Onteiening – Expropriation (2021)

Onteiening (wetgewing en grondwet) sluit alles in, nie net grond of huise of erwe nie, maar al die bates en selfs aandele wat die regering mag besluit om die wetgewing so te wysig of te herroep, dat aandele of ander bates of niks werd is nie, maar dat dit nie meer aan jou as eienaar gaan behoort nie.   Dis ‘n totaal kommunistiese aanslag – bolsjevisme – sodat hulle handvol daarbo alles beheer en manipuleer.   

Viewpoints | Why Land Expropriation Without Compensation Is A Bad idea by  Centre for Development and Enterprise - issuu

*

Gaan die regering of hul agente in die top struktuur al hierdie werkloses van huise en inkomste voorsien en waarborg?   Soos genoem, is daar reeds oor die 5000 ontwikkelde plase deur regering aangekoop waarvan min of geen aangewend is vir voedselvoorsiening nie.

*

Volgens sekere kenners is onteiening sonder vergoeding skadelik en oneties, dit druis in teen internasionale ooreenkomste wat geteken is.  Nou word “grondwet” verander om by die kommuniste se beleid aan te pas en staar ons ‘n tweede Zimbabwe in die gesig met geen voedsel op die rakke nie.   Heelwat plase wat voedsel produseer het, het in myn slaggate ontaard en net ‘n handjievol trek voordeel hieruit.

*

Zimbabwe was ook eens die broodmandjie van Afrika.   Hoeveel immigrante en onwettiges uit buurlande lewe deesdae permanent in Suid-Afrika met oop grense?  Suid-Afrika met min water, het heelwat werk verskaf en voedsel voorsien, selfs aan die 35-45 miljoen immigrante uit Afrika en elders.   Almal kom koop hier en lewe ‘n lekker lewe.    Heelwat kry gratis skole, mediese sorg en selfs HOP huise word uitgedeel.   Immigrante word gelok en word hervestig in SA.   En die belastingbetaler moet ekstra betaal hiervoor.

*

The Centre for Development and Enterprise (CDE), an independent policy analysis and advocacy organisation, is South Africa’s leading development think tank. Since its establishment in 1995, CDE has been gathering evidence, consulting widely, and generating innovative policy recommendations on issues critical to economic growth and democratic consolidation. CDE has a special focus on the role of business and markets in development.

  • Land reform (through both the state and the market) has made more progress than experts and policy makers care to admit. Wandile Sihlobo and Dr Tinashe Kapuya explain this and why expropriation without compensation is a catastrophically bad idea.
  • Given that 90% of the value of a farm is the improvements to the land and that most farming operations have large debts – anything between 30% and 50% of the asset (land) value.  
  • If the government declines to compensate its commercial sector for land improvements then it will be paid for indirectly. The entire economy and its citizenry will pay for land seizures through lost agriculture export revenues, lost job opportunities, loss of confidence – which would lead to the flight of domestic and foreign direct investment from the sector and the economy at large.
  • South Africa needs more public-private partnerships, such as the Agricultural Business Chamber (Agbiz) and the Banking Association of South Africa’s (BASA) land reform model. These should be tested in order to create joint collaboration between government and the private sector and, in turn, to build trust.

VIEWPOINTS | Why land expropriation without compensation is a bad idea

*

Areas waar eens plase was, is nou mineraalgebiede, waarvan daar ook heelwat is wat nie gerehabiliteer is nie.   Grond word geneem waar voedselproduksie plaasgevind het en aan groot mynmaatskappye oorhandig.   

Met die gevolg sal daar altyd met tyd, veral die ANC – EFF – DA en ander se onteieningsplanne, sonder vergoeding, die plase verdwyn waar voedsel produseer is.   Daarom is ons haas op pad na die pad wat Zimbabwe geloop het.   Parlement stuur ons met ‘n doel in hierdie rigting van werkloosheid, hongersnood en armoede.

Let op hoeveel van die mynbedrywighede vind plaas in die ou Reservate of selfs Kroongebiede – die ou Tuislandgebiede.   Daar vind heelwat oorvleueling plaas.   Die vraag is, indien die reservaat of kroongebiede volgens ou wetgewing en veral in unie dokumente en grondwet, ook beskermde gebiede is, waarom maak die regering nes hul wil en word al hierdie myninkomste in die spesifieke gebiede ingeploeg?

Map showing the overlap of arable land capability and mining rights in... |  Download Scientific Diagram

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Trustgebiede – Tuislande -Reservate

*

The water-energy-food (WEF) nexus is gaining recognition internationally as an intersectoral approach to resource management and sustainable development. The Water Research Commission (WRC) of South Africa has identified the WEF nexus as one of its focus “lighthouse” areas of research. 

https://www.researchgate.net/figure/Map-showing-the-overlap-of-arable-land-capability-and-mining-rights-in-South-Africa_fig2_330997446

*

Lees ook ander inligting waar skakels geplaas is.  Hierdie is nie die eerste rondte nie, net om die “publiek” te betrek  – die vraag kan gevra word, watter “publiek” hou voorleggings in parlement en hoeveel is met Kodesa verbind?   

Kodesa is deur George Soros befonds – Cato Instituut en OSF.SA.

SA Expropriation Bill March 2021

*
*

Myne behoort nie aan plaasboere of noodwendig blanke eienaars nie.   Heelwat minerale wat gemyn word, word deur die buitelandse maatskappye en organisasies beheer, hanteer en mineraalregte word deur die regering gedoen.     

South Africa Mining & Minerals Wall Map -- MapStudio

https://i0.wp.com/www.mapstudio.co.za/wp-content/uploads/2013/09/9781770266384-1.jpg?fit=800%2C525&ssl=1

Meeste ou Tuislande, Reservate of Kroongebiede word steeds deur miljoene swart en khoi san bewoon.  Grondeise het plaasgevind onder CPA en Trustgebied wetgewings.   Hul het mildelik ontvang uit die staatskas.   

Daar is nie weggedoen met aparte gebiede soos wat fw de klerk en sy spanne wat by Kodesa betrokke was nie, te kenne gegee het en dit steeds doen nie.   Dit bestaan steeds en is in honderde wetgewings, witskrifte, hansards en selfs grondwet vervat.   

Almal , veral parlementêre leiers en lede, asook die media, beskuldig die blanke Boere wat kwansuis alle grond besit, wat leuens is.  Gaan dit oor minerale op sekere Boere se plase wat steeds voedsel produseer, daarom die aanhitsings en die drastiese grondwetverandering en wetgewings?

Ons as Boere het dieselfde reg om ons eie gebiede te hê om onsself op alle gebiede te regeer.   Dis nie apartheid nie.   Ons voorgeslagte het twee onafhanklike Boere republieke gehad.   Suid-Soedan het ook afgestig as gevolg van swart op swart rassisme en diskriminasie.

Tragedy of the commons - Land reform in South Africa has been slow and  inept | Middle East & Africa | The Economist

Daar word ook nie melding gemaak van wildsparke en staatsbosse nie.

State controlled land in four maps

South African National Parks Printable Map Portfolio

Miljoene hektaar grond is nie in privaatbesit nie.   
Sanpark is part of government, national and provincial.
http://www.customdigitalmaps.com/portfolio/sanparks/sanparks_portfolio.htm

Click to access nationalprotectedareasexpansionstrategy2016ofsouthafrica.pdf

 

3 gedagtes oor “Onteiening – Expropriation (2021)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s