Cyril Ramaphosa inhuldiging 15/2/2018

Cyril Ramaphosa is op 15 Februarie 2018 ingehuldig as President van Suid-Afrika.  Verrigtinge is beskikbaar (waarvan skakels aangetoon word) Cyril Ramaphosa is elected as the new president of South Africa in a sitting of the National Assembly, a day after former President Jacob Zuma announced his resignation. Aanwysing as President van SA  Aanvaarding as President… Continue reading Cyril Ramaphosa inhuldiging 15/2/2018

Cyril Ramaphosa podium

Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018.  Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus.  Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring.   Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium

Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?

Verskeie verkiesings het sedert 1994 plaasgevind wat glo "demokraties" is - dit word soms met 'n gratis t-hempie of HOP huisie gevoer gedurende verkiesings en burgers moet korrupsie en demokrasie wat voorgehou word,  sluk vir die waarheid?  Wat gebeur regtig in Suid-Afrika met al die korrupsie op hoë vlak wat filtreer tot op misdaadvlak asook… Continue reading Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?

Swak munisipale dienslewering

Beloftes maak skuld sedert 1994 -  Is die armes en behoeftiges ter sprake immigrante of etniese volke?   Het die munisipaliteit wel dienste gelewer en indien wel, hoekom was die dienste so "hoog"?    Wat wel bekend is, is dat die gebiede in die eens Bophuthatswana Tuisland geval het en ingesluit is in die Tswane metropool.… Continue reading Swak munisipale dienslewering

Volle soewereiniteit: Singapore

Enige volk het 'n internasionale reg tot selfbeskikking en daarmee word bedoel volle soewereiniteit - eie gebied, in beheer van alles van jou as volk, kultuur, opvoeding, ekonomie, beveiliging, ensovoorts.   Om "selfstandig" te wees in 'n gebied, beteken daar is geen waarborge in so 'n gebied in Suid-Afrika teen rassisme, diskriminasie, eie opvoeding, taal, kultuur… Continue reading Volle soewereiniteit: Singapore

Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Suid-Afrika het pragtige natuurtonele - elke provinsie hou 'n eie bekoring in.  Kaappunt wat deel van die Skiereiland is nie net asemrowend nie, maar lok duisende toerisme wêreldwyd. 'n Wonder van die natuur Fietsry is nie onmoontlik nie maar werklikheid Kaapse Skier eiland TAFELBERG TOT ONDER Kronkelpaaie - geniet - enjoy the road Tafelberg Tafelberg… Continue reading Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Na 1994 het rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes, die Afrikaner en Boere ingetree.   Die huidige Grondwet en ander wetgewing vernietig ons volkskultuur, identiteit en ons taal: Afrikaans.  Ons is dit aan ons kinders verskuldig om op te staan hierteen.   Gaan ons verewig net krummels optel? of herrys uit ons situasie?  Rassisme teenoor Selfbeskikking -… Continue reading Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika

Skending van Menseregte

Wat is die oplossing teen hierdie tipe van situasie waarin ons onsself bevind?    Daar bestaan geen kitsoplossings om die skending van ons menseregte te herstel nie.   Ons is nie in 'n demokrasie nie, maar kommunisme seëvier op elke gebied.   Daar is verskeie punte wat ons menseregte skend.  Bewusmaking hiervan is deel van die hele… Continue reading Skending van Menseregte

“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)

Emily Hobhouse wrote:   "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse,  was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)

Afrikaans en Overvaal

Die uitspraak is in die guns van Overvaal hoërskool op Vereeniging uitgespreek.  Al gaan daar moontik ge-appelleer word deur owerhede, is dit nog geen uitgemaakte saak nie.   Dit is ook nie uitgesluit dat amptenare vervolg mag word nie.  Dis sommer nonsens dat daar so teen Afrikaans, Afrikaanse onderrig en universiteite gediskrimineer word.  Puik regspan. Vorige… Continue reading Afrikaans en Overvaal

Zuma en die Gupta’s

Die Gupta skandaal gaan nog baie nadraaie in hierdie land veroorsaak en sluit net aan by die ander skandale wat ons land sedert 1994 deurgegaan het - alles gaan oor mag, geld en nog meer geld.    Nkandla, Prasa, Eskom, SAUK, SAL, Steinhoff,  die wapenskandaal, teksboeke, e-tol, en vele tender prosesse.    Is Zuma alleen… Continue reading Zuma en die Gupta’s

ABN en Dinokeng

* Vra uself af en kom ingelig:   Wat is die ABN en Dinokeng?    Wat het al die Afrikaner organisasies sedert 1986 in SA bereik?  Alle politieke partye, die DA, ANC, EFF, FF+, IVP ea,  is almal sedert ontstaan multi-kultureel.   Wat hulle na 1980 bereik het is chaos, rewolusie, moord en doodslag - 'n kommunistiese… Continue reading ABN en Dinokeng

Vereeniging Overvaal

Overvaal Hoërskool hofsaak het vroeg in Januarie 2018 in Noord Gauteng Hooggeregshof begin  oor 55 Engelse leerders wat nie toegelaat kan word weens onvoldoende ruimte in Engelse onderrig - die saak is verder uitgestel. Overvaal Skool gebruik Afrikaans as medium en nie Engels nie, terwyl daar omliggende skole reeds aangedui het dat daar voldoende ruimte… Continue reading Vereeniging Overvaal

Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands

* Afrika het voor 1900 uit meer as 2000 verskillende etniese "tuislande" bestaan waarvolgens elke volk hul eie leiers saamgestel en hul eie sake bestuur het, waarvan heelwat voorbeelde aangehaal word.   In Suid-Afrika het die Shepstone beleid van 1854 na die Mfecane oorloë gevolg wat steeds aparte kommunale gebiede aangetoon het.  Na 1990 het heelwat… Continue reading Afrika Tuislande “so-called apartheid” – Homelands

OSF-SA (George Soros)

Wie en wat is George Soros en hoe is hy betrokke by ons in Suid-Afrika?   Verskeie gebiede, studente, universiteite, politic, wetgewing, parlement het hy sy stempel afgedruk en ook finansier.  Heelwat liberaal verligte blankes en politieke partye is al sedert 1979 by Soros en sy "beplannings" betrokke.  Heelwat inligting is beskikbaar oor hom en sy onderskeie… Continue reading OSF-SA (George Soros)

Skending van Boere volk se menseregte

*Almal in die wêreld smag na Vrede en Vryheid, nie net in Suid-Afrika nie.   Hoekom sal die Boere volk anders wees as ander volke, want hulle het dieselfde menseregte op internasionale vlak.   Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede… Continue reading Skending van Boere volk se menseregte

Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017

Waar is al die werkskeppingsgeleenthede en waar is al die 'groen dorpies en stede" ontwikkel waar biljoene begroot is?   Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter.  Dit het in 2014 afgeskop en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017

Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus  op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging,  gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse Parlement

Parlement van Suid-Afrika bestaan uit 400 lede en verteenwoordig verskeie politieke partye.    Wie beheer die Suid-Afrikaanse parlement?  Radikale ekonomiese transformasie word wyd bespreek in veral die Suid-Afrikaanse Parlement se onderskeie vergaderlokale.   Notules wat wel geneem word, word as Hansards verwys.    Na 1994 het die Parlementêre Moniteringsgroep (PMG) ontstaan en vir die Hansards verantwoordelik is.   Wie… Continue reading Suid-Afrikaanse Parlement

Swaard van swart bemagtiging

B-BBEE is WETGEWING van die ANC en politieke partye in huidige parlement.  Die swaard van swart bemagtiging word op alle gebiede op ons as blankes, hetsy in stede of dorpe, boere gemeenskappe en feitlik op alle besighede toegepas.   Dit is niks anders dan rassisme en diskriminasie nie.  Die saad van swart bemagtiging het reeds in… Continue reading Swaard van swart bemagtiging