Suid-Afrika se ANC rewolusie

Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het   - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie

Congratulations – Поздравления

РОССИИ И ПРЕЗИДЕНТУ ПУТИНУ Желаю вам, г-н Путин, вы великий лидер для своей страны, особенно для молодежи России, и вам понравилась и ваша инаугурация, и военная сторона. AAN DIE RUSSE EN PRESIDENT PUTIN Seënwense aan mnr Putin, vir sy nuwe amp, hy is 'n groot en bekende leier vir sy land, sy mense en veral… Continue reading Congratulations – Поздравления

Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika

Hoeveel onwettige vuurwapens is daar in Suid-Afrika?   Hoekom maak regters in howe verskillende uitsprake rakende die vonnisse?  Selfs in die geval waar Polisiebeamptes gesteelde vuurwapens moet ondersoek, word dit oor die algemeen as 'n normale huisinbraak ondersoek selfs al word burgers in daardie huis gedreig, gemartel en geslaan/verkrag, veral plaasmoorde en aanvalle. AGTERGROND Lees die… Continue reading Onwettige Vuurwapens in Suid-Afrika

Japanese Opinie: Swartes is gevaarlik

Hierdie opinie is beslis nie rassisme nie en kan ons in Suid-Afrika gerus kennis neem van so 'n eerlik en opregte opinie.  Daar was al voorheen ook soortgelyke uitsprake, veral oor geweldadighede wêreldwyd. Die opinie wat hier uitgespreek word is reguit en enige persoon in die straat sal dit kan verstaan.   Met so 'n opinie… Continue reading Japanese Opinie: Swartes is gevaarlik

Kennis ‘n borrelende fontein

Borrelende bruisende waters moet nooit ophou nie .. .. .. Kennis is mag en lofgesange aan iemand spesiaal is altyd nodig, ook onder eie familiebande of iemand wat betekenis aan jou lewe gegee het - moenie goeie herinneringe weghang waar dit vernietig kan word nie.  Laat dit 'n borrelende fontein wees, 'n dam vol goeie… Continue reading Kennis ‘n borrelende fontein

Loonverhogings in brandende Suid-Afrika

Die massas staak daagliks en plunder elke gebou wat hulle wil, net om te wys hulle kan en mag dit doen.  Min word gedoen om die skuldiges in Suid-Afrika vas te vat.  Terwyl die Suid-Afrikaanse Polisiediens 'n ogie hou, word daar van gebou tot gebou gehardloop en oral word is chaos en paaie word toegemaak.… Continue reading Loonverhogings in brandende Suid-Afrika

Internasionale reg tot Selfbeskikking

Enige volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking (volle onafhanklikheid) te verkry. People do have an international right to self-determination to rule themselves in their own country. There are various reasons why multi-cultural societies can not form one government and each of those people do need their own leaders, legislations - there are too many… Continue reading Internasionale reg tot Selfbeskikking

The 7.5 million black ownership in SA

* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000.   Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers  in Suid-Afrika?   Dis privaat aangekoop.   Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994.   Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA

Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire

Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

* Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings.   Grondbesettings is alles onwettig van aard.    Vrae word gevra oor hoe 'n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is.   Die… Continue reading Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika

Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero

  BOLT: Many in South African and in the Left are mourning the death of Winnie Madikizela-Mandela. And some of those mourners are frightening. The Bolt Report is live now on Sky News Australia.  Look at the video material *** https://www.facebook.com/theboltreport/ *** Andrew Bolt gee vir ons die ware Winnie Mandela op video deur:Andrew Bolt… Continue reading Andrew Bolt: Winnie Mandela was a killer, not a hero

Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid

*Cyril Ramaphosa bou voort om sy ryk op die Afrika kontinent te fokus.  Hy sal bou aan 'n eie geldeenheid vir die kontinent asook ander handelsbetrekking is ooreengekom.  Jare gelede toe Gaddafi nog gebou het aan sy eie ryk in Afrika, word hy vermoor.  Daar was baie berigte voor en na sy dood oor hierdie… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

* Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1815’s.   Hoe het dit dan gekom dat hulle sekere gebiede (in die meeste reënvalstreek) beset het, en dit selfs na 1994 is dit as grondeise weer aan hulle toegeken.  Hulle… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

* RYKDOM val nie uit die lug uit nie - netso is Rome ook nie in een dag gebou nie.   SA het baie gehad, maar waar is ons vandag?      Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika.   Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word.  Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)

Debat in Parlement op 14 Maart 2014  - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming,  geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane

Cyril Ramaphosa – Shanduka

Shanduka groep het as'n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent.   Swart bemagtiging bemagtig elites. Bloomberg berig dat die Shanduka Group Pty Ltd 'n hoofbeleggings maatskappy is wat op alle vlakke spesialiseer en fokus in beleggings… Continue reading Cyril Ramaphosa – Shanduka