Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet-Constitution
Met wie was daar destyds onderhandel vir hierdie boekie wat ‘n Grondwet (sogenaamde demokrasie) genoem word en hoeveel demokrasie is in hierdie boekie vervat?   “bolsjevisme” – verwys na die ANC se radikale manifesto van 1955.  Wie was die voorsitter van die komitees en ook ander komitees?

PHOTO/FOTO
Chairman of the Constitutional Assembly, Cyril Ramaphosa, left, holds up a copy of the country’s new constitution, was signed by President Nelson Mandela, right, in Sharpville, December 10, 1996. (file photo)Image result for constitution of south africa photo

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

~

Grondwetskrywers van Kodesa in 1994 verdedig almal die grondwet vandag en dis logies dat blanke liberaal verligtes hul eie “geskrifte” sal verdedig of probeer  regverdig in ‘n kommunistiese regeringstelsel – wat alles om ons vernietig.   Liberaal verligte blankes wat help skryf het sowel die wat die Grondwet probeer verdedig  is netso aandadig aan die skending van konserwatiewes burgers se menseregte, en ook swartes se menseregte wat vernietig word.  Moenie eers probeer om julle-self te probeer verontskuldig as die Grondwet menseregte skend nie.

Sedert 1994 is daar heelwat blank verligte liberale skrywers wat die Grondwet probeer verdedig en beskerm en selfs na 24 jaar is hulle en hul agente steeds daar om dit wat opgestel is, te probeer beskerm.   Duur hofsake en die regsbank is getuienis daarvan, wat nog nooit enige van die menseregte wat geskend is, op te tel en te probeer herstel soos wat dit in ‘n demokrasie behoort te wees nie.   En dan maak dieselfde blanke skrywers of hul daar is om minderheidsvolke (let wel vir alle minderheidsvolke) se regte opstaan.   Dit gaan selfs oor na die FW stigting en let op wie die gereelde sprekers is en sy skakeling met KAS wat swart bemagtiging befonds.

Skrywers wat help skryf het aan die anderkant van die tafel was lede van al die radikale liberale terroristiese bewegings uit Afrika, die ANC, SAKP, PAC, en kommuniste soos Slovo en George Soros wat ons land in die afgrond in gestuur het sedert hul oorname  – Soros wat alles finansier het.  Hoeveel van hierdie blanke en swart skrywers, is en was ooit van Suid-Afrika afkomstig of is gebore burgers van die land?  Joe Slovo is in Lithuania in 1926 gebore en ‘n kommunis.  Soros is ook buite ons landsgrense, ‘n kommunis uit Hongarye en wat het hy met Suid-Afrika uit te waai wat alles finansier?

Wys vir eens en vir altyd ‘n konserwatiewe persoon wat teen die Grondwet gestem het in 1994 waar die demokrasie in hierdie “geskrifte” vervat – dit bestaan nie?  En selfs die wat weggebly het, wat nie wou deelneem nie omdat hulle geweet het wat kommunisme behels.  Ons jong manne en broers het op die grens gaan veg om ons te beskerm!  Hoeveel liberales het landuit gevlug en sit oorsee en eiers broei?

Vraag:  Wat is daar om te verdedig as ons as blanke volke se regte onmenslik geskend word as dit nie demokrasie is nie maar kommunisme!

Lees deur die Grondwet en neem kennis wie stel die regters aan – die President van die land.   Voor en tydens die VBS sage, was Zuma in beheer en hy het as voorbeeld ‘n lys genomineer en sy eie regters aangestel.  En as daar teruggegaan word sal gesien word hoeveel regters het Presidente aangestel.   Hoe kan ‘n regering hul eie regters aanstel om hul eie sake aan te hoor en selfs uitsprake maak.

****

Question:   What is there to defend if this is not “democracy” but communism – refer to the chargter of the ANC?

Who was there at that time negotiating this book called a Constitution (so-called democracy) and how much democracy is really contained in this booklet? “bolshevism” – Refer to the manifesto of the ANC of 1955.

Constitutional writers during the Codesa period before 1994 all defended the constitution as is today and it is logical that white liberals that were involved will defend or try to justify their own “writings” in a communist government system – and that is destroying everything about us.   Liberal whites who  who try to defend the Constitution are also aware of the violation of conservatives citizens’ human rights, as well as blacks’ human rights being destroyed. Do not try to excuse yourself or your own input if the Constitution violates human rights in South Africa.

Since 1994, there are many white liberal writers who try to defend and protect the Constitution, and even after 24 years, they and their agents, sometimes call themselves “classical liberals” are still trying to protect the same constitution.   Expensive court cases and the judiciary are evidence that has never tried to repair any human rights violated as it should be in a democracy.   Organisations and even political parties, that stand for “minority rights” – but what happen really in South Africa – and which minority peoples they are talking about – those who came with the Codesa and “FW foundation” – investigate who are the people involved with this foundation and his connections with KAS as an example that financed black empowerment.

Constitutional writers who were sitting on the other side of the table were members of all the radical liberal terrorist movement groups of AFRICA – the ANC, SACP, PAC, and communists such as Slovo and George Soros who financed the Codesa to take over.  How many of those black or white writers have ever been a citizen from South Africa or are born citizens of the country?  Slovo is not from South Africa.  Joe Slovo was born in Lithuania in 1926 and a communist.  Soros is also a communist from Hungary and why is he deeply involved in the matters regarding parliament and even the “Constitution”?

Show once and for all to any conservative person that voted against the Constitution in 1994 where democracy is contained in these “writings” – that does not exist? And even those who did not participate because they knew what communism meant.  How many liberals (whites) just left the country after 1994 and what they have done?

Read through the Constitution and take note who appointed the judges – the president of the country.   Before and during the VBS saga, Zuma was in charge and president.  Just as an example he nominated a list and appointed his own judges. And when you go back, you will see how many judges have appointed by presidents. How can a government appoint its own judges to hear their own matters and even make judgments in their favour.

****

 

Related image

In die huidige “kommunistiese” “demokratiese” grondwet is onteiening vervat.  Dit raak alle bates en eiendomsregte en vergelyk dit met internasionale reg.  Dieselfde geld vir swart bemagtiging terwyl dit ‘n internasionale misdaad is om te diskrimineer teen enige burger se velkleur.  Die artikels vervat in die Grondwet beskerm niemand nie.

Organisasies of enige politieke partye wat die grondwet probeer regverdig of vir minderheidsregte probeer beskerm is in lyn met ‘n kommunistiese stelsel en ‘n sogenaamde reënboognasie.  Watter minderheidsregte van watter minderheidsvolk word in die dokument “beskerm”.   Dit terwyl George Soros alles finansier – is jy direk en indirek ‘n ondersteuner van sy ideologie.  Dus word kommunisme gesteun en beskerm.  Organizations or any political parties trying to justify the constitution or trying to protect minority rights are in line with a communist system and a so-called rainbow nation.  Which minority rights of any minority people are protected in this document. While George Soros finances everything – you are directly and indirectly a supporter of his ideology.   Thus, communism is supported and protected.

In the current “communist” “democratic” constitution expropriation is contained.   It affects all assets and property rights and compares it with international law. The same is also applicable to black empowerment while it is an international crime to discriminate against any citizen’s skin color. Therefore,  articles contained in the Constitution do not protect anyone.

 

Niks word beskerm nie – What protections are there?

~

Selfbeskikking – onafhanklik soewereine gebiede is ons enigste opsie uit hierdie kommunistiese stelsel om ons menseregte te herstel.  Kommunisme gaan niks herstel nie.   
Self-determination – independent sovereign areas are our only option and solution in this communist system to restore our human rights. Communism will not recover any human rights.

 

42 gedagtes oor “Codesa Constitution – Kodesa Grondwet”

  1. […] Codesa Constitution – Kodesa GrondwetOnteiening ‘n tydbom – geen voedselExpropriation RACISM OnteieningOnteiening – Expropriation (2021)Dakar-Kodesa 1982-1986-1994Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Inhoudsopgawe B-BBEE IndexTraditional leaders South Africa: 8840Top Salaries and benefits – South Africa (expenditures)Trustgebiede>Tuislande>Reservate […]

    Like

  2. […] Codesa Constitution – Kodesa GrondwetSuid-Afrika bestaan net uit minderheidsvolke – meer as 10 verskillendes en almal verskil etnies van mekaar – niks het verander na die “ou Tuisland beleid” nie, slegs nuwe name van wetgewings en gebiede.  Die swart volke gesamentlik vorm die meerderheid waarmee hul ons menseregte aantas.  Tans word ons onderdruk as minderheidsvolk op alle terreine wat ons menswaardigheid aantas en vernietig.  Daar word in geen grondwet of ander wetgewings vir ons as volk voorsiening gemaak nie.   Ons hoef nie met al die ANC-SAKP-EFF-DAA wetgewings saam te stem of te leef onder die druk van meerderheidsvolke nie.      Vir eeue wou ‘n groot persentasie van ons blanke bevolking nie onder Britse heerskappy staan nie.   Die Trek, Trekkerboere of wat hulle ookal vandag genoem word, staan soos ‘n paal bo water uit.   Hulle het gevlug vanaf Britse heerskappy.   Hulle wou wegkom onder die Engelse vlag en wou hulself regeer in hul eie gebiede.   Daar was op die stadium geen sprake dat daar goud ontdek was in 1832-38 nie.  Die Trek het nie oornag ontstaan nie en daar was heelwat Boere gemeenskappe wat saam besluit het om weg te trek uit die Kaapkolonie.   […]

    Like

  3. […] Die liberale blankes wat gaan koukus het, in die geheim agter ander konserwatiewes se rug.  Daar moet kennis geneem word, daar was nie internet en sosiale media nie.  Nie almal, veral die konserwatiewe blankes, het die nasionale party en broederbond koerante gekoop of gelees nie, nog minder hul geheime vergaderings bygewoon.Codesa Constitution – Kodesa Grondwet […]

    Like

Lewer kommentaar