Catalonia, Spain (Pere Aragonés)

  Moderate pro-independence leader Pere Aragonés was elected Catalonia's new regional president by the parliament of the northeastern Spanish region.    Aragonés, 38, promised the pro-independence movement that he would demand the region be allowed to hold an independence referendum, which the Spanish government is fiercely opposed to.   Katalonië se nuwe leier is aangewys.   Sukses… Continue reading Catalonia, Spain (Pere Aragonés)

Separate areas of British empire

*Theophilus Shepstone was verantwoordelik vir heelwat aangeleenthede nadat sy voorgeslagte hier geland het, veral vir die afbakening van die reservate vir swartes, vir die instelling van die hutbelasting (1849) en vir die heerskappy deur leiers wat aan homself lojaal was.  Hy was diep betrokke by die onafhanklike ZAR en Vrystaat wat geannekseer is,  sowel die… Continue reading Separate areas of British empire

Eskom corruption – Michael Lomas

One of many big fishes at Eskom that swam away with money - but how much money was actually stolen or extra paid into special accounts in, luxury homes bought over a long period of time, no one from public will really know. The houses purchased look durable and flashy.   Expensive houses.   Now, who is… Continue reading Eskom corruption – Michael Lomas

China in Africa

*Lees en kyk maar self na video's wat in Afrika aangaan rakende die Chinese se dieperliggende betrokkenheid.   Ook in Suid-Afrika gaan dinge nie ongesiens verby met al hul "projekte" wat hier plaasvind nie.  Tot die Chinese taal word eerder voorgehou om veral in skole te leer.   Kennis is mag, maar is die mag oor ons… Continue reading China in Africa

SA Parliament Eskom 2 September 2020

    *Eskom stated previously that load shedding would continue at least until March 2022 - that is still an empty promise.   It further said electricity tariffs needed to increase to service its growing debt instead of relying on government bailouts. Eskom needed a 25% tariff increase in real terms although this could not be… Continue reading SA Parliament Eskom 2 September 2020

Terrorisme in Kerkstraat 1983

Niemand sal ooit hierdie Kerkstraatbomontploffings van 1983 of selfs die ander soortgelyke bomontploffings vergeet nie. Net soos die ABO deel is van ons lewe en geskiedenis, is die radikale terreurdade van die ANC-PAC-SAKP ook werklikhede wat ons daagliks in die gesig staar - PLAASAANVALLE EN MOORDE. Dis ook nie die enigste terreurdade teenoor burgerlikes nie.… Continue reading Terrorisme in Kerkstraat 1983

Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

  *In 1998 is daar 'n dokument geskryf wat plaasaanvalle en moorde veral, reeds as  priorititeit misdade verklaar het, maar in 2007 verander die Polisie dit na gewone misdaad.  In 2007 het die SAPS gestop om hierdie moorde afsonderlik in statistiek te verwerk, terwyl hul sisteme van so 'n aard is dat dit wel gegee… Continue reading Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

Sukhoi Superjet 100 – Africa – SA

  The company was established by entrepreneur Clarence Andrea Steyn, who laid out the plan in an interview with Aero Telegraph.  Skylink Airways aims to fill a vacuum left by South African Airways (SAA) and become the first Sukhoi Superjet 100 (SSJ100) operator in Africa.  * According to the founder, the airline already found potential investors… Continue reading Sukhoi Superjet 100 – Africa – SA

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Farm attacks/killings – and in towns December 2020

A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer.   The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas.   Pets and livestock on… Continue reading Farm attacks/killings – and in towns December 2020

Farm murders – Plaasmoorde

Hoekom is dit so?  Blankes, die Boer en Afrikaner volk staan op vir hul regte en word in dieselfde asem gekritiseer of deur die ANC, president en hul ondersteuners, veral waar dit aanvalle op plaas Boere aangaan en maak of ons lieg daaroor.   Sosiale media is 'n platvorm wat elkeen van ons kan gebruik om… Continue reading Farm murders – Plaasmoorde

Monaco – Prince Albert and Princess Charlene

  Like families around the world, Prince Albert and wife Princess Charlene have had to face the challenges that come with homeschooling amid the coronavirus pandemic. Luckily, Prince Albert says he can handle their math assignments — "they're not doing calculus or anything like that yet, which is what I'll have a little problem with!"… Continue reading Monaco – Prince Albert and Princess Charlene

SA Boer people – Boere volk

* During 2021,  the chairperson of the DA Federal Council,  Helen Zille has spoken out on '“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish "whiteness".    That is a super racist statement, just to speak about 'whiteness' and is racism and discrimation against a minority of people in SA.    During a recent interview… Continue reading SA Boer people – Boere volk

Novichok – Russia – Rink

Heelwat kommuniste, of meeste altans,  sal weet watse tipe gif Novichok is.  Gedurende Januarie 2020 word in 'n artikel vermeld dat 'n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het - 'n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg.     Hoe betroubaar kan dit wees?   Aan die begin in… Continue reading Novichok – Russia – Rink

Crime in SA – Ernstige Misdaad

  Wie kan en wil hul werk onder hierdie omstandighede doen soos wat ons Boere op plase doen?   Hoe werk mens met oë rondom jou, met 'n gelaaide vuurwapen reg langsaan en soms ander familielede wat op 'n klein afstand ook gewapen sit en wag vir enige gebeurlikhede?      Is alles net 'n speletjie… Continue reading Crime in SA – Ernstige Misdaad

Novichok poison – gif

Om iemand met opset te vergiftig om 'n lewe te beïndig,  is moord en so iemand wat dit doen, moet van moord aangekla word.   Chemiese oorlogvoering en vergiftiging is deel van sekere gifstowwe.   In Suid-Afrika ervaar veral blankes die hel van martelings, kapmesse, swaar ysters en outomatiese gewere waarmee hul aangeval word, op plase en… Continue reading Novichok poison – gif