Birth of the Aspen Institute

A Chicago businessman Walter Paepcke (1896-1960), was chairman of the Container Corporation of America, first visited Aspen, Colorado in 1945. Inspired by its great natural beauty, he envisioned it as an ideal gathering place for thinkers, leaders, artists, and musicians from all over the world to step away from their daily routines and reflect on… Continue reading Birth of the Aspen Institute

Loadshedding Eskom beurtkrag

A report shows that production has dropped by 4.3% in the 10 years between 2010-2019, and by 8.8% between 2010-2020 resulting in annual average reductions of 0.5% (2010-2019) and 0.9% (2010-2020).   Another article stated that South Africa spends more or less 10% of the year on load shedding .  But there are extras as well… Continue reading Loadshedding Eskom beurtkrag

Veelrassige organisasies – ABN

* Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens die Boere volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is -… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

Christiaan de Wet (Vrystaat)

*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)

Onteiening – Expropriation (2021)

Onteiening (wetgewing en grondwet) sluit alles in, nie net grond of huise of erwe nie, maar al die bates en selfs aandele wat die regering mag besluit om die wetgewing so te wysig of te herroep, dat aandele of ander bates of niks werd is nie, maar dat dit nie meer aan jou as eienaar… Continue reading Onteiening – Expropriation (2021)

SA Expropriation Bill March 2021

Die Suid-Afrikaanse parlement woeker steeds voort met hul dieperliggende rassistiese en diskriminerende agenda om grond en alle bates af te neem wat hul pas en sonder vergoeding te wettig, daarom wil hulle so graag hul eie grondwet wysig soos dit hulle pas.   Dis 'n internasionale misdaad om teen sekere minderheidsvolke te diskrimineer soos swart bemagtiging,… Continue reading SA Expropriation Bill March 2021

Constitution – SA

* Toekennings of toelaes is slegs een deel van grondwet wat deur liberale netwerke in SA uitgevoer is.    Daar is heelwat finansiers wat die parlement en ander wetgewing 100% finansier, veral swart bemagtiging en regstelaksies.  Die Gesamentlike Fonds om Konstitusionalisme in Suid-Afrika te bevorder en te bevorder (Constitutionalism Fund – CF) is deur verskeie… Continue reading Constitution – SA

Konsentrasiekampe – ABO

*Eendag sal klippe en klipgrafte uitroep en die meesters wat agter al die moorde sit, sal rekenskap gee vir wat hulle aan ons en ons volk gedoen het en dit geld vir vandag ook.    Destyds, was daar twee internasionaal erkende onafhanklike Boere republieke wat met duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal is. … Continue reading Konsentrasiekampe – ABO

ANC, MK, Zuma and their struggle

ANC Stalwarts and Veterans wrote on 9 October 2017 about its formal disbandment and the formation of the South African National Defence Force, Umkhonto we Sizwe’s principles of self-sacrifice and service to the country have been undermined by a small minority of ex-members, who regularly denigrate everything for which our comrades fought. They have recruited and trained individuals who have… Continue reading ANC, MK, Zuma and their struggle

Thabazimbi

  Dit was nie 'n groot dorp soos dit vandag daaruitsien nie.  Die myn het destyds heelwat werkskepping en vooruitgang vir die dorp beteken. ’n Spoorlyn is in 1931 gebou en leerders het reeds in 1934 begin skoolgaan in die myn se ontspanningsaal.    Mynbedrywighede speel ’n groot rol in die dorp met verskeie klein… Continue reading Thabazimbi

Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

* Wat het Brittanje en haar bondgenote probeer bereik om al ons mense te ontwortel en die skuld voor die Boere volk te plaas.  Let wel, hulle het netso 'n heksejag op die Boere volk uitgevoer.  Slaan maar ou kaarte na, dit wys presies van die ou gebiede uit. dit was heelwat Boere republieke en… Continue reading Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

Baron Rosmead (ABW)

Die grootste probleem voor die Anglo-Boere oorloë, was die toesak van "uitlanders of vreemdelinge", wat hul kleims vir goud en diamante kom afsteek het in onafhanklike lande soos die ou Transvaal (ZAR) en Vrystaat.   Dis ook hulle wat aangedring het op stemreg en alle ander regte as burger, terwyl hul burgers is van ander lande. … Continue reading Baron Rosmead (ABW)

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

  * Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie.  Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig.  Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

“the Kingmaker” – SA State capture

On 29 January 2021 it was stated in an article of the Daily Maverick that the Chief Directorate Special Operations (CDSO) within the State Security Agency (SSA) spent R1-billion to protect former president Jacob Zuma and his close associates between 2012 and 2018.  The Commission of Inquiry into State Capture heard that a portion of… Continue reading “the Kingmaker” – SA State capture

Arms deals – Fana Hlongwane

  Dis nie nabetragting nie, maar volg liefs die geldspoor van swart bemagtiging sedert instelling deur die ANC en hul grondwet (saam liberaal verligte blankes) saam  tenders wat toegeken word aan sekere "hooggeplaastes of bekendes" in die ANC of ander welbekendes, al sedert 1994.  Die wapenskandaal is nie 'n nuwe sage nie en ook nie… Continue reading Arms deals – Fana Hlongwane

Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers

  * Moordenaars in Suid-Afrika het geen gewete nie - en is niks anders as terroriste wat daarop uit is om volke uit te wis nie.  Hul opdragte word van bo af gegee en hul kom meestal skotvry uit al hierdie aanvalle en moorde.   Hulle word tien teen een vergoed vir die dade wat hul… Continue reading Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers

FW de Klerk en geregtigheid

Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat.   Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid