Besoedeling : Rook

Daar is verskeie tipes van rook wat mens vandag kry – maar watter is die ergste – laat weet gerus wat is u opinie.

Pretoria 2016 : motorbande tydens munisipale verkiesings – verskeie busse en treine word daagliks uitgebrand
Image result for burning tyres in south africa photo   Image result for burning tyres in south africa photo


Stakers en protesaksies is al sedert 1960 aan die gang, tydens die vorige regering was daar verskeie noodregulasies afgekondig, maar dis iets wat die regering van 1994 nie in belangstel om te doen nie.   Meestal is dit jeugdiges wat die plunderwerk doen.  Jeugdiges bestorm ook besighede, veral drankwinkels wat alle stroop.

GEEN rook is gesond nie, nog minder is die brand van motorbande, plastiek en huise wat geplunder en vir die grap afgebrand word, omdat so iemand as iemand se “hero” beskou word.   Betaal word om ‘n hero te wees vir daardie paar minute, maar nie net aan hulself skade berokken nie, maar die omgewing, gemeenskappe en ook Suid-Afrika wat daaronder lei.   Natuurlik gebeur dit ook elders.  Hou dop wie steek die brande aan in oorsese lande… WIE is die “heroes” wat ook nog verstikkend gaan val.

.

Wat vir een geld geld beslis ook vir die ander – veral diegene wat so in hul duisende alles plunder, in strate omgooi, vuil gemors brand, selfs plastiek asblikke wat iemand se eiendom is en gekoop het, brand, wat ons weerloses moet inasem, geboue afbrand en motorbande vir die lekkerte aansteek en dink hulle is hero’s. Wie se hero’s is hulle nou eintlik? Hulle dans en sing want dit gaan jolig omdat hul regering dit toelaat, en ai, die ministers daar voor die TV’s kry te lekker as hulle bloedjies wat hulle opgevoed het, alles kan brand, dis mos niks van hulle sin nie.

Hoe sal dit nogal vergelyk – waar is die besoedelingsbeamptes met hul sogenaamde meetmasjientjies in elke stad, dorp, provinsie en ministerskantoor dan as hierdie radikales alles so brand, as huise met al daardie materiale en ander dinge gifgasse afgee?

HOEVEEL stompies moet gerook word en vergelyk dit met die brand van EEN motorband wat soveel rook die lug instuur? Dis vieslike rook daardie, en baie erger as sigaretstompies se rook.

Is dit regtig die sigaret wat die meeste ROOK en BESOEDELING veroorsaak of is dit motorbande en gemors wat vir die grap gebrand word?

Niemand is beslis teen enige wetgewing of strenger wetgewing nie, maar dan moet almal oor dieselfde kam geskeur word. Jeugdiges wat hierdie motorbande aansteek moet erger beboet word want hulle doen dit ook in die openbaar en verniel ons paaie ook nog, verbrand teer en veroorsaak gate in die paaie waar daar brande was. Of is die regering nou nie lus om hul jeugdiges wat hulle opgelei het aan te spreek oor die waarheid nie, bang hulle gooi “tantrums”?  Waar is die ouers van al hierdie protesaksies, terwyl die SAPD lede toekyk hoe daar geplunder en gesteel word van elke besigheid in die land.

Dieselfde geld vir alle soorte industrie wat besoedelings in die lug of in ons water veroorsaak wat nie vasgevat word nie en net eenvoudig alles besoedel. Gif beland ook in ons water wat afspoel van strome, riviere in tot in die damme vir ons gebruik. Hoeveel GIF word uit die water uitgehaal? En hoeveel beland in ons krane?

>>>

Compare APPLES with APPLES – all smoke are unhealthy and the government must start by themselves and their radical protestactions as well.

Legislations cuts both sides, not only for the citizen, the person that smokes a cigaret, but others too !!!

Look around you – Pollution Officers, VARIOUS Ministers, VARIOUS Municipalities and officers, Even SAPS officers , you are not doing your jobs –

Especially those who plunder in their thousands things, crushed the dirt into streets, burn dirty waste, even plastic bins that somebody has bought and is someone’s property, buildings and houses , that we must inhale that black smoke of buildings, dirt and tires – MOSTLY BURNT BY YOUTH for the fun of it, you are nobody’s heroes you know that – and your parents are also guilty of what you did to the environment, South Africa and to the communities .

You, the youth thinks that Malema will give you 5 stars ( 5*) – you dance and sing in this smoke because your government allows it and, oh for the moment you the hero, the ministers get there satisfactions in front of TV news – and Soros paid you to be a “sinking hero” – one day you will FALL of all this smoke too. Who are the bad smoker here? – not the ones with a cigaret, but those with a burning tyre.

YOU ARE A SMOKING SINKING HERO

Rookbeheer / Tobacco Control laws

Rook vir individue is verbode, maar nie as hulle die strate afbrand nie, dan is dit “wettig”

Wat bepaal die wetgewing vir rokers?

Smoking regulations in South Africa

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s