Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige immigrante, uit Afrika en van ander kontinente. Die regering van 2025 loop voort op die pad – en dit sluit alle parlementariërs in, hulle sweer hoog en laag by die 1996 grondwet en eerbiedig daardie dokument. Selfs die onwettiges beroep hulle op dieselfde 1996 grondwet dat hulle hier mag bly. MISDAAD IS EN BLY HOOG

*
ALLE PARTYE EN LEDE IN PARLEMENT ONDERSTEUN DIE GRONDWET 1996
Die 1996 grondwet wat 100% vergelykbaar is met die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes, is slegs ‘n stuk papier, meestal vir immigrante bedoel. Tog word al die grondwetskrywers wat destyds betrokke was, steeds in die parlement se groen stoele waargeneem.
Die skryfster van hierdie stuk papier van 1955 wat manifes genoem word, is nie van Suid-Afrika nie. Dis nie toevallig as daar nagegaan word wie en wat sy is nie. Waar het sy al die magte bekom? Dan word daar vertel hoe die honderde grondwetskrywers, wat steeds op die groen stoele in parlement sit, hul afgesloof het vir hierdie stukkie papier van 1996. Sedertdien ontvang hulle groot salarisse en byvoordele, selfs ‘n gemaklike pensioenaftrede.
Lees gerus meer:
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Grondwetskrywers Kodesa
Het jou gesê
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
1996 Grondwet en 1955 manifes
*
Menseregte skendings vier hoogty vandag – Die ‘elites se vure brand hoog op ‘n daaglikse basis’ om almal te braai of te kook.
Solank die massas vir hulle stem, sal dit so bly en voortwoed. N W O is op pad, wees voorbereid daarop. Inteendeel dit is reeds met ons.
Die enigste oplossing is INDIEN elke volk waarlik vry wil wees, is dit slegs die volk wat daaroor mag besluit en besin.
KEER OM
Elke volk het die reg om oor hulself te regeer, nie in die omstandighede wat ons vandag in lewe nie. Stel met die volgende verkiesing (Munisipaliteite) (Distrikte) onafhanklike BOERE verteenwoordigers in u wyk en stem vir vryheid.
As Boere volk het ons die reg om die 18 plus Boere republieke weer te herstel soos dit was voor 1902.
Herstel van Boere Republieke
*
*
WERELDREGERING
Suid-Afrika vandag is nie vir sissies nie, hierdie terreur word geskep om elke volk uit te wis. Dit is nie net so in SA nie, maar bykans in meeste lande en regerings word dieselfde patroon gevolg. Is die tradisionele leiers, multikulturele politieke partye en organisasies, hierby betrokke – stel vas en besluit self die pad vorentoe.
Die plan is onlangs in die parlement bespreek en afgekondig – 2019.
OPLOSSING : met onafhanklike verteenwoordigers kan dit omgekeer word, mits hulle in die meerderheid is. Wil ons vry wees of wil ons slawe van die globale netwerke word?
Ramaphosa – ANC – China – NWO
Ramaphosa – 2020 – New Dawn – NWO
SINKENDE SKIP
Die burgers en veral minderheidsvolke van Suid-Afrika kom nie eers eerste of tweede nie maar word glad nie gereken as belangrik nie.
Die BOERE VOLK is nie deel van die multi-kulturele veelvolkige Afrikaners of hulle organisasies nie en ook nie deel van enige ander volk nie, maar is ‘n volk in eie reg.
Daar is heelwat wetgewing geskryf om teen die Boere volk te diskrimineer en dit kom voor asof die regering en al haar meelopers uiters bang is vir die Boere volk, daarom word daar steeds terreur liedere gesing deur politieke leiers om hulle te vermoor .
(Kill the farmer Kill the Boer).
“Kill the boer” song
Kill the Boer, kill the Farmer
Mandela Kill the Boer
Malema – kill the farmer, kill the boer
Natuurlik gee sekere burgers, die Boere volk om, maar dit pla nie die massas as hulle winkels en trokke plunder , geboue beset en agterna afbrand nie. Dit is ‘n herhaling wat tydens die aanvalle teenoor die Boere volk was, net in ander gedaantes (1900).
Dis duidelik, meeste wetgewing word grotendeels slegs vir immigrante geskryf om hulle te bevoordeel. Daarom al die handel en bedrywe wat op alle vlakke plaasvind om die burgers te onderdruk, VERAL die besette geboue en gebiede. Natuurlik is dit diskriminasie teenoor die Boere volk, want die onwettiges uit ander lande sal dit nie in hul eie lande doen nie. Immigrante verkies om vir dekades, die martelare en vlugtelinge te wees, maar misbruik Suid-Afrika se elite regering en organisasies om onwettig geboue te beset en handel te dryf. Hiermee word verskillende wetgewings oortree, dit pla nie die regering (RNE – GNU of voriges) nie.
Dit was ook so met al die Konvensies wat daargestel was voor 1900 toe die mynmagnate en hul arbeiders openlik die Boere republieke bestorm het met hul rewolusies.
Daar is meer dan een minister betrokke, persone, departement en self amptenare hiervoor verantwoordelik dat grensbeheer suksesvol sal wees om die onwettige immigrante 110% te bevoordeel. Oop grense bevoordeel geen burger of die Boere volk nie. Ongelukkig is die teendeel bewyse vandag dat die land nie suksesvol bestuur word nie.
Hoeveel immigrante en onwettiges sit en werk aan onwettige mynbedrywighede in die BOERE republieke?
*
Misdadigers, terroriste en sindikate beheer die land.
Indien die regering omgegee het vir die land, of ekonomie en sy mense en besighede, sou hulle dit nie toegelaat het wat plaasvind deur oopgrens beleid nie. Dit sluit basies die hele parlement in, immigrasie, polisie, weermag, die president in asook munisipaliteite en distrikte, wat die werklikheid ignoreer om die misdaad, sindikate en terrorisme te floreer. Ministers en hoogbetaaldes voel niks vir die publiek se veiligheid nie, want hulle word deur wagte opgepas wat deur belastingbetalers betaal word. Dit is hoe gemaksugtig hierdie ‘elite’ geword het.
Is hulle regtig in beheer?
Indien hulle in beheer is van onwettige immigrante, is die slaagsyfer dalk 25-30%. Nie al die duur voertuie en toerusting wat aangeskaf is regverdig wat vandag in die land aangaan nie. Waarom is daar dan miljoene onwettiges wat Suid-Afrika inkom, nie net deur die grensposte nie, die grense is oop vir almal om oor te loop. Heelwat onwettiges meld dat hulle ‘bribes’ betaal het.
Indien enige persoon vandag Suid-Afrika verlaat, maak nie saak wat hul bestemming is nie, moet hulle bewys lewer van visa of werkspermit en ‘n geldige paspoort.
Geld dit dan nie vir al die onwettige immigrante in Suid-Afrika en selfs elders anders nie?
*
ONWETTIGHEDE EN DOELGERIGTE MISDAAD TEENOOR SUID-AFRIKA
Dit begin eerstens by die president van die land, en dit het reeds in 1994 begin, toe daar ‘n interim regering aangestel is. Swart bemagtiging was reeds in Dakar bespreek in 1987 en is deur die Afrikanerbond in bedryf gebring (teen die Boere volkslede). Geen arm swartes of anderskleuriges word hierdeur gehelp of bevoordeel nie.
Dit het mooi niks beteken vir die land nie. Allesbehalwe demokraties, want beveiliging wat op die politieke arena beplan is, die terreurbendes, misdadigers en sindikate het vryhandel in Suid-Afrika begin. Die wapenskandaal, teksboeke en tolhekke skandale, nog vars in die geheue van meeste Suid-Afrikaners het reeds in 1994 begin hoe daar gesteel kan word.
Moenie dink die onwettige immigrante wat in 1994 hier oor die grense beweeg het, was lojaal teenoor Suid-Afrika nie nog minder het hulle hul aan die vereistes gesteur. Die feit dat al ons grense swak en onbeman is, was die ANC regering na die interim regering 100% bewus en hul doelwitte om dit oop te hou. Hulle het ook geen werklike pogings aangewend om dit te verbeter nie. Misdaad, aanvalle, moorde, verkragting, mensehandel, prostitusie en verskillende sindikate en besettings van geboue is en was alles op die spyskaarte van die onwettige immigrante gewees. Selfs die feit dat van die nuutgeboude HOP huise aan immigrante verhuur word, met elektrisiteit, water, medies en ander dienste, is nie te versmaai nie, of hoe?
Weer eens is dit persone in beheer wat daardie HOP huise uitverhuur en hulle sit die huurinkomste in hul eie bankrekenings.
*
Mynmagnate was presies dieselfde met die ZAR Boere republiek se president. Lees gerus die voorskrifte wat daargestel was deur veral Brittanje en haar bondgenote, wat Afrikaners en anderkleuriges daarby insluit, in die Konvensies van Bloemfontein, Pretoria en London.
Daar moes beskerming verleer word vir die immigrant en mynmagnate al van vroegjare af toe daar minerale ontdek was in die BOERE republieke. Daar mag nie aan hulle geraak word nie, en dis presies wat vandag hier aan die gang is. NIKS het verander nie. Selfs die pad en spoor verbindings, die infrastrukture, die hospitale, munisipale kantore, word vernietig. As daar protesaksies is, word alles gebrand, selfs trokke word geplunder en aan die brand gesteek.
Met Uniewording, asook die 1948 regering het alles netso voortgesnel in die helkampe waarin ons vandag lewe. Dit is wat dit is: helkampe. Die SA regering het verskillende ministers om die takie deur te voer.
Hulle moet ophou om die immigrante te beskerm, en ook burgers en lede van die magte wat veronderstel is om die burgers te bekerm, almal wat vrye toegang het tot sindikate, aanvalle, moorde, prostitusie, mensehandel, kinderontvoerings en verkragtings.
Selfs die tronke wat oorvol is, het beter lewens daar as die pensioenarisse en slagoffers vandag.
Dan is dit die president van die land en politici wat tans beheer uitoefen, wat eenvoudig alles ontken, soos plaasaanvalle, verkragtings, martelings en moorde. Indien die Boere volk dit rapporteer as volksmoord of ‘genocide’, dan is dit hulle wat skielik in rassiste ontwikkel het. Daar word nie melding gemaak teen die regering wat meer as 100 wetgewings ge-implementeer het om slegs teen die Boere volk diskrimineer nie.
Die chaos wat geskep word met GEEN grensbeheer, pas al hierdie persone wat bydrae tot die sindikaat en korrupsie monopolie, word selfs beskerm deur die vals kruisies wat getrek word sodat die ANC en hul bondgenote verewig Suid-Afrika sal regeer. Daar mag mos glad nie vir 32 jaar teenoor die “arme immigrante” opgetree word nie.
Dis net die immigrante wat ‘n reg het.
Niemand in Suid-Afrika infiltreer hierdie burgers uit Afrika se lande en skep sindikate soos wat hulle in Suid-Afrika doen nie.
Die hande van die militêre magte wat veronderstel is om die land en sy mense te beskerm, word totaal vasgebind met die sogenaamde wetgewings wat teen elke Suid-Afrikaanse burger diskrimineer. Immigrante misbruik openlik hierdie magte deurdat hulle nie onskuldige slagoffers is nie, maar juis skuldig maak aan die oortreding van wetgewing deur onwettig die land binne te kom.
GRONDONTEIENING SONDER VERGOEDING – BESETTINGS
Om ‘n gebou te kaap is ook onwettig en daar is wetgewing daarteen, dog, word hierdie kapings al vir jare en jare toegelaat, sonder enige vervolgings. Waar is die oorspronklike eienaars van hierdie geboue – is hulle ook aangeval en vermoor sodat hul geboue gebruik kan word vir misdade soos mense handel, orgaan handel, kinderhandel, dwelms en vele ander misdade.
Moontlike misdadigers skuil in hierdie geboue wat aanvalle loods teenoor die lede van publiek net soos die zama zama’s wat inkom met gevaarlike wapens en ander goedere waarmee gesmokkel word. Dwelms word vrylik aan die burgers van die land uitgedeel, soms gedokterde drankies, net sodat kinders en jong tienders vasgevang kan word in hierdie dwelmnetwerke sodat hul hul lewens later verloor omdat hulle probeer steel om hul dwelmrekenings te betaal of neem ‘n oordosis omdat hulle nie meer kans sien vir die misrabele lewens in Suid-Afrika nie. Beloftes van werk sal nooit realiseer nie.
Selfs diegene wat moontlik ingekom met ‘n paspoort en ‘werkspermit’ wat moontlik gedokter is, word later eenvoudig nooit hernu nie. Dan word baba’s gebore uit hierdie verkragtings wat plaasvind en derduisende kinders word hier gebore as Suid-Afrikaners – MET STEMREG.
Dan word hierdie onwettiges se teelaardes skielik die verantwoordelikheid van die mediese dokters, hospitaalpersoneel en belastingbetalers wat moet betaal om hulle groot te maak. Soms verdwyn die ma oor die horison en laat hierdie kind op die voorstoep van onbekendes of klinieke of hospitale. Hoe onregverdig, want sy gaan aan met haar lewe, waar sy weer nog ‘n baba kry en so kry hulle toegang tot die “toelae sisteem’ van Suid-Afrika, en dit kom alles uit die belastingbetaler se sakke uit.
Ironies hoe sommiges dan hul ontferm oor hierdie ontwettiges en maak of hulle deel is van hulle families met aannemings.
Die regering is verantwoordelik vir al hierdie gemors en dis nie net een departement en minister wat hiervoor verantwoordelik is nie. Dit begin by die president, dit het by de klerk begin en is steeds op daardie terrein, waar ramaphosa is wat hul verantwoordelikhede ontduik. Verskillende ministers is saam die president verantwoordelik, maar kyk anderpad as dit kom om die nodige werkspermitte te hernu. Daar is nie werk vir ons eie mense nie, maar ook nie vir immigrante nie.
Afrika se burgers hoort in hul eie lande om hul eie lande se ekonomie te laat groei. Ons as Boer, Zoeloe, Xhosa, Khoi san of enige ander wettige stamme is nie verantwoordelik hiervoor nie. As Boere volk word daar 100% teen ons gediskrimineer.
Kapings van geboue is onwettig, waarom tree die munisipaliteite en regeringsamptenare nie op teenoor hierdie misdrywe nie?
DAAR WAS WETTIGE STEMREG VIR DIE SWARTES, OOK IN STEDE, IS HULLE TOEGELAAT OM TE GAAN STEM.
Stemreg voor 1994 was gewees in al die 10 Tuislande. Swartes wat noem hulle het nog nooit gestem vir hul eie leiers nie, praat ‘n spul leuens. Hulle het kon stem, selfs diegene wat in stede was kon in Tuislande (voorheen reservate) gaan stem en het vir hul eie leiers gestem. Inteendeel het hulle gestem om onafhanklik te word.
Daar was werk geskep in die tydperk na 1961 toe SA ‘n Republiek geword het. Die TBVC lande was die eerste wat gepoog het om onafhanklikheid te verkry. Daar was grensnywerhede op die been gebring, en selfs geskep, groot sentrums en ook unie besighede, vir hulle om daar te werk en daar was selfs opleiding aan die Tuislande gegee.
Daar was weermag en polisie opleiding gegee in die Tuislande, en baie het werk gehad. Nie lank na die TBVC lande word Dr Verwoerd vermoor vir sy visie dat elke stam (tribe) vir hulself moet sorg. Dis tog net logies, eie skole, eie universiteite, hosspitale, ens. Daar was selfs hospitale en universiteite gebou, met belastinggeld uit die Boere volk se sakke uit. Destyds het sekere politieke leiers gemaak of dit nie geslaagd was nie, maar daar was soveel werksgeleenthede vir hulle geskep, plus opleidings en die vooruitsig om deur hul eie leiers regeer te word. Transkei het in Oktober 1976 onafhanklik geword. In Desember 1977 het Bophuthatswana gevolg, in September 1979 Venda, in 1981 Ciskei. Die res sou gevolg het maar sommige liberaal verligtes het gereken dat dit ‘n onding is dat stamme hulself mag en kan regeer. Onafhanklikheid is slegs deur Suid-Afrika erken.
Groot grensnywerhede het later reuse geword en hulle het tot vandag toe werksgeleenthede, skole en selfs hospitale en universiteite soos Medunsa en ander bekende bakens. Die leuens word verkondig dat swartes nooit stemreg gehad het, is van alle waarheid ontbloot. Hierdie tuislande was NOOIT ooit republieke genoem nie, maar Tuislande gebly tot hulself besluit het. Dit het later in NASIONALE STATE verander.
Die Boere volk het nie aan enige swartes voorskrifte gegee om hul kruisies te gaan trek nie. Hulle kon selfs besluit oor hul moedertaal onderrig want hulle sou self kon besluit het daaroor. Elke volk vir hulself. Die Transkei was meestal: Xhosa, met Suid-Sotho, Engels en Afrikaans as toelaatbare tale (dit wil sê tale wat vir amptelike doeleindes gebruik mag word); Bophuthatswana: Tswana, Engels en Afrikaans; Venda: Venda, met Engels en Afrikaans as toelaatbare tale; Ciskei: Xhosa en Engels. In die state was die amptelike tale die volgende: Gazankulu: Afrikaans, Engels en Tsonga; KaNgwane: Afrikaans, Engels en Swati; KwaNdebele: Afrikaans, Engels en Suid-Ndebele; KwaZulu: Afrikaans, Engels en Zoeloe; Lebowa: Afrikaans, Engels en Noord-Sotho; Qwaqwa: Afrikaans, Engels en Suid-Sotho. Sou hulle totaal onafhanklik geword het, was dit hulle wat self oor hulself regeer en besluite maak, totaal onafhanklik van ander.
IRONIES – DIE INMENGING IN HUISHOUDELIKE SAKE IN SUID-AFRIKA
Amerika het in 1977 verklaar dat hy algemene stemreg vir Suid-Afrika wil hê. Dit was tog nie Amerika wat oor ons binnelandse beleid besluite moes maak nie, maar die bewoners self.
Transkei was die eerste tuisland in Suid-Afrika en ook die grootste van al die tuislande. Daar was eers agt en later 10 tuislande in Suid-Afrika. Slegs vier tuislande het uiteindelik onafhanklik geword – Transkei, Bophuthatswana, Venda en C Hierdie vier lande is die TBVC-lande genoem.
https://www.youtube.com/watch?v=AnjR9e6STaM
This is a documentary that gives context and nuance into the current turmoil of the state of South Africa at the current moment. at the face of a government that has failed its people, after 30 years of democracy, many black South Africans feel betrayed by their leaders.
APARTHEID WAS NEVER ENDED IN 1994 – IT IS A LIE
With the hopes and promises that came with the freedom that came with the end of apartheid, many black South Africans believed that things would change for the better after the struggle, but as the years progressed, corruption skyrocketed, the looting of public funds by politicians skyrocketed, all the while the average South African gets buried in poverty and hunger.
To make matters worse, the systemic structures that were placed in place in order to either oppress or exclude the average South African, especially black people economically, are not fully dismantled, so the average South African still deals with this, while also having to deal with the issue of illegal immigrants who either cheap labour, and many other concerning acts that could be deemed as a threat. And with all this happening at once and many South Africans reaching a boiling point and taken upon themselves to deal and address these matters, the people looking from a distance or outside looking in, have made very wrong conclusions about both South Africa and its citizens. Reserves were there in 1900.

As jy die grondwet en die Handves van Regte lees, is dit geskryf vir die onwettige immigrante, nie vir die burgers van die land nie. MAAR as dit in die eerste plek geskryf is vir die burgers van die land, waarom het hulle nie gelykheid en menswaardigheid nie?
Die regering van Suid-Afrika, spesifiek die parlement, diskrimineer teen hul eie burgers. Die meeste van die immigrante het jare lank nie papiere nie, maar hulle eis dieselfde behandeling as die burgers van Suid-Afrika. Hulle is onwettig in die land, nie die burgers nie. Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996, is die hoogste wet wat immigrante teen diskriminasie beskerm.
Artikel 9 van die Handves van Regte waarborg dat almal – insluitend buitelandse burgers – die reg op gelykheid voor die wet het en verbied onbillike diskriminasie.
Die Handves van Regte bepaal uitdruklik dat die reg op gelykheid en menswaardigheid op almal van toepassing is, nie net op burgers nie. Ongeag van wetlike status, is alle individue binne Suid-Afrika se grense geregtig om billik en met waardigheid behandel te word.
*
If you read the constitution and the Bill of Rights, some of those words were written only for the illegal immigrants, not for the citizens of the country. BUT if it was in the first place written for the citizens of the Country, why do the citizens of South Africa not have equality and human dignity? The government of South Africa, specific the parliament, discriminate against their own citizens. Most of the immigrants do not have papers for years, but they demand the same treatment as the citizens of South Africa. They are illegal in the country, not the citizens. The Constitution of the Republic of South Africa, Act 108 of 1996, is the supreme law that protects immigrants from discrimination. Section 9 of the Bill of Rights guarantees that everyone—including foreign nationals – has the right to equality before the law and prohibits unfair discrimination, The Bill of Rights explicitly states that the right to equality and human dignity applies to everyone, not just citizens. Regardless of legal status, all individuals within South Africa’s borders are entitled to be treated fairly and with dignity.
https://www.sahrc.org.za/home/21/files/FINAL%20Non-Nationals%20Educational%20Booklet.pdf

*
https://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S1727-37812009000400005
https://weet.co.za/wetenskap-en-geografie/transkei-en-ciskei/
*
Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019
Suid-Afrika se volksetnisiteite
Vorster 1974 – Tuislande
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Begroting – tradisionele leiers 2019
Afrika Tuislande – so-called apartheid – Homelands
Traditional leaders South Africa: 8840
Agreements and Traditional leaderships
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
“Zulu kingdom” Ingonyama Trust
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Apartheid – 1854
Luister na die videos – Listen to the video-clips.
What really happened before 1961 and after 1961. Our previous government received those areas as it was in “reserves” and it was discussed various times on this blogs as well. Some “reserves” were mentioned into old Union documents as well also as British Crown lands.
*
*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Die anc-sakp-pac manifes van 1955 het verklaar dat “Suid-Afrika aan almal behoort wat daarin woon”. Die opinie is, dit het die 1996 grondwet geword. Dit is deur die ou NP, DP en Afrikaners, wat tans in parlement sit, aanvaar, want alle politici word onder hierdie grondwet aka manifes van 1955 ingesweer. Diegene wat nie die vergelyking kan maak en 2 en 2 bymekaar sit nie, moet moeite doen om dit self te ondersoek. Tydens een of ander konferensie wat gehou was, is aangedring dat “Die Volk Sal Regeer!”. Die land het na 1994 nooit ophou brand nie, alles is letterlik verwoes, ‘n ander sy van die verskroeide aarde beleid van xxx.Inderwaarheid is dit geen volk nie, maar ‘n veelvolkige, gemengde reënboognasie, want elke politieke party in die SA parlement, is veelvolkig sowel al hul ondersteuners. Sedert 1994 het alles in ‘n ramp ontaard. Was die skrywers van die grondwet in hul noppies oor hierdie grondwet van 1996 oftewel die manifes van 1955? Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers1996 Grondwet en 1955 manifes ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996Hulle kon duidelik nie wag om hierdie manifes wat deur vreemdelinge opgestel is, in wetgewing te vervat nie. Die kommuniste het hierna gejuig. Dit het meeste groepe, sowel die vorige regering en afrikaners gepas, aangesien hulle alreeds met swart bemagtiging en regstellende aksie begin het en onteiening is vergemaklik met die immigrante wat die land binnegestroom het, geboue en areas beset om alles sonder vergoeding te onteien.Sharpeville and the Avocado tree at Cato ManorSwart bemagtiging onderrokkeWet en orde VS Onwettige immigrante in SAOnwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA […]
LikeLike