George Heys, sy goud en Melrose huis

* Die wêreldbekende Melrose huis het 'n kinkel in die Britse oorheersing, naamlik dat die huis aan George Jesse Heys,  'n Britse immigrant behoort het.    Immigrante is destyds heelwat beskerm in die konvensies en het Paul Kruger asook die hele Boere volk getreiter.  Ironies word alles eenvoudig vandag herhaal onder ons neuse.   Heys se… Continue reading George Heys, sy goud en Melrose huis

Baron Rosmead (ABW)

Die grootste probleem voor die Anglo-Boere oorloë, was die toesak van "uitlanders of vreemdelinge", wat hul kleims vir goud en diamante kom afsteek het in onafhanklike lande soos die ou Transvaal (ZAR) en Vrystaat.   Dis ook hulle wat aangedring het op stemreg en alle ander regte as burger, terwyl hul burgers is van ander lande. … Continue reading Baron Rosmead (ABW)