Dit was nie ‘n groot dorp soos dit vandag daaruitsien nie. Die myn het destyds heelwat werkskepping en vooruitgang vir die dorp beteken. ’n Spoorlyn is in 1931 gebou en leerders het reeds in 1934 begin skoolgaan in die myn se ontspanningsaal. Mynbedrywighede speel ’n groot rol in die dorp met verskeie klein myngroepe wat in die Thabazimbi-omgewing bedrywig is en die ontwikkeling van diamantmyne en ander edelmetale is nie uitgesluit nie. Enige myn behoort ‘n groot rol te speel, nie net vir beter dienste nie, maar beter geleenthede. Met swart bemagtiging en verskeie wetgewing, is dit nie altyd moontlik nie, omrede Blankes uitgesluit word hieruit.
Mynhuise – 1940 – maar yl gesaai
*
Van die sakeondermeings wat sedert 1940 diens aan die gemeenskap gelewer het, was die prokureur J F Van Graan wie se praktyk vandag nog onder die naam J F van Graan en Van der Wateren Prokureurs sake doen. Die Le Roux-apteek, wat ook sy ontstaan in 1940 gehad het, staan deesdae as Medhof Apteek bekend. Die ander baanbrekers in die gemeenskap was Louis Milner en sy vrou wat in 1934 ’n algemene handelaarwinkel geopen het.
Die dorp en streek se natuurerfenis speel steeds ’n rol in die dorp se ekonomie. Die Marakele Nasionale Park en ander eko-toerismebestemmings lok binne- en buitelandse besoekers.
Die grootste andalusiet-myn in die Suidelike halfrond is ook op die rand van die stollingskompleks, net buite Thabazimbi, geleë. Thabazimbi se sakesektor het beslis ’n groot knou weg weens die voortslepende mynstakings van die afgelope paar jaar. Al ons myne en ander besighede, word direk geraak waar daar stakings plaasvind. Sou dit nie gebeur nie, is daar soveel meer voordele vir almal in daardie dorp. Die regering hou hul hand vas oor al die geweldadige optredes en stakings – ‘n Bolsjevistiese aanval op die hele ekonomie en al sy mense wat graag wil werk vir ‘n inkomste. Aan die einde is dit slegs swart bemagtigers en diegene wat dit beheer, wat voordeel trek hieruit.
Deur dik en dun: Thabazimbi — ‘die berg van yster’
*
*
Thabazimbi Ore Project – 2014
*
*
Madimatle Mountain in Thabizimbi area
Aquila Steel SA, a subsidiary of an Australian company, wants to open an iron ore mine in the Madimatle Mountain area in Thabazimbi, Limpopo. Many residents fear mining in the area will damage the site, which traditional healers have used for generations to commune with their ancestors.
The Traditional Healers’ Association of SA and the Kara Heritage Institute along with Werksmans Attorneys decided together to challenge the company. In a ruling late last year, the SA Heritage Resources Agency said that all exploratory mining activity near the Madimatle mountain and its caves must be stopped and the local peoples’ right to worship and practice cultural beliefs should remain protected for an initial 2 year period. Joining us today is Dr Mathole Motshekga of the Kara Institute and Bulelwa Mabasa, Director at Werksmans Attorneys .
*

Heelwat berge in die omgewing.