Masks – Maskers – WHO – South Africa – America – Russia

Elkeen moet self afvra hoe gevaarlik is die masker wat my mond/neus bedek - indien 2/3 uur aanmekaar, gaan lees maar op wat doen maskers aan longe en bloed.  Niemand anders, ook geen regering of persone, het die reg daartoe om gesondheid op 'n SO2 skinkbord te plaas nie.  Daar is soveel opinies oor die… Continue reading Masks – Maskers – WHO – South Africa – America – Russia

Masks and CO2 – what is Hypoxia?

As daar videos gewys of nuus gelees word deesdae, staan die "hoogwaardiges" so naby aan mekaar, fluister en ontvang nuusblad om te lees van papiere af.   Geen "maskers" of afstand word behou nie.  Nie net in Suid-Afrika nie, maar regdeur die spektrum is dit so, is eintlik so ongeloofwaardig om te glo, dat mens wonder… Continue reading Masks and CO2 – what is Hypoxia?