*
Soos met die voorgangers gedoen is, word vereis dat Ramaphosa, die president wat hulle in plek gekies het, moet gaan. Daar sal kinkels en kabels in elke presidensie wees sonder vervolgings plaasvind. Dinsdagaand (11 April) het Mbeki ook dit vereis dat die ANC nie Ramaphosa moet beskerm nie en dat hy rekenskap moet gee wat hy gedoen het by Phala Phala. Niemand is bo die wet verhewe nie (behalwe soos nou lyk dit of top ministers in ‘n baie groot mate beskerm word). Was dit ‘n gewone lid van die publiek, is daar rekenskap gevra en vervolgings sou gevolg het. Daar is niemand wat in belang van die publiek of publieke fondse, optree as dit kom by korrupsie op hoë vlak soos presidente nie, want hulle stel dan die regters aan (lees die grondwet).
*
Ramaphosa
*
Die Rooi kappies en rooi rewolusie
WIE was Mandela – Malema gee terugvoer – Rewolusie in SA
MANDELA
ANC, MK, Zuma and their struggle
*
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
*
*
MBEKI
Mahlengi Bhengu-Motsiri, ANC-woordvoerder, het in ‘n verklaring ná die vergadering gesê die vergadering het Mbeki se brief in ‘n “kameraadlike en kollegiale gees” bespreek. En dit is niksseggend eintlik. Ramaphosa was nie hier teenwoordig nie.
Onder die sleutelgebiede van bespreking was die kwessie van grondwetlike demokrasie, insluitend die rol van parlementêre toesig en hoe dit bestuur moet word. Dit is die oorwoë siening van die ANC dat wanneer al drie arms van die staat in pas met mekaar werk. , moet enige saak van nasionale belang ten volle geventileer word. Daar is gevra hoekom Nkandla ondersoek is maar nie Phala Phala nie.
Mbeki moet homself afvra wat het van al die sake en kommissies geword sedert 1994, dit sluit al die wapenskandaal se transaksies in, sowel as treine, teksboeke en dis ‘n ellelange lys, waarvoor nie net Zuma verantwoordelik gehou moet word nie. Alles moet met rentes terugbetaal word wat hulle die belastingbetaler skuld en elkeen moet behoorlik vervolg word.
Genoeg is genoeg – Ramaphosa moet gaan.
Julius Malema, EFF-leier, het betogers na die kompleks gelei wat president Cyril Ramaphosa se ampswoning Mahlamba Ndlopfu huisves.
Malema het hulle toegespreek en gesê hulle wil nie ‘n memorandum lewer nie, maar wil steeds ‘n duidelike boodskap stuur dat Ramaphosa moet gaan.
“Hy het sy ampseed verraai [met betrekking tot die Phala Phala-skandaal], en hy moet sy amp ontruim,” sê Malema
*
Nes die ander word alle tipe van skandel ontken en so ontglip hierdie hoë kring posisies die regsbank, ‘n regsbank wat deur hulself bestuur word.
*
Aksie SA se stigter sal geen versagtende bewyse ten gunste van SA se beleërde president hoor nie – vir hom is die gebeure by Phala Phala bloot ’n weerspieëling van ’n leier wat uitgejaag moet word. In hierdie kragtige onderhoud met Alec Hogg van BizNews, maak die sakeman-politikus Herman Mashaba die saak dat hy beide die ANC en sy leier uit die steek gelaat het en verduidelik hoekom hy etikette van “EFF-minnaar” en “Huis Nigger” ignoreer wat deur opponente na hom geslinger word. Daar is ook goeie nuus oor Action SA se vinnige uitbreiding in landelike gebiede en normalisering van sy verhouding met die Demokratiese Alliansie.
Herman Mashaba: Why Ramaphosa must go – he’s clueless and corrupt
*
Herman Mashaba
*
*
WEF – Wêreld ekonomiese forum
Speel Suid-Afrika se groot ringkoppe in die hande van die WEF wat almal wil beheer… besluit self of hulle agente vir WEF is of nie, want daar is al geskryf hulle is sedert FW se dae.
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
*
G20
Wie is hulle?
WEF
Klaus Schwab se Wêreld Ekonomiese Forum is tans in Davos Switserland aan die gang. Die globaliste vergader om te besluit hoe hulle jou vir die volgende dekade van jou lewe sal beheer. Maar wie is Klaus Schwab? … die man wat aan die stuur van die WEF sit
[…] Demokratiese rewolusie in SA na 1994 […]
LikeLike
[…] Demokratiese rewolusie in SA na 1994 […]
LikeLike
[…] Demokratiese rewolusie in SA na 1994Revolutions – Rewolusies […]
LikeLike