Loadshedding Eskom beurtkrag



A report shows that production has dropped by 4.3% in the 10 years between 2010-2019, and by 8.8% between 2010-2020 resulting in annual average reductions of 0.5% (2010-2019) and 0.9% (2010-2020).   Another article stated that South Africa spends more or less 10% of the year on load shedding .  But there are extras as well – from the public and businesses.




*

Good questions with less answers …

How much money have been spent by us, the (a) consumers and (b) businesses to (1) buy extra generators and (2) fuel, (3) extra equipment to replace or (4) repair private electrical equipment or (5) products due to load sheddings and (6) extras to private insurance companies.   

Safety reasons:   (7) What kind of money has been spent to hire extra security guards and (8) companies – they also have to spent more on their (9) fuel expenditures while it is dark with no electricity and a risk to all our lives, houses and businesses?     

Why must we as consumers pay those extra costs if we did not create the problems?   This is all money making schemes on the consumers at the end.   

Government is smiling all the way for the 15% extra money generated by Eskom  (10) How much 15% VAT has been paid to Government in this regard (points mentioned above)?

SA Government TAX Regering

Damage state capture

VAT – 15%  – BTW


*

Kommerwekkende ekstra uitgawes deur die publiek en besighede

Hier is duidelik meer aan die gang as wat ons as verbruikers besef.   Die punte vermeld hierbo, wat is die ekstra uitgawes aangegaan deur lede van die publiek, besighede en maatskappye, selfs sekuriteit wat ekstra belas word, is dit ‘n groter risiko nie net op lewensgehalte nie.   Net sodat munisipaliteite wat nie wil betaal nie, dit gratis kan ontvang, want hulle weet dit word afgeskryf.   Dis ook nonsens, ons almal moet betaal vir dienste.

Die ekstra 15% belasting wat die regering hieruit maak, is nie te versmaai nie – Eskom doen dit gewillig en wel wetend.   Werk dit op al die ure uit, mannekrag sowel as vervanging van elektrisiese toebehore, batterye wat afgaan en vervang moet word.   Nie kleingeld nie.   

Die misdadigers floreer in hierdie tye waar daar swak punte is.   Beide by Eskom self sowel as die publieke huishoudings en besighede.

Al die esktra brekasies by Eskom self wat vervang moet word en geen onderhoud op gedoen is of word nie.  Duur toerusting met 15% belasting is ‘n groot inkomste vir die huidige regering.


*


Dis tyd dat Andre De Ruyter meer streng optree teen wanbetalers en die wat so krag steel – hoekom moet ons hulle subsidieer, dit geld vir alle munisipaliteite wat nie hul kant bring nie. 

Dit raak elkeen van ons

Dit is tyd dat De Ruyter die hele kabinetspan vasvat wat korrupsie toelaat – en hier is nie net een minister betrokke nie, maar ‘n  hele paar wat korrupsie en diefstal vir jare toelaat. 

Selfs die Ouditeur-generaal (OG) wat maandeliks, kwartaaliks en jaarlikse verslae doen of ontvang, wat in hul staat of semi-staat instellings aangaan.   Alle munisipaliteite se begrotings word geoudit en dit word aan betrokke ministers en OG voorgelê.

Dis nie De Ruyter wat die elektrisiteit gesteel het nie, maar dis op hoë vlak toegelaat om te steel.  Dis hierdie top “kommunistiese generaals” in die parlement wat dit toelaat en miljoene wat daardie ekstra drade na hul informele huise aanlê, nie De Ruyter nie

Met respek, het Andre De Ruyter ‘n plig en verantwoordelikheid teenoor Eskom wat die land van elektrisiteit voorsien aan betalers en dan aan homself, nie teenoor  Malema of ander wat vals beskuldigings uitdeel nie.   

De Ruyter het korrupsie op grootmaat geërf wat al lankal aan die gang is.    Om nou te verwag dat hy man alleen hierdie moet oplos, gaan nie oornag gebeur nie.  Dit help nie swart leiers soos Malema uit die SA Parlement, wat die korrupsie vir jare toegelaat het, skree doelbewustelik van die kantlyn af op blankes om teen die blankes te diskrimineer.   Vir jare was Malema en ander stil oor al die swart bemagtigers wat kyk hoeveel hulle kan steel.   Waarom is lede van die parlement so stil hieroor?  Selfs die kommissies wat korrupsie ondersoek, doen  nie veel hieraan nie, alles word op beeld uitgesaai maar wat daarna?

Daar is verskillende Ministers wat nie hul werk doen nie, en dit sluit die Ministers van Publieke Ondernemings, Finansies en Plaaslike owerhede in, wat gratis krag aan munisipaliteite toelaat om dit te steel en ook die immigrante wat in hul miljoene die land binnekom, wat ook deur ander Ministers toegelaat word en krag steel. 

Sedert watter jare word gesteel sodat elke President wat die land regeer het, kan rekenskap gee vir al die korrupsie onder hul bewind. 

Elke subkomitee/adhoc komitee wat sonder ophou belastinginkomstes inpomp waar daar net nog meer gesteel word, is ook verantwoordelik vir dade van korrupsie gepleeg. 

Dit geld vir elke staatsinstelling, nie net Eskom nie – SAL – SAUK – en vele ander wat niks van oor is.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het onlangs op 18 Maart 2021, in ’n verklaring bekendgemaak dat hulle nie kan agteroorsit en kyk “hoe ’n wit man Suid-Afrika se energiesekuriteit bedreig nie.”    Weet nie van wat bedreig word nie, maar dit klink eerder of die EFF bang is dat Eskom korrupsie bedreig word en dan is hulle boonop nog rassisties en diskriminerend teenoor blankes wat korrupsie wil stopsit.   

Malema, nes baie ander lede in die parlement en ondersteuners asook die media, is obsessief oor wat blankes kan doen.   Malema en sy spanne moet teruggaan en gaan kyk hoeveel beurtkrag daar was onder swart bemagtigers en korrupsie en dis juis hulle wat meer gevat het en prysverhogings in tariewe toegelaat het wat ook steeds weg is.

Nog ‘n baie belangrike punt is, persone wat onder swart bemagtiging aangestel is en  nie kan werk of weet hoe nie, moet ook gaan, waarom word hulle aangehou onder die vaandel van swart bemagtiging en ons land en ekonomie gaan onder?

Vir jare is heelwat kragstasies ordentlik onderhou, sonder probleme van kragonderbrekings.   Die by Eskom speel woer woer met ons lewensgehalte en hulle verdien groot salarisse van niksdoen.    Hierdie kragstasies wat nog in bedryf kan kom, behoort ingespan te word en gee elke blanke die kans, wat die kwalifikasie het om dit te doen.   

Alle sonkrag en windkrag moet toegelaat word regdeur die land en ekstra elektrisiteit wat privaat gekry word, moet opgeneem word teen vergoeding.

https://find-it.co.za/2021/03/19/eff-wil-de-ruyter-vervang-met-bekwame-afrika-bestuurders/?fbclid=IwAR11FIwjV2aASHudMFG1yndeQIlkbQel8qy4aG0N7_V2XK0mrYlfjtPqzoU

*
*
*
*

It was stated in early March 2021 by Chris Yelland saSouth Africa experienced the worst load-shedding on record in 2020 and that he expects 2021 to be even worse.

The Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) published its latest annual statistics on power generation in South Africa, showing that the country spent a significant amount of time in 2020 dealing with power cuts.

The report shows that 2020 saw 859 hours of load shedding – seemingly the most intense year of blackouts yet.   “In 2020, load shedding occurred for 859 hours of the year (9.8%) with an upper limit of 1,798 GWh relative to actually achieved energy shed of 1,269 GWh,” the CSIR said.

The most intensive load shedding was seen before the Covid-19 lockdown, which accounted for 63% of all load shedding seen in 2020. Most of this was stage 2 load shedding, the research body said. 

https://businesstech.co.za/news/energy/475406/south-africa-spends-10-of-the-year-load-shedding-and-it-could-get-worse/


*

A report published by the Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) this week shows a steady downward trend for the power utility, with 2020 the worst year on record for load shedding. 

In 2015, former president Jacob Zuma said that load shedding is likely to last for three more years (to 2018), after government completed a medium-term outlook model for the supply and demand of electricity in the country.    In September 2020, Deputy President David Mabuza said that the introduction of the Medupi and Kusile power plants to South Africa’s electricity grid will help ease the country’s load shedding by the end of that year.

Eskom chief executive Andre de Ruyter has warned that South Africans can expect another five years of load shedding as the country faces a shortfall of 4,000MW. 

De Ruyter said that this threat of disruption means that South Africa will have to accelerate the addition of new capacity to the grid, and that the shortfall could be reduced as more renewable energy options are approved.

In summary, the country has faced:

  • Declining energy availability over the last 5 years;
  • Increased maintenance needed for ageing power stations – with breakdowns causing 21% of outages;
  • A 9% reduction in energy production since 2010; and
  • The worst year of load shedding in 2020, due to breakdowns.

“In 2020, load shedding occurred for 859 hours of the year (9.8%) with an upper limit of 1,798 GWh relative to actually achieved energy shed of 1,269 GWh,” the CSIR said.

The most intensive load shedding was seen before the Covid-19 lockdown, which accounted for 63% of all load shedding seen in 2020. Most of this was stage 2 load shedding, the research body said.

https://businesstech.co.za/news/energy/475990/expect-5-more-years-of-load-shedding-for-south-africa-these-charts-show-why/

*

Agtergrond …

Hoekom moet dit afgeskryf word?
Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

*

Die wat krag steel is niks anders as korruptes en diefstal van publieke inkomste.  Regering, president en elkeen betrokke laat dit toe.
Eskom – Soweto (outstanding)

*

Almal moet betaal, selfs die wat arm is en nog minder het.
Pay your electricity – nothing is for free

*

Help nie boodskappe gaan uit en niks word gedoen aan die wat krag plunder nie.
Johannesburg Mayor – Eskom non-payers

*

Terrorism and sabotage
Sabotage at Eskom – terrorism

*

Die hele land en ekonomie, word gesaboteer deur hierdie spul terroriste wat so krag steel en korrupsie wat plaasvind.
Sabotage – ESKOM – Sabotasie

*

Groot koppe en swart bemagtigers laat dit toe dat Eskom niks oor het nie.  
Eskom is a failure -Eskom se wiele is pap en leeggesuig

*

Wie stel die swart bemagtiging wetgewing in – Parlement van SA.
Eskom and B-BBEE/EE

*

IPPP en swart bemagtiging.
Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

*

Korrupsie word gepleeg om elke belastingbetaler en besigheid te vernietig.
Eskom Sabotage – corruption

*

Ministers en president laat dit toe.
Gordhan (what future with Eskom) – Ramaphosa

*

Wie is Tony Trindade?
Eskom – B-BBEE damage -Tubular Construction – Tony Trindade

*

Trindade?
Eskom corruption – Trindade – Brian Bestenbier – Paul O’Sullivan

*

Waar is die skuldiges?
Corruption – Eskom – Parliament

*

Geen trots in wat hul doen, maar net chaos en rewolusie is al wat geken word, wat korrupsie hierby insluit
Eskom – Medupi (faults)

*

Never ended – but who started this – black economic empowerment and appointments
Eskom Loadshedding 7/3/2020

*



*

17 gedagtes oor “Loadshedding Eskom beurtkrag”

  1. […] Loadshedding Eskom beurtkragEskom captureESKOM – Trillians – Guptas – State capturePaul Holden SWI at Zondo Commission on GuptasEskom – KoebergSA Parliament Eskom 2 September 2020ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web” […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s