Suid-Afrika se ANC rewolusie

Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe – die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het   – dis hoe ons strate lyk na 1994 – hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand te steek nie (necklace Winnie Mandela)

motorbande

Die mag van die vuurhoutjie en petrolbomme – dis wat die massas uit Afrika gebruik om almal wat teen hulle is, uit te wis.

Versamelfoto is net van motorbande waarmee Suid-Afrikaners moet saamleef.

.

Voor 1994 het dit nie veel anders gelyk nie en alles word voor die sogenaamde APARTHEID se deur geplaas.

1983 se straatbomme en waarmee menige buitelandse regering gehelp het om ons mense te vermoor – ongeag wat die kleur van ons velle is.  Baie min jongmense wat in die tyd gebore is kan dit plaas of weet daarvan.  Hulle sien net al die radikale elemente van brandende motorbande en glo daar was “apartheid” en niemand van hulle weet dat “aparte gebiede” reeds in 1848 begin is deur die Britte in samewerking, let wel, samewerking en op versoek van die swart leiers van 1848, wat sedert 1800 in 6 verskillende oorloë gewikkeld was – Mfecane … waar verskillende stamme uit die Noorde hier slaags geraak het en mekaar uitgewis het.

Hulle het hulself die VRYHEIDSVEGTERS genoem om bomme oral te plant, met die hulp van buitelandse regerings.

foto bomme 1983

20 Mei 1983 was sommer ‘n gewone dag soos vandag. Die argitekte van hierdie bloedbad regeer ons vandag. Nou verstaan jy hoekom daar nie een enkele uur van vrede in die nuwe Suid Afrika heers nie.

Kerkstraatbom 1983

Grusame tonele gedurende 1993 in kerk Kaapstad
.
NA 1994

Intussen maak die ANC en hul rewolusie hulself nog meer skuldig aan aparte gebiede – terloops Etniese volke leef steeds in Suid-Afrika, in hul eie Trustgebiede of CPA’s onder spesifieke voorwaardes en grond waarop hulle bly het slegs kommunale regte.

Niemand het ‘n probleem daarmee dat daar CPA of Trustgebiede is nie, maar die regering van Suid-Afrika vertel nie vir almal hulle sit met die Titelaktes in hul besit nie.  Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk gereserveer.   Hoe verskil dit met Tuislande van voor 1994?  Geen verskil nie.

.

Hoop diegene wat ingestem het en oorsese lande wat tot die Rewolusie van die ANC is bly dat dit slaag om alles in Suid-Afrika te vernietig.   Skares begroet mens daagliks, ‘n alledaagse gesig om paaie te versper om te voorkom dat mense gaan werk.

Selfbeskikking oplossing:

Ons as volk het EEN ding nodig, ons eie gebiede en ons eie regering.  Ons wil nie oor ander volke regeer of aan hulle voorskryf hoe hul hul paaie moet bedryf of kriminele moet onderhou in oorvol tronke nie.   Selfbeskikking – onafhanklike gebied(e) is ons enigste uittog hieruit.

SA vandag foto

Kapings is aan die orde van die dag.  Verkragtings ‘n alledaagse verskynsels.  So leef ons voort. Baie vlug landuit en sien nie kans vir so ‘n lewe onder die geweld nie.

.

VIDEOS
DIE WERKLIKHEID / THE REALITY IS KILLING ALL THE WHITES FIRST AND ALSO OTHERS

2018
Sweden “stolen lands” not stolen

2018  Lauren
Farm attacks on white farmers

2018  Willem Petzer
Farm murders 2018

2018  nou is dit ook “onteiening van grond” wat bygevoeg word
Farm attacks – Plaasmoorde en blankes

2018   Willem Petzer
Plaasmoorde Victims of ANC revolution

2007
Wreedaardige moorde 5 jaar gelede, martelings wat plaasgevind het, verbrand met kookwater en strykster

(video materiaal is verwyder)
Plaasmoorde en aanvalle ‘n werklikheid

2008
Rape victim 2008

Advertisements

4 gedagtes oor “Suid-Afrika se ANC rewolusie”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s