Loonverhogings in brandende Suid-Afrika

Die massas staak daagliks en plunder elke gebou wat hulle wil, net om te wys hulle kan en mag dit doen.  Min word gedoen om die skuldiges in Suid-Afrika vas te vat.  Terwyl die Suid-Afrikaanse Polisiediens ‘n ogie hou, word daar van gebou tot gebou gehardloop en oral word is chaos en paaie word toegemaak.

Image result for cosatu protests       Image result for cosatu protests 2018 better jobs tyres         Image result for cosatu protests 2018 better jobs tyres

Hoeveel maatskappye sou hier in Suid-Afrika gewees het indien hierdie radikale elemente nie die hele land aan die brand steek nie.  Watter maatskappy is in elk geval toegerus om hierdie tipe van geweld jaarliks te trotseer.

Is dit nie maar net ‘n manier van sommiges se denkwyses maar net terugverlang na die grotlewe en geen vordering in lewenstyl nie.  Die afbrand van skole bevestig die tendens dat daar ‘n swak houding is teenoor onderrig.

Alles word ontwrig, skole, universiteite want indien daar ‘n protes plaasvind word jeuglede en baie jong kinders aan die voorpunt gesien wat hardloop en vure aan die brand steek.   Vinnig word toegeslaan op al wat drankwinkel is en elke voedselwinkel word geplunder.   Hoeveel word kinderarbeid betaal om die funksie te verrig terwyl volwassenes agter ‘n TV waarneem waarmee hul kindertjies speel?

Dis nou dieselfde mense wat sing om die kosvoorsiener te vermoor !!!

Dan word verkondig dat lone is min, maar wie se skuld is dit eintlik?

Hoeveel verdien die pensioenarisse vandag wat vir etlike dekades gewerk het vir hul inkomste?  Gee die regering genoeg inkomste daaraan?

Hoeveel werk dit vir misdadigers uit wat ons aan die 7 ster lewe hou in die selle – R12000 per maand?  Hoe vergelyk dit met wat burgers kry?

Hoeveel van die brandstigters is immigrante en onwettiges wat hier kom betoog?   Dit is in elk geval die radikale beleid van die ANC – is om alles af te brand.  Herinner sterk daaraan dat dit so geskied het ook tydens die Anglo Boere Oorlog waar alle Boere se lande, huise en besighede tot op die grond afgebrand is.

Vavi called the national minimum wage a “slave wage” and challenged politicians to live on R20 per hour. Vavi previously said at a march to Parliament that Ramaphosa should take the proposed rate of R20 per hour and “put it in the backs” of his buffalo.
Ramaphosa:

“Parliament is currently finalising legislation so that we can implement a national minimum wage for the first time in our country’s history, fulfilling a demand made at the Congress of the People in 1955,” he said.
Loonwerkers in Suid-Afrika

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s