Kennis ‘n borrelende fontein

Image result for nature fountain

Borrelende bruisende waters moet nooit ophou nie .. .. ..

Kennis is mag en lofgesange aan iemand spesiaal is altyd nodig, ook onder eie familiebande of iemand wat betekenis aan jou lewe gegee het – moenie goeie herinneringe weghang waar dit vernietig kan word nie.  Laat dit ‘n borrelende fontein wees, ‘n dam vol goeie herinneringe.

Almal van ons benodig een of ander tyd ‘n bietjie menslike erkenning.  Tog vind mens dit nie vreemd dat ons as volk nooit erkenning geniet of selfs met eerbied behandel word deur ‘n demokratiese regering wat nie die woord ken nie.   Hoeveel volkslede ken die verskil tussen demokrasie en dit wat ons vandag in Suid-Afrika beleef?

Dis belangrik om kennis te neem van sekere aspekte of wat dalk onbelangrik vir een volksgenoot geag, word opgeblaas in ‘n fees vir ‘n etniese volke, terwyl moorde van ander volke in ‘n donker put verdwyn.

Word die een dan belangriker of beter geag as ‘n ander in Suid-Afrika?  Antwoorde verskuil onder hul eie lewensverhale.

As daar dan so ‘n renons is in alle Blankes se bydraes in Suid-Afrika, is dit eenvoudig, maak los, skud af daardie voete en verkry Selfbeskikking (onafhanklike) soewereine gebied, hoef niemand ooit weer ‘n haan te kraai na diegene wat so baie inpomp met belastings nie.

Tyd ons kry ons eie gebiede, onafhanklik sodat ons aan ons eie helde kan aandag gee – hoekom moet ons vir ‘n kommunistiese regering wag om dit te doen want dit gaan nooit gebeur nie.  Krummels gaan ons nie voed en klee nie.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s