British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Revolutions – Rewolusies

  The French Revolution is notable for the abolishment of the French monarchy which had ruled for centuries; it demonstrated the power of the people and their ability to truly make a difference.      The Haitian Revolution to be the most successful slave rebellion in the Western world, its impact felt across the Americas. … Continue reading Revolutions – Rewolusies

Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

Rogues’ Gallery book  Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie".   Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word.  Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa

B-BBEE – benefits

  Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het,  alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere).   Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits

Wapenskandaal – Arms deals

  "Mail & Guardian" het heelwat berigte oor die wapenskandaal geskryf met bekendes se name wat daarin vervat is.   Tydens die Zondo Kommissie se sittings en ondervragings,  duik daar gereeld van tyd tot tyd van die bekendes se besighede of name en selfs vennote om die skakels met mekaar te verbind.    Soos 'n legkaart… Continue reading Wapenskandaal – Arms deals

Black economic empowerment (BEE – B-BBEE)

Die land se grondwet, witskrifte, wetgewings,  parlement en hansards is deurspek met diskriminasie en rassisme teenoor 'n handjievol blankes en ook besighede.    Alle vlakke van regerings en staatsinstellings.    Meer as 55 miljoen Swart en ander volke is tog so bang is vir die handjievol blankes (3-4 miljoen) om hulle as so 'n groot… Continue reading Black economic empowerment (BEE – B-BBEE)

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Currently Johannesburg in South Africa boasts the largest man made forest in the world! It has developed into the city it is today, the financial capital of South Africa, from the gold rush days in the late 1800's. This whole area was part of the independent Boer Republics, ZAR and Freestate. Johannesburg was established in 1886… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Expropriation RACISM Onteiening

Most of them are obsessive about the Boers in South Africa.  There is only one kind of "song" since 1854 in their leader's minds - they always referred to the "colonial and apartheid rules" and they use their "supporters" from the whole of Africa and even other countries, for their communist agendae, revolution, hate,  racism,… Continue reading Expropriation RACISM Onteiening

Mozambique attacks

With no end in sight, the fighting that started in October 2017 has continued to increase in intensity. It has forced almost a fifth of the province’s people to leave their homes and reduced access to care and other services in the area to almost nothing.     Nearly 670,000 people have been forced from their… Continue reading Mozambique attacks

US – Mozambique

A Statement was made on 20 March 2020  that the elite Green Berets of the US have been deployed to help defeat Islamic State insurgents accused of beheading children as young as 11 in Cabo Delgado, Mozambique.   The US Army Special Forces soldiers are to train Mozambican marines for the next two months to counter… Continue reading US – Mozambique

Attack in Cabo Delgado Mozambique (Isis)

  Several people reportedly dead after attack in Palma near a liquified natural gas site in Cabo Delgado province (northern province).  According to workers and security sources a 180 people, including foreign workers were trapped in the hotel by fighters of Isis (Isil). *Several people were dead, AFP news agency reported citing witnesses and a… Continue reading Attack in Cabo Delgado Mozambique (Isis)

Turkey Floating Karpowership

R218 billion for powerships in South African harbours - Karpowership SA (KPSA), is a South African company that is 49% Black owned.   Karpowership is a member of Karadeniz Energy Group, Istanbul, Turkey. The group is a pioneer in innovative energy projects for the last 20 years, with investments in domestic and international markets. The group… Continue reading Turkey Floating Karpowership

Birth of the Aspen Institute

A Chicago businessman Walter Paepcke (1896-1960), was chairman of the Container Corporation of America, first visited Aspen, Colorado in 1945. Inspired by its great natural beauty, he envisioned it as an ideal gathering place for thinkers, leaders, artists, and musicians from all over the world to step away from their daily routines and reflect on… Continue reading Birth of the Aspen Institute

Loadshedding Eskom beurtkrag

A report shows that production has dropped by 4.3% in the 10 years between 2010-2019, and by 8.8% between 2010-2020 resulting in annual average reductions of 0.5% (2010-2019) and 0.9% (2010-2020).   Another article stated that South Africa spends more or less 10% of the year on load shedding .  But there are extras as well… Continue reading Loadshedding Eskom beurtkrag

Veelrassige organisasies – ABN

Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens Boere of Afrikaners as volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

Christiaan de Wet (Vrystaat)

Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)

Onteiening – Expropriation (2021)

Onteiening (wetgewing en grondwet) sluit alles in, nie net grond of huise of erwe nie, maar al die bates en selfs aandele wat die regering mag besluit om die wetgewing so te wysig of te herroep, dat aandele of ander bates of niks werd is nie, maar dat dit nie meer aan jou as eienaar… Continue reading Onteiening – Expropriation (2021)

SA Expropriation Bill March 2021

Die Suid-Afrikaanse parlement woeker steeds voort met hul dieperliggende rassistiese en diskriminerende agenda om grond en alle bates af te neem wat hul pas en sonder vergoeding te wettig, daarom wil hulle so graag hul eie grondwet wysig soos dit hulle pas.   Dis 'n internasionale misdaad om teen sekere minderheidsvolke te diskrimineer soos swart bemagtiging,… Continue reading SA Expropriation Bill March 2021