommuniste
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Dakar en Kodesa is deur George Soros befonds, nes die grondwet, parlement en wetgewings.
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Lees op wat het in Romenië gebeur.   
Romanian communism – Nicolae Ceausescu

SA is nie ver weg van Zimbabwe nie
Unemployment – SA  communism – bolshevism

Wat is Bolsjevisme
Communism:   Bolshevisme – Kalergi

Rooi rewolusie
Communism – Bolshevism – Revolution

Landbougrond
Grond geskik vir landbou-doeleindes


*

Zimbabwe – South Africa

Zimbabwe Land reform – revolution

Zimbabwe – farmland

Zimbabwe – food insecurity disaster

Zimbabwe – “bread basket” into a “basket case” ~~~ No farmer – No food

2 gedagtes oor “Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s